从亚当到亚伯拉罕的家谱(创5:1~32,10:1~32,11:10~26)
1 亚当、塞特、以挪士、2 该南、玛勒列、雅列、3 以诺、玛土撒拉、拉麦、4 挪亚、挪亚生闪、含和雅弗。
5 雅弗的儿子是歌篾、玛各、玛代、雅完、土巴、米设、提拉。6 歌篾的儿子是亚实基拿、低法、陀迦玛。7 雅完的儿子是以利沙、他施,基提人和多单人也是他的子孙。
8 含的儿子是古实、埃及、弗和迦南。9 古实的儿子是西巴、哈腓拉、撒弗他、拉玛和撒弗提迦。拉玛的儿子是示巴和底但。10 古实又生宁录;宁录是世上第一位英雄。11 埃及生路低人、亚拿米人、利哈比人、拿弗土希人、12 帕斯鲁细人、迦斯路希人和迦斐托人;从迦斐托而出的有非利士人。
13 迦南生了长子西顿,又生赫。14 他的子孙还有:耶布斯人、亚摩利人、革迦撒人、15 希未人、亚基人、西尼人、16 亚瓦底人、洗玛利人和哈马人。
17 闪的儿子是以拦、亚述、亚法撒、路德、亚兰;亚兰的儿子是《马索拉文本》缺"亚兰的儿子是",现参照《七十士译本》补上;参创10:23、乌斯、户勒、基帖、米设。18 亚法撒生沙拉,沙拉生希伯。19 希伯生了两个儿子,一个名叫法勒,因为他在世的时候,世人就分散各地;法勒的兄弟名叫约坍。20 约坍生亚摩答、沙列、哈萨玛非、耶拉、21 哈多兰、乌萨、德拉、22 以巴录、亚比玛利、示巴、23 阿斐、哈腓拉、约巴。这些人都是约坍的儿子。
24 闪、亚法撒、沙拉、25 希伯、法勒、拉吴、26 西鹿、拿鹤、他拉、27 亚伯兰,亚伯兰就是亚伯拉罕。
亚伯拉罕的子孙(创25:12~16,36:1~19)
28 亚伯拉罕的儿子是以撒和以实玛利。29 以下是他们的后代:以实玛利的长子是尼拜约,他其余的儿子是基达、押德别、米比衫、30 米施玛、度玛、玛撒、哈达、提玛、31 伊突、拿非施、基底玛;这些人都是以实玛利的儿子。32 亚伯拉罕的妾基土拉所生的儿子,就是心兰、约珊、米但、米甸、伊施巴、书亚。约珊的儿子是示巴和底但。33 米甸的儿子是以法、以弗、哈诺、亚比大、以勒大。这些人都是基土拉的子孙。34 亚伯拉罕生以撒。以撒的儿子是以扫和以色列。35 以扫的儿子是以利法、流珥、耶乌施、雅兰和可拉。36 以利法的儿子是提幔、阿抹、洗玻、迦坦、基纳斯、亭纳和亚玛力。37 流珥的儿子是拿哈、谢拉、沙玛和米撒。
西珥的子孙(创36:20~30)
38 西珥的儿子是罗坍、朔巴、祭便、亚拿、底顺、以察和底珊。39 罗坍的儿子是何利、荷幔;罗坍的妹妹是亭纳。40 朔巴的儿子是亚勒、玛拿辖、以巴录、示非和阿南。祭便的儿子是亚雅和亚拿。41 亚拿的儿子是底顺。底顺的儿子是哈默兰、伊是班、益兰和基兰。42 以察的儿子是辟罕、撒番、耶亚干。底珊的儿子是乌斯和亚兰。
以东的众王(创36:31~39)
43 以色列人没有君王统治的时候,在以东地作王的有以下这些人:比珥的儿子比拉,他的京城名叫亭哈巴。44 比拉死了,波斯拉人谢拉的儿子约巴接续他作王。45 约巴死了,来自提幔地的户珊接续他作王。46 户珊死了,比达的儿子哈达接续他作王;这哈达就是在摩押的田野击败了米甸人的,他的京城名叫亚未得。47 哈达死了,玛士利加人桑拉接续他作王。48 桑拉死了,来自幼发拉底河旁边的利河伯的扫罗接续他作王。49 扫罗死了,亚革波的儿子巴勒.哈南接续他作王。50 巴勒.哈南死了,哈达接续他作王,他的京城名叫巴伊;他的妻子名叫米希他别,是米.萨合的孙女、玛特列的女儿。
以东的众族长(创36:40~43)
51 哈达死了,以东人的族长有亭纳族长、亚勒瓦族长、耶帖族长、52 阿何利巴玛族长、以拉族长、比嫩族长、53 基纳斯族长、提幔族长、米比萨族长、54 玛基叠族长、以兰族长,这些人都是以东的族长。
Die tien aartsvaders van Adam tot Noag. Die seuns van Noag en hulle afstammelinge.
1 ADAM, Set, Enos,
2 Kenan, Mahalálel, Jered,
3 Henog, Metúsalag, Lameg,
4 Noag, Sem, Gam en Jafet.
5 Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.
6 En die seuns van Gomer was: Áskenas en Rifat en Togárma.
7 En die seuns van Jawan was: Elísa en Tarsísa, die Kittiërs en Rodaniete.
8 Die seuns van Gam was: Kus en Misráim, Put en Kanaän.
9 En die seuns van Kus was: Seba en Háwila en Sabta en Raéma en Sábtega; en die seuns van Raéma was: Skeba en Dedan.
10 En Kus was die vader van Nimrod; hý het begin om 'n geweldenaar op die aarde te wees.
11 En Misráim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en die Naftuhiete,
12 en die Patrusiete en Kasluhiete — waaruit die Filistyne voortgekom het — en die Kaftoriete.
13 En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het
14 en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete,
15 en die Hewiete en Arkiete en Siniete,
16 en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete.
17 Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpágsad en Lud en Aram en Us en Hul en Geter en Meseg.
18 En Arpágsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.
19 En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en sy broer se naam was Joktan.
20 En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmáwet en Jerag,
21 en Hadóram en Usal en Dikla,
22 en Ebal en Abímael en Skeba,
23 en Ofir en Háwila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.
Die tien aartsvaders van Sem tot Abram. Die seuns van Abraham en hulle nakomelinge.
24 SEM, Arpágsad, Selag,
25 Heber, Peleg, Rehu,
26 Serug, Nahor, Tera,
27 Abram; dit is Abraham.
28 Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.
29 Dit is hulle geslagsregister: die eersgeborene van Ismael was Nébajot, en Kedar en Ádbeël en Mibsam,
30 Misma en Duma, Massa, Hadad en Tema,
31 Jetur, Nafis en Kedma; hulle was die seuns van Ismael.
32 En die seuns van Ketúra, die byvrou van Abraham. Sy het gebaar: Simran en Joksan en Medan en Mídian en Jisbak en Suag. En die seuns van Joksan was Skeba en Dedan.
33 En die seuns van Mídian was: Efa en Efer en Henog en Abída en Éldaä. Hulle almal was seuns van Ketúra.
34 En Abraham was die vader van Isak. Die seuns van Isak was Esau en Israel;
35 die seuns van Esau: Élifas, Réhuel en Jehus en Jáelam en Korag.
36 Die seuns van Élifas was: Teman en Omar, Sefi en Gáetam, Kenas en Timna en Ámalek.
37 Die seuns van Réhuel was: Nahat, Serag, Samma en Missa.
38 En die seuns van Seïr was: Lotan en Sobal en Síbeon en Ana en Dison en Eser en Disan.
39 En die seuns van Lotan was Hori en Homam; en die suster van Lotan was Timna.
40 Die seuns van Sobal was: Aljan en Manáhat en Ebal, Sefi en Onam; en die seuns van Síbeon was Aja en Ana.
41 Die seuns van Ana was: Dison; en die seuns van Dison was: Hamran en Esban en Jitran en Keran.
42 Die seuns van Eser was: Bilhan en Saäwan en Jáäkan. Die seuns van Disan was Us en Aran.
43 En dit is die konings wat in die land Edom geregeer het voordat daar 'n koning oor die kinders van Israel geregeer het: Bela, die seun van Beor; en die naam van sy stad was Dinhába;
44 en Bela het gesterwe, en in sy plek het geregeer Jobab, die seun van Serag, uit Bosra.
45 En Jobab het gesterwe, en Husam, uit die land van die Temaniete, het in sy plek geregeer.
46 En Husam het gesterwe, en Hadad, die seun van Bedad, wat die Midianiete in die veld van Moab verslaan het, het in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Awit.
47 En Hadad het gesterwe, en Samla uit Másreka het in sy plek geregeer.
48 En Samla het gesterwe, en Saul uit Réhobot, aan die rivier, het in sy plek geregeer.
49 En Saul het gesterwe, en Baäl-Hánan, die seun van Akbor, het in sy plek geregeer.
50 Nadat Baäl-Hánan gesterf het, het Hadad in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahi; en die naam van sy vrou was Mehetábeël, die dogter van Matred, die dogter van Mésahab.
51 Toe Hadad gesterf het, was die vorste van Edom: die vors Timna, die vors Alja, die vors Jetet,
52 die vors Oholibáma, die vors Ela, die vors Pinon,
53 die vors Kenas, die vors Teman, die vors Mibsar,
54 die vors Mágdiël, die vors Iram; dit was die vorste van Edom.