Pular para o conteúdo
Publicidade

Josué 23

TB

Waarskuwing van Josua aan die hele versameling van die volk.

1 'n GERUIME tyd daarna, nadat die Here aan Israel rus gegee het van al sy vyande rondom, en Josua oud en ver op sy dae was,

2 het Josua die hele Israel laat roep, sy oudstes en sy hoofde en sy regters en sy opsigters, en vir hulle gesê: Ek is oud, ek is ver op my dae;

3 en julle het self gesien alles wat die Here julle God aan al hierdie nasies voor julle uit gedoen het; want die Here julle God, Hy het vir julle gestry.

4 Kyk, ek het hierdie nasies wat nog oorgebly het, as erfdeel aan julle laat val, aan julle stamme, van die Jordaan af met al die nasies wat ek uitgeroei het tot by die Groot See in die weste.

5 En die Here julle God self sal hulle voor julle verjaag en hulle voor julle uit verdrywe, sodat julle hulle land in besit kan neem soos die Here julle God julle beloof het.

6 Maar julle moet daar baie vas by staan om sorgvuldig te doen alles wat geskrywe staan in die wetboek van Moses, dat julle daar nie regs of links van afwyk nie;

7 dat julle met hierdie nasies wat met julle saam oorgebly het, nie meng nie; julle mag ook die naam van hulle gode nie vermeld en daarby nie laat sweer nie, en julle mag hulle nie dien en julle voor hulle nie neerbuig nie;

8 maar die Here julle God moet julle aanhang soos julle tot vandag toe gedoen het.

9 Die Here tog het groot en magtige nasies voor julle uit verdrywe; en wat julle betref niemand het tot vandag toe voor julle standgehou nie.

10 Een man uit julle het duisend agtervolg; want die Here julle God, Hy het vir julle gestry soos Hy julle beloof het.

11 Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om die Here julle God lief te ;

12 want as julle ooit mag afwyk en hierdie nasies aanhang wat nog met julle saam oorgebly het, en julle met hulle verswaer en julle met hulle en hulle met julle meng,

13 weet dan verseker dat die Here julle God nie langer hierdie nasies voor julle uit sal verdrywe nie; maar hulle sal vir julle 'n vangnet en 'n strik wees en 'n angel in julle sye en dorings in julle , totdat julle omkom uit hierdie goeie land wat die Here julle God aan julle gegee het.

14 En kyk, ek gaan vandag die weg van die ganse aarde, maar julle moet erken met jul hele hart en met jul hele siel dat nie een woord van al die goeie woorde wat die Here julle God oor julle gespreek het, onvervuld gebly het nie; alles het vir julle uitgekom, nie een woord daarvan het onvervuld gebly nie.

15 Maar soos al die goeie woorde oor julle gekom het wat die Here julle God oor julle gespreek het, so sal die Here oor julle al die onheilswoorde laat kom, totdat Hy julle verdelg het uit hierdie goeie land wat die Here julle God aan julle gegee het.

16 As julle die verbond van die Here julle God wat Hy julle beveel het, oortree en ander gode gaan dien en julle voor hulle neerbuig, dan sal die toorn van die Here teen julle ontvlam, en julle sal gou omkom uit die goeie land wat Hy aan julle gegee het.

Josué exorta ao povo a observar a lei do Senhor

1 Passados muitos dias, havendo Jeová dado Js 21.44descanso a Israel de todos os seus inimigos ao redor e sendo Josué velho e mui avançado em anos, 2 Js 24.1chamou Josué a todo o Israel, aos seus anciãos, aos seus cabeças, aos seus juízes e aos seus oficiais e disse-lhes: Eu sou velho e mui avançado em anos. 3 Vós tendes visto tudo o que Jeová, vosso Deus, tem feito a todas estas nações por causa de vós, porque Dt 1.30Jeová, vosso Deus, é que tem pelejado por vós. 4 Vede Êx 23.30que vos reparti por sorte estas nações que ficam, para serem herança das vossas tribos, juntamente com todas as nações que tenho exterminado, desde o Jordão até o mar Grande, para o pôr do sol. 5 Jeová, vosso Deus, as expulsará de diante de vós e as tirará da vossa vista; Nm 33.53possuireis a sua terra, como Jeová, vosso Deus, vos falou. 6 Dt 5.32Sede mui corajosos em guardar e cumprir Js 1.7tudo o que está escrito no livro da lei de Moisés, para que dela não vos desvieis nem para a direita nem para a esquerda; 7 para que não entreis no meio destas nações que ficam entre vós. Êx 23.13;Sl 16.4Não façais menção dos nomes dos seus deuses, Dt 6.13;10.20nem por eles façais jurar, nem os Êx 20.5sirvais, nem os adoreis; 8 porém uni-vos a Jeová, vosso Deus, como tendes feito até o dia de hoje. 9 Êx 23.23,30Pois Jeová expulsou de diante de vós nações grandes e fortes, porém, quanto a vós, Dt 7.24ninguém vos tem resistido até o dia de hoje. 10 Lv 26.8;Dt 28.7Um homem dentre vós perseguirá a mil, pois Jeová, vosso Deus, Js 23.3é quem peleja por vós, como vos falou. 11 Cuidai diligentemente de amar a Jeová, vosso Deus. 12 Porém, se de alguma maneira vos voltardes, e Êx 34.15-16;Sl 106.34-35vos unirdes ao restante destas nações que ficam entre vós, e contrairdes com elas Dt 7.3-4;Ed 9.2;Ne 13.25matrimônios, e entrardes a elas, e elas a vós, 13 sabei com certeza que Jeová, vosso Deus, não continuará a expulsar estas nações de diante de vós; porém elas virão a Êx 23.33;34.12;Dt 7.16ser para vós uma armadilha, e um laço, e um açoite às vossas ilhargas, e espinhos nos vossos olhos, até perecerdes nesta boa terra que Jeová, vosso Deus, vos deu.

14 Eis que, hoje, 1Rs 2.2eu vou indo pelo caminho de toda a terra. Sabeis em vossos corações e em vossas almas Js 21.45que não tem falhado nenhuma de todas as boas coisas que Jeová, vosso Deus, falou a vosso respeito; todas vos sobrevieram, nenhuma delas falhou. 15 Assim como vos sobrevieram todas as boas coisas de que vos falou Jeová, vosso Deus, Lv 26.14-33;Dt 28.15assim trará ele sobre vós todas as más coisas, até vos ter exterminado desta boa terra que Jeová, vosso Deus, vos deu. 16 Dt 4.25-26Quando transgredirdes a aliança que Jeová, vosso Deus, vos ordenou, e fordes, e servirdes a outros deuses, e os adorardes, contra vós se acenderá a ira de Jeová, e depressa perecereis da boa terra que vos deu.

Veja também