Pular para o conteúdo
Publicidade

Marcos 10

TB

Oor die egskeiding.

1 EN Hy het opgestaan en daarvandaan deur die oorkant van die Jordaan na die gebied van Judéa gegaan; en weer het 'n skare by Hom vergader; en soos Hy gewoond was, het Hy hulle weer geleer.

2 Toe kom die Fariseërs na Hom; en, om Hom te versoek, stel hulle Hom die vraag of dit 'n man geoorloof is om van sy vrou te skei?

3 Maar Hy antwoord en vir hulle: Wat het Moses julle beveel?

4 En hulle : Moses het toegelaat om 'n skeibrief te skrywe en van haar te skei.

5 En Jesus antwoord en vir hulle: Vanweë die hardheid van julle harte het hy vir julle hierdie gebod geskrywe,

6 maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak.

7 Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef,

8 en hulle twee sal een vlees word, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees.

9 Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.

10 En in die huis het sy dissipels Hom weer oor dieselfde saak gevra.

11 En Hy vir hulle: Elkeen wat van sy vrou skei en 'n ander een trou, pleeg egbreuk teen haar;

12 en as 'n vrou van haar man skei en met 'n ander een trou, pleeg sy egbreuk.

Jesus seën die kindertjies.

13 EN hulle het kindertjies na Hom gebring, dat Hy hulle kon aanraak; en die dissipels het die wat hulle gebring het, bestraf.

14 Maar toe Jesus dit sien, het Hy hulle dit baie kwalik geneem en vir hulle gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.

15 Voorwaar Ek vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.

16 En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gelê en hulle geseën.

Die ryk jongman.

17 EN toe Hy op die pad uitgaan, hardloop daar een na Hom toe en val voor Hom op die knieë en vra Hom: Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?

18 En Jesus vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, naamlik God.

19 Jy ken die gebooie: Jy mag nie egbreek nie, jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie, jy mag niemand te kort doen nie; eer jou vader en jou moeder.

20 Maar hy antwoord en vir Hom: Meester, al hierdie dinge het ek onderhou van my jeug af.

21 En Jesus het hom aangekyk en hom liefgekry en vir hom gesê: Een ding kom jy kort gaan verkoop alles wat jy het, en gee dit aan die armes, en jy sal 'n skat in die hemel ; kom dan hier, neem die kruis op en volg My.

22 Maar hy het treurig geword oor dié woord en bedroef weggegaan, want hy het baie besittings gehad.

23 Toe kyk Jesus rond en vir sy dissipels: Hoe beswaarlik sal hulle wat goed besit, in die koninkryk van God ingaan!

24 En die dissipels was verbaas oor sy woorde; maar Jesus antwoord weer en vir hulle: Kinders, hoe swaar is dit vir die wat op hulle goed vertrou, om in die koninkryk van God in te gaan!

25 Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.

26 En hulle was uitermate verslae en het vir mekaar gesê: Wie kan dan gered word?

27 Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik.

28 Toe begin Petrus vir Hom te : Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg.

29 En Jesus antwoord en : Voorwaar Ek vir julle, daar is niemand wat huis of broers of susters of vader of moeder of vrou of kinders of grond ter wille van My en van die evangelie verlaat het nie,

30 of hy ontvang nou in hierdie tyd honderd maal soveel: huise en broers en susters en moeders en kinders en grond, saam met vervolginge, en in die eeu wat kom, die ewige lewe.

31 Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en die wat laaste is, eerste.

Die vraag van die seuns van Sebedéüs.

32 EN hulle was op die pad terwyl hulle opgaan na Jerusalem, en Jesus het voor hulle uit gegaan, en hulle was verbaas; en terwyl hulle volg, het hulle gevrees. En Hy het weer die twaalf by Hom geneem en aan hulle begin vertel die dinge wat met Hom sou gebeur.

33 Kyk, Hy, ons gaan op na Jerusalem, en die Seun van die mens sal oorgelewer word aan die owerpriesters en die skrifgeleerdes, en hulle sal Hom tot die dood veroordeel en Hom oorlewer aan die heidene;

34 en hulle sal Hom bespot en Hom gésel en op Hom spuug en Hom doodmaak; en op die derde dag sal Hy opstaan.

35 En Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedéüs, het na Hom gekom en gesê: Meester, ons wil dat U vir ons moet doen wat ons U ook al mag vra.

36 En Hy vir hulle: Wat wil julle moet Ek vir julle doen?

37 En hulle antwoord Hom: Gee aan ons dat ons mag sit in u heerlikheid, een aan u regter- en een aan u linkerhand.

38 Maar Jesus vir hulle: Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat Ek drink, en gedoop word met die doop waarmee Ek gedoop word?

39 En hulle antwoord Hom: Ons kan. Maar Jesus vir hulle: Dis waar, die beker wat Ek drink, sal julle drink, en met die doop waarmee Ek gedoop word, sal julle gedoop word;

40 maar om te sit aan my regter- en aan my linkerhand, berus nie by My om te gee nie, maar dit is vir hulle vir wie dit berei is.

41 En toe die tien dit hoor, begin hulle verontwaardig te word oor Jakobus en Johannes.

42 Maar Jesus het hulle na Hom geroep en vir hulle gesê: Julle weet dat die wat gereken word as owerstes van die nasies, oor hulle heers, en dat hulle groot manne oor hulle gesag uitoefen;

43 maar so moet dit onder julle nie wees nie, maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees.

44 En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet almal se dienskneg wees.

45 Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.

Die blinde man van Jérigo.

46 EN hulle het in Jérigo gekom. En toe Hy en sy dissipels en 'n aansienlike skare uit Jérigo uitgaan, sit die blinde man, Bartiméüs, die seun van Timéüs, langs die pad en bedel.

47 En toe hy hoor dat dit Jesus die Nasaréner was, begin hy om uit te roep en te : Seun van Dawid, Jesus, wees my barmhartig!

48 En baie het hom bestraf, dat hy moet stilbly; maar hy het al harder uitgeroep: Seun van Dawid, wees my barmhartig!

49 Toe gaan Jesus staan en dat hy geroep moes word; en hulle roep die blinde man en vir hom: Hou goeie moed, staan op! Hy roep jou.

50 En hy gooi sy oorkleed af, staan op en kom na Jesus toe.

51 En Jesus antwoord en vir hom: Wat wil jy moet Ek vir jou doen? En die blinde man vir Hom: Rabboeni, dat ek mag sien.

52 En Jesus vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.

Jesus atravessa o Jordão

1 Mc 10.1-12;Mt 19.1-9Levantando-se, foi Jesus dali para os confins da Judeia e para além do Jordão. Outra vez, as multidões vieram ter com ele, e, de novo, ele as ensinava, Mc 1.21;2.13;4.2;6.2,6,34;12.35;14.49;Mt 4.23;26.55segundo o seu costume.

A questão do divórcio

2 Chegaram alguns fariseus e, para o experimentarem, perguntaram-lhe se era lícito a um homem repudiar sua mulher. 3 Ele respondeu: Que vos ordenou Moisés? 4 Replicaram eles: Moisés permitiu dar carta de divórcio e repudiar a mulher. 5 Mas Jesus lhes disse: Pela dureza do vosso coração, ele vos deixou Dt 24.1,3; cp.Mt 19.8escrito este mandamento. 6 Porém, Mc 13.19;2Pe 3.4desde o princípio da criação, Deus fê-los Gn 1.27;5.2homem e mulher; 7 por Gn 2.24essa razão, o homem deixará a seu pai e a sua mãe 8 e será com sua mulher uma carne. Assim, não são dois, mas uma carne. 9 Portanto, o que Deus ajuntou não o separe o homem. 10 Em casa, os discípulos, de novo, o interrogaram sobre isso. 11 Ele respondeu: Mt 5.32Aquele que repudiar sua mulher e casar com outra comete adultério contra a primeira; 12 e, cp.1Co 7.11,13se ela repudiar seu marido e casar com outro, comete adultério.

Jesus abençoa os meninos

13 Mc 10.13-16;Mt 19.13-15;Lc 18.15-17Então, lhe traziam alguns meninos para que os tocasse; os discípulos repreenderam aos que os trouxeram. 14 Mas Jesus, vendo isso, indignou-se e disse-lhes: Deixai vir a mim os meninos, não os impeçais, Mt 5.3porque dos tais é o reino de Deus. 15 Em verdade vos digo: Mt 18.3;19.14;Lc 18.17; cp.1Co 14.20;1Pe 2.2Aquele que não receber o reino de Deus como menino de modo algum entrará nele. 16 Mc 9.36Abraçando os meninos, os abençoava, pondo as mãos sobre eles.

O mancebo rico

17 Mc 10.17-31;Mt 19.16-30;Lc 18.18-30Ao sair para se pôr a caminho, correu um homem, e Mc 1.40ajoelhou-se diante dele, e perguntou-lhe: Bom Mestre, que hei de fazer para Lc 10.25;18.18; cp.At 20.32;Ef 1.18;1Pe 1.4, etc.;Mt 25.34herdar a vida eterna? 18 Respondeu Jesus: Por que me chamas bom? Ninguém é bom senão um, que é Deus. 19 Sabes os Êx 20.12-16;Dt 5.16-20mandamentos: Não matarás, não adulterarás, não furtarás, não dirás falso testemunho, não defraudarás, honra a teu pai e a tua mãe. 20 Ele lhe replicou: Mestre, cp.Mt 19.20tudo isso tenho guardado desde a minha mocidade. 21 Jesus, contemplando-o, o amou e disse-lhe: Uma coisa te falta: vai, vende tudo o que tens, e dá-o aos pobres, e terás um Mt 6.20tesouro no céu; e vem, segue-me. 22 Mas o homem, contrariado com essas palavras, retirou-se triste, porque tinha muitos bens.

O perigo das riquezas

23 Jesus, olhando ao redor de si, disse a seus discípulos: Mt 19.23Quão dificilmente entrarão no reino de Deus os que têm riquezas! 24 Os discípulos Mc 1.27ficaram surpreendidos com essas palavras. Mas Jesus tornou a dizer-lhes: Filhos, quão difícil é entrar no reino de Deus! 25 Mt 19.24É mais fácil passar um camelo pelo fundo de uma agulha do que entrar um rico, no reino de Deus. 26 Eles ficaram sobremaneira admirados, dizendo entre si: Quem pode, então, ser salvo? 27 Jesus, olhando para eles, disse: Mt 19.26Aos homens é isso impossível, mas a Deus, não; porque a Deus tudo é possível. 28 cp.Mt 4.20-22Pedro começou a dizer-lhe: Nós deixamos tudo e te havemos seguido. 29 Tornou Jesus: Em verdade vos digo que Mt 19.29;Lc 18.29s.; cp.Mt 6.33ninguém que tenha deixado casa, ou irmãos, ou irmãs, ou mãe, ou pai, ou filhos, ou campos, por amor de mim e por amor do evangelho 30 que não receba no presente o cêntuplo de casas, irmãos, irmãs, mães, filhos e campos, com perseguições; Mt 12.32e, no mundo vindouro, a vida eterna. 31 Porém Mt 19.30muitos que são primeiros serão os últimos; e os últimos serão os primeiros.

Jesus ainda outra vez prediz a sua morte e ressurreição

32 Mc 10.32-34;Mt 20.17-19;Lc 18.31-33Estavam a caminho, subindo para Jerusalém. Jesus ia adiante dos discípulos, e estes Mc 1.27se admiravam; e os que o seguiam tinham medo. Tornando a levar à parte os doze, começou a contar-lhes o que lhe havia de acontecer, 33 dizendo: Eis que subimos a Jerusalém, Mc 8.31;9.12e o Filho do Homem será entregue aos principais sacerdotes e aos escribas. Eles o condenarão à morte e o entregarão aos gentios, 34 e hão de escarnecê-lo, Mt 26.67;27.30;Mc 14.65; cp.Mt 16.21;Mc 9.31cuspir nele, açoitá-lo e tirar-lhe a vida; e, depois de três dias, ressurgirá.

O pedido de Tiago e João

35 Mc 10.35-45;Mt 20.20-28Então, se aproximaram dele Tiago e João, filhos de Zebedeu, dizendo-lhe: Mestre, queremos que nos faças o que te pedirmos. 36 Ele lhes perguntou: Que quereis que eu vos faça? 37 Responderam-lhe: Concede-nos que, na tua glória, cp.Mt 19.28nos sentemos, um à tua direita, e outro à tua esquerda. 38 Mas Jesus disse-lhes: Não sabeis o que pedis. Podeis Mt 20.22beber o cálice que eu bebo Lc 12.50ou ser batizados com o batismo com que eu sou batizado? 39 Responderam eles: Podemos. Replicou-lhes Jesus: cp.At 12.2;Ap 1.9Bebereis, na verdade, o cálice que eu bebo e sereis batizados com o batismo com que eu sou batizado; 40 mas o tomar assento à minha direita ou à minha esquerda não me pertence concedê-lo; porém cp.Mt 13.11será isso concedido àqueles para quem está destinado. 41 Mc 10.42-45; cp.Lc 22.25-27Ouvindo isso os dez, começaram a indignar-se contra Tiago e João. 42 Mas Jesus chamou-os para junto de si e disse: Sabeis que os que são reconhecidos como governadores dos gentios dominam sobre os seus vassalos, e sobre eles os seus grandes exercem autoridade. 43 Porém não é assim entre vós. Mas Mt 20.26; cp.Mc 9.35quem quiser tornar-se grande entre vós, será este o que vos sirva; 44 e quem quiser ser o primeiro entre vós, será este servo de todos. 45 Pois o Filho do Homem Mt 20.28também não veio para ser servido, mas para servir e dar a sua vida em resgate de muitos.

A cura do cego de Jericó

46 Mc 10.46-52;Mt 20.29-34;Lc 18.35-43Chegaram a Jericó. cp.Lc 18.35;19.1Ao sair Jesus da cidade com seus discípulos e com uma grande multidão, estava sentado à beira da estrada um cego mendigo, chamado Bartimeu, filho de Timeu. 47 Quando soube que era Jesus, Mc 1.24o Nazareno, começou a clamar: Jesus, Mt 9.27filho de Davi, tem compaixão de mim! 48 Muitos mandaram que se calasse, mas ele clamava ainda mais: Filho de Davi, tem compaixão de mim! 49 Jesus parou e disse: Chamai-o. Chamaram o cego, dizendo-lhe: Mt 9.2Tem ânimo; levanta-te, ele te chama. 50 Lançando de si a sua capa, de um salto, levantou-se e foi ter com Jesus. 51 Perguntou-lhe Jesus: Que queres que eu te faça? Respondeu-lhe o cego: Jo 20.16; cp.Mt 23.7Mestre, que eu tenha vista. 52 Disse-lhe Jesus: Vai, Mt 9.22a tua te curou. No mesmo instante, recebeu a vista e o foi seguindo pela estrada.

Veja também