Pular para o conteúdo
Publicidade

Josué 15

TB

Beskrywing van Juda se erfdeel.

1 EN vir die stam van die kinders van Juda, volgens hulle geslagte, het die lot geval: teen die grens van Edom, suidelik na die woestyn Sin toe, tot ver in die suide;

2 en hulle suidelike lyn was van die end van die Soutsee, van die tong af wat na die suide toe uitsteek;

3 en dit loop aan suid van Skerpioennek en loop oor na Sin en loop op suid van Kades-Barnéa en loop oor na Hesron en loop op na Addar en swaai na Karka toe;

4 dan loop dit oor na Asmon en loop aan na die spruit van Egipte, sodat die lyn doodloop by die see; dit sal julle suidelike lyn wees.

5 En die oostelike lyn: Die Soutsee tot by die mond van die Jordaan. En die lyn aan die noordekant: Van die tong van die see, van die mond van die Jordaan af

6 loop die lyn op na Bet-Hogla en loop oor noord van Bet-Áraba; dan loop die lyn op na die klip van Bohan, die seun van Ruben.

7 Verder loop die lyn op na Debir, van die dal Agor af, en swaai dan noord na Gilgal wat teenoor die hoogte van Adúmmim, suidelik van die spruit ; dan loop die lyn oor na die waters van die fontein Semes, sodat dit doodloop by die fontein Rogel.

8 Verder loop die lyn op na die dal Ben-Hinnom, na die suidelike hang van die Jebusiete, dit is Jerusalem; dan loop die lyn op na die top van die gebergte wat westelik voor die dal Hinnom , wat aan die noordelike einde van die dal Refáim is.

9 Van die top van die berg af buig die lyn dan om na die fontein van die waters van Neftóag en loop aan na die stede van die gebergte Efron; verder buig die lyn om na Báäla, dit is Kirjat-Jeárim.

10 Dan swaai die lyn van Báäla af weg in westelike rigting na die gebergte Seïr en loop oor na die noordelike hang van die berg Jeárim, dit is Késalon, en loop af na Bet-Semes en loop oor na Timna.

11 Verder loop die lyn aan noord na die hang van Ekron; dan buig die lyn om na Sikron en loop oor die berg Báäla en loop aan na Jábneël, sodat die lyn doodloop by die see.

12 Die westelike grens was die Groot See saam met sy gebied; dit is die lyn rondom van die kinders van Juda volgens hulle geslagte.

13 Maar aan Kaleb, die seun van Jefúnne, het hy 'n aandeel onder die kinders van Juda gegee, volgens die bevel van die Here aan Josua: die stad van Arba, die vader van Enak, dit is Hebron.

14 En Kaleb het die drie seuns van Enak: Sesai, Ahíman en Talmai, afstammelinge van Enak, daaruit verdrywe.

15 En daarvandaan het hy opgetrek teen die inwoners van Debir; maar die naam van Debir was tevore Kirjat-Sefer;

16 en Kaleb het gesê: Hy wat Kirjat-Sefer verslaan en dit inneem, aan hom sal ek my dogter Agsa as vrou gee.

17 Daarop het Ótniël, die seun van Kenas, die broer van Kaleb, dit ingeneem; en hy het sy dogter Agsa aan hom as vrou gegee.

18 En toe sy aankom, het sy hom aangespoor om van haar vader 'n stuk grond te vra; en toe sy van die esel afklim, Kaleb vir haar: Wat wil jy ?

19 En sy : Gee my tog 'n geskenk; omdat u my na 'n dor land versit het, moet u my waterfonteine gee. Toe gee hy haar fonteine op die hoogte en fonteine in die laagte.

20 Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle geslagte.

21 En die stede van die uiteinde van die stam van Juda se kinders af tot by die grens van Edom was in die suide: Kábseël en Eder en Jagur,

22 en Kina en Dimóna en Adáda,

23 en Kedes en Hasor en Jitnan,

24 Sif en Telem en Béalot,

25 en Hasor-Hadátta en Kériot-Hesron, dit is Hasor;

26 Amam en Sema en Mólada,

27 en Hasar-Gadda en Hesmon en Bet-Palet,

28 en Hasar-Sual en Beër-Seba en Bisjótja,

29 Báäla en Ijjim en Esem,

30 en Éltolad en Kesil en Horma,

31 en Siklag en Madmánna en Sansánna,

32 en Lebáot en Silhim en Ajin en Rimmon; al die stede saam negen-en-twintig, met hulle dorpe;

33 in die Laeveld: Estáol en Sórea en Asna,

34 en Sanóag en En-Gannim, Tappúag en Enam,

35 Jarmut en Adúllam, Sogo en Aséka,

36 en Saäráim en Adítaim en Gedéra en Gedérotaim: veertien stede met hulle dorpe;

37 Senan en Hadása en Migdal-Gad,

38 en Dilean en Mispe en Jókteël,

39 Lagis en Boskat en Eglon,

40 en Kabbon en Lagmas en Kitlis,

41 en Géderot, Bet-Dagon en Náäma en Makkéda: sestien stede met hulle dorpe;

42 Libna en Eter en Asan,

43 en Jiftag en Asna en Nesib,

44 en Kehíla en Agsib en Marésa: nege stede met hulle dorpe;

45 Ekron met sy onderhorige plekke en sy dorpe;

46 van Ekron af en na die weste toe, alles wat aan die kant van Asdod , met hulle dorpe;

47 Asdod, sy onderhorige plekke en sy dorpe; Gasa, sy onderhorige plekke en sy dorpe, tot by die spruit van Egipte en die Groot See saam met sy gebied;

48 en op die Gebergte: Samir en Jattir en Sogo,

49 en Danna en Kirjat-Sanna, dit is Debir,

50 en Anab en Estémo en Anim,

51 en Gosen en Holon en Gilo: elf stede met hulle dorpe;

52 Arab en Duma en Esean,

53 en Janum en Bet-Tappúag en Aféka,

54 en Humta en Kirjat-Arba, dit is Hebron, en Sior: nege stede met hulle dorpe;

55 Maon, Karmel en Sif en Jutta,

56 en Jísreël en Jókdeam en Sanóag,

57 Kain, Gíbea en Timna: tien stede met hulle dorpe;

58 Halhul, Bet-Sur en Gedor,

59 en Máärat en Bet-Anot en Éltekon: ses stede met hulle dorpe;

60 Kirjat-Baäl, dit is Kirjat-Jeárim, en Rabba: twee stede met hulle dorpe;

61 in die woestyn: Bet-Áraba, Middin en Segága,

62 en Nibsan en die Soutstad en Éngedi: ses stede met hulle dorpe.

63 Maar die kinders van Juda kon die Jebusiete, die inwoners van Jerusalem, nie verdryf nie; daarom het die Jebusiete saam met die kinders van Juda in Jerusalem bly woon tot vandag toe.

As heranças das nove e meia tribos. A herança de Judá

1 Nm 34.3-4A sorte que coube à tribo dos filhos de Judá, segundo as suas famílias, foi até Nm 20.16o termo de Edom, até o deserto de Dt 32.51Zim, para o sul, para a extremidade do lado meridional. 2 O seu termo, ao sul, foi desde a extremidade do mar Salgado, da baía que olha para o sul, 3 e partiu do lado meridional da subida de Acrabim, passou até Zim, subiu pelo sul de Cades-Barneia, passou por Hezrom, subiu a Adar e deu volta a Carca; 4 passou a Azmom e terminou na torrente do Egito. Os extremos deste termo chegaram ao mar; este será o vosso termo meridional. 5 Nm 34.3O termo oriental foi o mar Salgado até a extremidade do Jordão. Js 18.15-19O termo do lado setentrional foi desde a bacia do mar, na extremidade do Jordão; 6 o mesmo subiu a Bete-Hogla e passou do norte de Bete-Arabá; e subiu à pedra de Boã, filho de Rúben; 7 Js 7.24do vale de Acor subiu a Debir, indo sempre para o norte na direção de Gilgal, que está defronte da subida de Adumim, que se acha ao lado meridional do rio; continuou até as águas de En-Semes, e os seus extremos chegaram a En-Rogel; 8 subiu ainda pelo vale do filho de Hinom até a banda meridional dos Js 15.63jebuseus (esta é Jerusalém); subiu ao cume do monte que está fronteiro ao vale de Hinom, para o ocidente, que se acha na extremidade do vale dos Refains, para o norte; 9 e inclinou-se desde o cume do monte até a fonte de Neftoa, indo até as cidades de Efraim; baixou-se para Baalá (esta é Quiriate-Jearim); 10 de Baalá deu volta para o ocidente até o monte Seir, passou ao lado do monte Jearim, da banda do norte (este é Quesalom), desceu a Bete-Semes e passou por Timna; 11 estendia-se até o lado de Ecrom, para o norte, e, baixando-se para Sicrom, ia ao monte de Baalá, e estendia-se até Jabneel. Os extremos desse termo chegaram ao mar. 12 O termo ocidental foi ao grande mar e suas adjacências. Este é, ao redor, o termo dos filhos de Judá, segundo as suas famílias.

Otniel conquista Hebrom

13 Js 14.13-15A Calebe, filho de Jefoné, deu uma porção Nm 13.6entre os filhos de Judá, segundo a ordem de Jeová a Josué, a saber, Quiriate-Arba; o qual Arba era pai de Anaque (Esta é Hebrom.). 14 Js 11.21-22;Nm 13.33;Dt 9.2Dali, expulsou Calebe os três filhos de Anaque: Sesai, Aimã e Talmai, da raça de Anaque. 15 Subiu dali contra os habitantes de Debir. Ora, o nome de Debir era, dantes, Quiriate-Sefer. 16 Disse Calebe: Ao homem que ferir a Quiriate-Sefer e a tomar, a esse darei minha filha Acsa por mulher. 17 Tomou-a, pois, Jz 1.13;3.9Otniel, filho de Quenaz, irmão de Calebe, que lhe deu por mulher sua filha Acsa. 18 Estando ela em caminho para a casa de Otniel, persuadiu-lhe que pedisse ao pai dela um campo. Ela saltou do seu jumento, e Calebe lhe perguntou: Que é o que tens? 19 Respondeu ela: Dá-me uma bênção; porquanto me estabeleceste na terra do Neguebe, dá-me fontes de água. Deu-lhe as fontes superiores e as fontes inferiores.

As cidades de Judá

20 Esta é a herança da tribo dos filhos de Judá, segundo as suas famílias.

21 As cidades na extremidade da tribo dos filhos de Judá, em direção ao termo de Edom, no Neguebe, eram: Cabzeel, Gn 35.21Éder, Jagur, 22 Quiná, Dimona, Adada, 23 Quedes, Hazor, Itnã, 24 Zife, Telém, Bealote, 25 Hazor-Hadatá, Queriote-Hezrom (Esta é Hazor.), 26 Amã, Sema, Moladá, 27 Hazar-Gada, Hesmom, Bete-Pelete, 28 Hazar-Sual, Gn 21.31Berseba, Biziotiá, 29 Baalá, Iim, Azém, 30 Eltolade, Quesil, Hormá, 31 1Sm 27.6;30.1Ziclague, Madmana, Sansana, 32 Lebaote, Silim, Aim e Rimom; ao todo, vinte cidades com suas aldeias.

33 Na Sefelá: Jz 13.25;16.31Estaol, Zorá, Asná, 34 Zanoa, En-Ganim, Tapua, Enã, 35 Jarmute, 1Sm 22.1Adulão, Socó, Azeca, 36 Saaraim, Aditaim, Gederá e Gederotaim; quatorze cidades com suas aldeias.

37 Zenã, Hadasa, e Migdal-Gade, 38 Dileã, Mispa, e Jocteel, 39 Js 10.34;2Rs 14.19Laquis, Bozcate, e Eglom, 40 Cabom, Laamás, Quitlis, 41 Gederote, Bete-Dagom, Naamá e Maquedá; dezesseis cidades com suas aldeias.

42 Libna, Eter, Asã, 43 Iftá, Asná, Nezibe, 44 Queila, Aczibe e Maressa; nove cidades com suas aldeias.

45 Ecrom com suas vilas e aldeias, 46 desde Ecrom até o mar, todas as que estavam ao lado de Asdode, com suas aldeias.

47 Asdode, suas vilas e aldeias; Gaza, suas vilas e aldeias, Js 13.3até a torrente do Egito, e o mar Grande e suas adjacências.

48 Na região montanhosa: Samir, Jatir, Socó, 49 Daná, Quiriate-Sana (Está é Debir.), 50 Anabe, Estemoa, Anim, 51 Gósen, Holom e Giló; onze cidades com suas aldeias.

52 Arabe, Dumá, Esã, 53 Jamim, Bete-Tapua, Afeca, 54 Hunta, Quiriate-Arba (Esta é Hebrom.) e Zior; nove cidades com suas aldeias.

55 Maom, Carmelo, Zife, Jutá, 56 Jezreel, Jocdeão, Zanoa, 57 Caim, Gibeá e Timna; dez cidades com suas aldeias.

58 Halul, Bete-Zur, Gedor, 59 Maarate, Bete-Anote e Eltecom; seis cidades com suas aldeias.

60 Quiriate-Baal (Esta é Quiriate-Jearim.) e Rabá, duas cidades com suas aldeias.

61 No deserto: Bete-Arabá, Midim, Secacá, 62 Nibsã, a Cidade do Sal e En-Gedi; seis cidades com suas aldeias.

63 Quanto aos Jz 1.21;2Sm 5.6jebuseus que habitavam em Jerusalém, os filhos de Judá não os puderam desapossar; mas os jebuseus ficaram habitando em Jerusalém com os filhos de Judá até o dia de hoje.

Veja também