以萨迦的子孙
1 以萨迦的儿子是陀拉、普瓦、雅述和伸仑,共四人。2 陀拉的儿子是乌西、利法雅、耶勒、雅买、易伯散和示母利,都是陀拉家族的族长,是他们那世代英勇的战士;到了大卫的日子,他们的人数共有二万二千六百名。3 乌西的儿子是伊斯拉希,伊斯拉希的儿子是米迦勒、俄巴底亚,约珥和伊示雅,共五人,都是各家族的首领。4 此外,与他们在一起的,按着谱系和家族,还有能作战的军队三万六千人,因为他们的妻子和儿子很多。5 他们的兄弟在以萨迦各族中,都是英勇的战士,按着家谱登记的,共有八万七千人。
便雅悯的子孙
6 便雅悯的儿子是比拉、比结和耶叠,共三人。7 比拉的儿子是以斯本、乌西、乌薛、耶利摩和以利,共五人,都是各家族的首领,是英勇的战士,按着家谱登记的,共有二万二千零三十四人。8 比结的儿子是细米拉、约阿施、以利以谢、以利约乃、暗利、耶利摩、亚比雅、亚拿突和亚拉篾,这都是比结的儿子;9 他们都是各家族的首领,是英勇的战士,按着家谱登记的,共有二万零二百人。10 耶叠的儿子是比勒罕;比勒罕的儿子是耶乌斯、便雅悯、以忽、基拿拿、细坦、他施和亚希沙哈;11 这都是耶叠的儿子,是各家族的首领,是英勇的战士,能上阵作战的,共有一万七千二百人。12 还有以珥的儿子书品和户品,以及亚黑的儿子户伸。
拿弗他利的子孙
13 拿弗他利的儿子是雅薛、沽尼、耶色、沙龙;都是辟拉的子孙。
玛拿西的子孙
14 玛拿西的儿子是亚斯列,是他亚兰籍的妾所生的;她又生了基列的父亲玛吉。15 玛吉娶了妻子,是户品和书品的妹妹,名叫玛迦。玛拿西的次子名叫西罗非哈;西罗非哈只有几个女儿。16 玛吉的妻子玛迦生了一个儿子,她就给他起名叫毘利施;毘利施的兄弟名叫示利施;示利施的儿子是乌兰和利金。17 乌兰的儿子是比但。这都是基列的子孙;基列是玛吉的儿子,玛吉是玛拿西的儿子。18 基列的妹妹哈摩利吉生了伊施荷、亚比以谢和玛拉。19 示米大的儿子是亚现、示剑、利克希和阿尼安。
以法莲的子孙
20 以法莲的儿子是书提拉,书提拉的儿子是比列,比列的儿子是他哈,他哈的儿子是以拉大,以拉大的儿子是他哈,21 他哈的儿子是撒拔,撒拔的儿子是书提拉。以谢和以列因为下去夺取迦特人的牲畜,被当地出生的迦特人杀了。22 他们的父亲以法莲为他们悲哀多日,他的兄弟都来安慰他。23 以法莲与妻子同房,他的妻子就怀孕,生了一个儿子;以法莲就给他起名叫比利亚,因为他的家遭遇祸患。24 他的女儿是舍伊拉,就是建造上伯.和仑、下伯.和仑和乌羡.舍伊拉的。25 比利亚的儿子是利法和利悉;利悉的儿子是他拉,他拉的儿子是他罕,26 他罕的儿子是拉但,拉但的儿子是亚米忽,亚米忽的儿子是以利沙玛,27 以利沙玛的儿子是嫩,嫩的儿子是约书亚。
以法莲人的城邑
28 以法莲人的地业和居住的地方,是伯特利和属于伯特利的村庄,东边有拿兰,西边有基色和属于基色的村庄;示剑和属于示剑的村庄,直到迦萨和属于迦萨的村庄。29 靠近玛拿西支派边界的还有:伯.善和属于伯.善的村庄;他纳和属于他纳的村庄;米吉多和属于米吉多的村庄;多珥和属于多珥的村庄。以色列的儿子约瑟的子孙就住在这些地方。
亚设的子孙
30 亚设的儿子是音拿、亦施瓦、亦施韦和比利亚,还有他们的妹妹西拉。31 比利亚的儿子是希别和玛结,玛结是比撒威的父亲。32 希别生雅弗勒、朔默、何坦和他们的妹妹书雅。33 雅弗勒的儿子是巴萨、宾哈和亚施法;这些人是雅弗勒的儿子。34 朔默的儿子是亚希、罗迦、耶户巴和亚兰。35 朔默的兄弟希连的儿子是琐法、音那、示利斯和亚抹。36 琐法的儿子是书亚、哈尼弗、书阿勒、比利、音拉、37 比悉、河得、珊玛、施沙、益兰和比拉。38 益帖的儿子是耶孚尼、毘斯巴和亚拉。39 乌拉的儿子是亚拉、汉尼业和利写。40 这都是亚设的子孙,是他们各家族的首领,是杰出英勇的战士,是领袖中的首领;按着家谱登记的数目,能上阵作战的共有二万六千人。
Nakomelinge van Íssaskar.
1 EN die seuns van Íssaskar was: Tola en Pua, Jasub en Simron, vier.
2 En die seuns van Tola was: Ussi en Refája en Jériël en Jágmai en Jibsam en Samuel, hoofde van hulle families, van Tola, dapper helde. Volgens hulle afstamming was hulle aantal in die dae van Dawid twee-en-twintigduisend-seshonderd.
3 En die seuns van Ussi was Jisrágja; en die seuns van Jisrágja was: Mígael en Obádja en Joël, Jissía, vyf, almal hoofde.
4 En by hulle, volgens hulle afstamming, volgens hulle families, was die afdelings krygsmanne: ses-en-dertigduisend; want hulle het baie vroue en kinders gehad.
5 En hulle broers, van al die geslagte van Íssaskar, dapper helde: sewen-en-tagtigduisend tel hulle geslagsregister in sy geheel.
Nakomelinge van Benjamin en Náftali.
6 BENJAMIN: Bela en Beger en Jedíael, drie.
7 En die seuns van Bela was: Esbon en Ussi en Ússiël en Jérimot en Iri, vyf hoofde van families, dapper helde; en hulle geslagsregister het getel: twee-en-twintigduisend-vier-en-dertig.
8 En die seuns van Beger was: Semíra en Joas en Eliëser en Eljoënai en Omri en Jéremot en Abía en Ánatot en Alémet; hulle almal was seuns van Beger.
9 En hulle geslagsregister het getel volgens hulle afstamming, hoofde van hulle families, dapper helde: twintigduisend-tweehonderd.
10 En die seuns van Jedíael was Bilhan; en die seuns van Bilhan was: Jehus en Benjamin en Ehud en Kenáäna en Setan en Tarsis en Ahisáhar.
11 Hulle almal, seuns van Jedíael, volgens die hoofde van die families, dapper helde, was sewentienduisend-tweehonderd wat in die oorlog op kommando moes uittrek.
12 Ook Suppim en Huppim was seuns van Ir; Husim, seuns van Aher.
13 Die seuns van Náftali was: Jágsiël en Guni en Jeser en Sallum, seuns van Bilha.
Nakomelinge van Manasse.
14 DIE seuns van Manasse was Ásriël wat sy vrou gebaar het; sy Aramese byvrou het Magir gebaar, die vader van Gílead;
15 en Magir het van Huppim en Suppim 'n vrou geneem; die naam van sy suster was Máäga. En die naam van die tweede was Selófhad; en Selófhad het dogters gehad.
16 En Máäga, die vrou van Magir, het 'n seun gebaar, en sy het hom Peres genoem; en die naam van sy broer was Seres, en sy seuns was Ulam en Rekem.
17 En die seuns van Ulam was Bedan; dit is die seuns van Gílead, die seun van Magir, die seun van Manasse.
18 En sy suster Moléket het Ishod en Abiëser en Magla gebaar.
19 En die seuns van Semída was: Agjan en Segem en Likhi en Aníam.
Nakomelinge van Efraim.
20 EN die seuns van Efraim was Sutélag; en sy seun was Bered, en sy seun Tahat, en sy seun Eleáda, en sy seun Tahat,
21 en sy seun Sabad, en sy seun Sutélag en Eser en Élead; en die manne van Gat wat in die land gebore was, het hulle gedood, omdat húlle afgetrek het om hulle vee te neem.
22 Daarom het hulle vader Efraim baie dae lank gerou, en sy broers het gekom om hom te troos.
23 Daarna het hy by sy vrou ingegaan, en sy het swanger geword en 'n seun gebaar; en hy het hom Bería genoem, omdat dit tydens 'n onheil in sy huis gebeur het.
24 En sy dogter was Séëra; en sy het Bet-Horon-Onder en -Bo gebou, en Ussen-Séëra.
25 En sy seun was Refag, en Resef, en sy seun Telag, en sy seun Tahan;
26 sy seun Láedan; sy seun Ámmihud; sy seun Elisáma;
27 sy seun was Nun, sy seun Josua.
28 En hulle besitting en hulle woonplekke was Bet-el met sy onderhorige plekke; en teen die ooste Náäran, en teen die weste Geser met sy onderhorige plekke; en Sigem met sy onderhorige plekke tot by Ajja met sy onderhorige plekke.
29 En onder die bestuur van die seuns van Manasse was Bet-Sean met sy onderhorige plekke, Táänag met sy onderhorige plekke, Megíddo met sy onderhorige plekke, Dor met sy onderhorige plekke. Hierin het die seuns van Josef, die seun van Israel, gewoon.
Nakomelinge van Aser.
30 DIE seuns van Aser was: Jimma en Jiswa en Jiswi en Bería en Serag, hulle suster.
31 En die seuns van Bería was Heber en Málkiël; hy was die vader van Birsájit.
32 En Heber was die vader van Jaflet, en van Somer en Hotam en Sua, hulle suster.
33 En die seuns van Jaflet was: Pasag en Bimhal en Aswat; dit was die seuns van Jaflet.
34 En die seuns van Semer was: Ahi en Róhega, Jehúbba en Aram.
35 En die seuns van sy broer Helem was: Sofag en Jimna en Seles en Amal.
36 Die seuns van Sofag was: Suag en Harnéfer en Sual en Beri en Jimra,
37 Beser en Hōd en Samma en Silsa en Jitran en Beëra.
38 En die seuns van Jeter was: Jefúnne en Pispa en Ara.
39 En die seuns van Ulla was: Arag en Hánniël en Risja.
40 Hulle almal was seuns van Aser, hoofde van families, uitgesoekte dapper helde, hoofde van die vorste; en hulle geslagsregister het betrekking gehad op diens in die oorlog; hulle aantal was ses-en-twintigduisend man.