Publicidade

Jeremias 28

1 And it came to pass the same year, in the beginning of the reign of Zedekiah king of Judah, in the fourth year, in the fifth month, {that} Hananiah the son of Azzur, the prophet, who was of Gibeon, spoke to me in the house of Jehovah, in the presence of the priests and of all the people, saying,2 Thus speaketh Jehovah of hosts, the God of Israel, saying, I have broken the yoke of the king of Babylon.3 Within two full years will I bring again into this place all the vessels of Jehovah's house, that Nebuchadnezzar king of Babylon took away from this place, and carried to Babylon;4 and I will bring again to this place Jeconiah the son of Jehoiakim, the king of Judah, with all the captives of Judah that went to Babylon, saith Jehovah: for I will break the yoke of the king of Babylon.5 And the prophet Jeremiah spoke unto the prophet Hananiah in the presence of the priests, and in the presence of all the people that stood in the house of Jehovah.6 And the prophet Jeremiah said, Amen, may Jehovah do so! may Jehovah perform thy words which thou hast prophesied, to bring again from Babylon, into this place, the vessels of Jehovah's house, and all them of the captivity!7 Nevertheless, hear, I pray thee, this word which I speak in thine ears, and in the ears of all the people:8 The prophets that have been before me and before thee of old, prophesied also concerning many countries and concerning great kingdoms, of war, and of evil, and of pestilence.9 The prophet that prophesieth of peace, when the word of the prophet shall come to pass, shall be known as the prophet whom Jehovah hath really sent.10 And the prophet Hananiah took the yoke from off the prophet Jeremiah's neck, and broke it.11 And Hananiah spoke in the presence of all the people, saying, Thus saith Jehovah: So will I break the yoke of Nebuchadnezzar the king of Babylon within two full years from off the neck of all the nations. And the prophet Jeremiah went his way.12 And the word of Jehovah came unto Jeremiah, after that the prophet Hananiah had broken the yoke from off the neck of the prophet Jeremiah, saying,13 Go and tell Hananiah, saying, Thus saith Jehovah: Thou hast broken the yokes of wood, and thou hast made in their place yokes of iron.14 For thus saith Jehovah of hosts, the God of Israel: I have put a yoke of iron upon the neck of all these nations, that they may serve Nebuchadnezzar king of Babylon; and they shall serve him: and I have given him the beasts of the field also.15 And the prophet Jeremiah said unto the prophet Hananiah, Hear now, Hananiah: Jehovah hath not sent thee; and thou makest this people to trust in falsehood.16 Therefore thus saith Jehovah: Behold, I will cast thee from off the face of the earth: this year thou shalt die, for thou hast spoken revolt against Jehovah.17 And the prophet Hananiah died in the same year in the seventh month.

1 En in die jaar, in die begin van die regering van Sedek¡a, die koning van Juda, in die vierde jaar, in die vyfde maand, het Han nja, die seun van Assur, die profeet, wat uit G¡beon afkomstig was, met my gespreek in die huis van die HERE in teenwoordigheid van die priesters en van die hele volk en gesê:2 So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: Ek het die juk van die koning van Babel verbreek.3 In nog twee jaar bring Ek in hierdie plek terug al die voorwerpe van die huis van die HERE wat Nebukadn,sar, die koning van Babel, uit hierdie plek weggeneem en na Babel gebring het.4 Ook Jegonja, die seun van Jojakim, die koning van Juda, en al die ballinge van Juda wat na Babel gegaan het, bring Ek in hierdie plek terug, spreek die HERE; want Ek sal die juk van die koning van Babel verbreek.5 Toe het die profeet Jeremia aan die profeet Han nja gesê in teenwoordigheid van die priesters en van die hele volk wat in die huis van die HERE gestaan het,6 en die profeet Jeremia het gesê: Amen, laat die HERE so doen! Laat die HERE vervul jou woorde wat jy geprofeteer het, deur die voorwerpe van die huis van die HERE en al die ballinge uit Babel na hierdie plek terug te bring!7 Maar luister tog na hierdie woord wat ek spreek voor jou ore en voor die ore van die hele volk:8 Die profete wat daar voor my en voor jou gewees het, van ouds af, het geprofeteer teen magtige lande en teen groot koninkryke van oorlog en onheil en pes.9 Die profeet wat profeteer van vrede -- as die woord van die profeet uitkom, sal die profeet bekend word wat die HERE waarlik gestuur het.10 Daarop het die profeet Han nja die juk van die nek van die profeet Jeremia afgeneem en dit verbreek.11 En Han nja het gespreek in teenwoordigheid van die hele volk en gesê: So spreek die HERE: So sal Ek verbreek die juk van Nebukadn,sar, die koning van Babel, in nog twee jaar, van die nek van al die nasies. En die profeet Jeremia het weggegaan.12 Maar die woord van die HERE het tot Jeremia gekom, nadat die profeet Han nja die juk van die nek van die profeet Jeremia afgeneem en verbreek het, en gesê:13 Gaan spreek met Han nja en sê: So spreek die HERE: Houtjukke het jy verbreek, maar jy moet in die plek daarvan ysterjukke maak.14 Want so sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Ek het 'n ysterjuk gelê op die nek van al hierdie nasies om Nebukadn,sar, die koning van Babel, te dien, en hulle sal hom dien; ja, selfs die wilde diere van die veld het Ek aan hom gegee.15 En die profeet Jeremia het aan die profeet Han nja gesê: Luister tog, Han nja! Die HERE het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie volk op leuens laat vertrou.16 Daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek werp jou van die aarde af weg; hierdie jaar sal jy sterwe, omdat jy afval van die HERE verkondig het.17 En die profeet Han nja het in die jaar, in die sewende maand, gesterwe.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-