Publicidade

2 Samuel 3

AFR53
Guerra fra Davide e Is-Boset

1 La guerra fra la casa di Saul e la casa di Davide fu lunga. Davide si faceva sempre più forte, mentre la casa di Saul si indeboliva. 2 A Davide nacquero dei figli a Ebron. Il suo primogenito fu Amnon, di Ainoam, di Izreel; 3 il secondo fu Chileab di Abigail, di Carmel, che era stata moglie di Nabal; il terzo fu Absalom, figlio di Maaca, figlia di Talmai, re di Ghesur; 4 il quarto fu Adonia, figlio di Agghit; il quinto fu Sefatia, figlio di Abital, 5 e il sesto fu Itream, figlio di Egla, moglie di Davide. Questi nacquero a Davide in Ebron.

Abner abbandona Is-Boset e si riunisce con Davide

6 Durante la guerra fra la casa di Saul e la casa di Davide, Abner si tenne costantemente dalla parte della casa di Saul. 7 Saul aveva avuto una concubina di nome Rispa, figlia di Aia; e Is-Boset disse ad Abner: "Perché sei andato dalla concubina di mio padre?". 8 Abner si adirò moltissimo per le parole di Is-Boset, e rispose: "Sono forse la testa di un cane di quelli di Giuda? Fino a oggi ho dato prova di benevolenza verso la casa di Saul tuo padre, verso i suoi fratelli e i suoi amici, non ti ho dato nelle mani di Davide, e proprio oggi tu mi rimproveri l’errore commesso con questa donna! 9 Iddio tratti Abner con il massimo rigore, se io non faccio per Davide tutto quello che l’Eterno gli ha promesso con giuramento, 10 trasferendo il regno dalla casa di Saul alla sua, e stabilendo il trono di Davide su Israele e su Giuda, da Dan fino a Beer-Sceba". 11 E Is-Boset non poté rispondere una parola ad Abner, perché aveva paura di lui. 12 Allora Abner spedì dei messaggeri a Davide per dirgli: "A chi appartiene il paese?" e "Faalleanza con me e il mio braccio sarà al tuo servizio per volgere dalla tua parte tutto Israele". 13 Davide rispose: "Sta bene, io farò alleanza con te; ma una sola cosa ti chiedo, ed è che tu non ti presenti davanti a me senza condurmi Mical, figlia di Saul, quando comparirai davanti a me". 14 Davide spedì dei messaggeri a Is-Boset, figlio di Saul, per dirgli: "Restituisci Mical, mia moglie, con la quale io mi fidanzai a prezzo di cento prepuzi di Filistei". 15 Is-Boset la mandò a prendere dal marito Paltiel, figlio di Lais. 16 E il marito andò con lei, la accompagnò piangendo, e la seguì fino a Baurim. Poi Abner gli disse: "Va, torna indietro!". E lui se ne ritornò. 17 Intanto Abner entrò in trattative con gli anziani d’Israele, dicendo: "Già da lungo tempo state cercando di avere Davide come vostro re, 18 ora è tempo di agire; poiché l’Eterno ha parlato di lui e ha detto: Per mezzo di Davide, mio servo, io salverò il mio popolo Israele dalle mani dei Filistei e da quelle di tutti i suoi nemici". 19 Abner parlò pure con quelli di Beniamino; quindi andò anche a trovare Davide a Ebron per metterlo al corrente di tutto quello che Israele e tutta la casa di Beniamino avevano deciso. 20 Abner giunse a Ebron presso Davide, accompagnato da venti uomini; e Davide fece un convito ad Abner e agli uomini che erano con lui. 21 Poi Abner disse a Davide: "Io mi alzerò e andrò a radunare tutto Israele presso il re mio signore, affinché essi facciano alleanza con te e tu regni su tutto quello che il tuo cuore desidera". Così Davide congedò Abner, che se ne andò in pace.

Abner ucciso da Ioab

22 Ed ecco che la gente di Davide e Ioab tornavano da una scorreria, portando con un grande bottino; ma Abner non era più con Davide a Ebron, poiché questi lo aveva congedato e lui se n’era andato in pace. 23 Quando Ioab e tutta la gente che era con lui furono arrivati, qualcuno riferì la notizia a Ioab, dicendo: "Abner, figlio di Ner, è venuto dal re, il quale lo ha congedato, ed egli se n’è andato in pace". 24 Allora Ioab si recò dal re, e gli disse: "Che hai fatto? Ecco, Abner era venuto da te; perché lo hai congedato, così che ha potuto andarsene liberamente? 25 Tu sai chi sia Abner, figlio di Ner! è venuto per ingannarti, per spiare i tuoi movimenti e per sapere tutto quello che tu fai". 26 E Ioab, uscito da Davide, spedì dei messaggeri dietro ad Abner, i quali lo fecero ritornare dalla cisterna di Siva, senza che Davide ne sapesse nulla. 27 Quando Abner fu tornato a Ebron, Ioab lo trasse in disparte nello spazio fra le due porte, come se volesse parlargli in segreto, e lo colpì al ventre e lo uccise; fece questo per vendicare il sangue di Asael suo fratello. 28 Davide, avendo poi udito il fatto, disse: "Io e il mio regno siamo innocenti per sempre, nel cospetto dell’Eterno, del sangue di Abner, figlio di Ner; 29 ricada esso sul capo di Ioab e su tutta la casa di suo padre, e non manchi mai nella casa di Ioab chi soffra di gonorrea o di piaga di lebbra o debba appoggiarsi al bastone o muoia di spada o sia senza pane!". 30 Così Ioab e Abisai, suo fratello, uccisero Abner, perché questi aveva ucciso Asael loro fratello, a Gabaon, in battaglia.

Davide piange la morte di Abner

31 Davide disse a Ioab e a tutto il popolo che era con lui: "Stracciatevi le vesti, cingetevi di sacco, e fate cordoglio per la morte di Abner!". E il re Davide andò dietro alla bara. 32 Abner fu seppellito a Ebron e il re alzò la voce e pianse sulla tomba di Abner; e pianse tutto il popolo. 33 E il re intonò un canto funebre su Abner, e disse:

"Abner doveva morire come muore uno stolto? 34 Le tue mani non erano legate, i tuoi piedi erano stretti nei ceppi! Sei caduto come si cade per mano di scellerati".

35 E tutto il popolo ricominciò a piangere Abner; poi si avvicinò a Davide per fargli prendere del cibo mentre era ancora giorno; ma Davide giurò dicendo: "Mi tratti Iddio con tutto il suo rigore se assaggerò pane o qualche altra cosa prima che tramonti il sole!". 36 E tutto il popolo capì e approvò la cosa; tutto quello che il re fece fu approvato da tutto il popolo. 37 Così, in quel giorno, tutto il popolo e tutto Israele riconobbero che il re non c’entrava per nulla nell’uccisione di Abner, figlio di Ner. 38 E il re disse ai suoi servi: "Non sapete voi che oggi è caduto in Israele un principe e un grande uomo? 39 Quanto a me, benché unto re, sono tuttora debole; mentre questa gente, i figli di Seruia, sono troppo forti per me. Renda l’Eterno a chi fa il male secondo la sua malvagità".

1 EN daar was 'n lang oorlog tussen die huis van Saul en die huis van Dawid, en Dawid het altyd sterker geword, maar die huis van Saul altyd swakker.

Seuns van Dawid wat in Hebron gebore is.

2 EN vir Dawid is daar seuns in Hebron gebore. En sy eersgeborene was Amnon, by Ahínoam uit Jísreël;

3 en sy tweede was Kíleab, by Abígail, die vrou van Nabal, die Karmeliet; en die derde was Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Talmai, die koning van Gesur;

4 en die vierde Adónia, die seun van Haggit; en die vyfde Sefátja, die seun van Abítal;

5 en die sesde Jítream, by Egla, die vrou van Dawid. Hulle is vir Dawid in Hebron gebore.

Onderhandelinge tussen Abner en Dawid. Joab vermoor Abner.

6 EN onderwyl daar oorlog was tussen die huis van Saul en die huis van Dawid, was Abner besig om homself te versterk in die huis van Saul.

7 Saul het naamlik 'n byvrou gehad wie se naam Rispa was, die dogter van Aja; en Isbóset het vir Abner gesê: Waarom het jy by die byvrou van my vader ingegaan?

8 Toe word Abner baie kwaad oor die woorde van Isbóset en : Is ek dan die hondskop wat aan Juda behoort? Vandag bewys ek guns aan die huis van Saul, jou vader, aan sy broers en aan sy vriende; en ek het jou nie in die hand van Dawid laat raak nie, en tog verwyt jy my vandag die oortreding met 'n vrou?

9 Mag God so aan Abner doen en so daaraan toedoen, sekerlik, soos die Here Dawid met 'n eed beloof het, net so sal ek aan hom doen

10 deur die koningskap aan die huis van Saul te ontneem en die troon van Dawid op te rig oor Israel en oor Juda, van Dan tot Berséba.

11 En hy kon Abner verder geen antwoord gee nie, omdat hy vir hom bang was.

12 Daarop het Abner boodskappers na Dawid in sy plek gestuur om te : Aan wie behoort die land? en: Sluit u verbond met my; en kyk, my hand sal met u wees om die hele Israel na u toe oor te bring.

13 En hy het gesê: Goed, ék sal met u 'n verbond sluit, maar een ding eis ek van u, naamlik: U mag my aangesig nie sien nie, of u moet eers Migal, die dogter van Saul, saambring as u kom om my aangesig te sien.

14 Dawid het ook boodskappers gestuur na Isbóset, die seun van Saul, om te : Gee my vrou Migal met wie ek my verloof het vir honderd voorhuide van die Filistyne.

15 En Isbóset het gestuur en haar van die man, van Páltiël, die seun van Lais, afgeneem.

16 En haar man het saam met haar gegaan, terwyl hy agter haar aan loop en ween tot by Bahúrim. Toe Abner vir hom: Gaan terug. En hy het teruggegaan.

17 En Abner het met die oudstes van Israel onderhandel en gesê: Gister sowel as eergister het julle aldeur Dawid as koning oor julle begeer.

18 Voer dit dan nou uit, want die Here het van Dawid gespreek en gesê: Deur die hand van my kneg Dawid sal Ek my volk Israel uit die hand van die Filistyne en uit die hand van al hulle vyande verlos.

19 En Abner het ook voor die ore van Benjamin gespreek; en Abner het ook gegaan om voor die ore van Dawid in Hebron te spreek alles wat goed was in die van Israel en in die van die hele huis van Benjamin.

20 Toe Abner by Dawid in Hebron kom, en twintig man saam met hom, het Dawid vir Abner en die manne wat by hom was, 'n maaltyd aangerig.

21 En Abner vir Dawid: Ek wil my klaarmaak en die hele Israel by my heer die koning gaan versamel, dat hulle met u 'n verbond sluit; dan kan u heers oor alles wat u siel begeer. Daarop het Dawid Abner laat gaan, en hy het in vrede weggegaan.

22 Intussen kom die dienaars van Dawid en Joab juis van 'n rooftog af, en hulle bring 'n groot buit met hulle saam. Maar Abner was nie meer by Dawid in Hebron nie, want dié het hom laat gaan, en hy het in vrede vertrek.

23 Toe Joab en die hele kommando wat saam met hom was, tuis kom, deel hulle aan Joab mee en : Abner, die seun van Ner, het na die koning gekom, en dié het hom laat gaan, en hy het in vrede vertrek.

24 Daarop kom Joab by die koning en : Wat het u gedoen? Kyk, Abner het by u gekom; waarom het u hom tog laat loop, dat hy sommer weggegaan het?

25 U ken Abner, die seun van Ner, dat hy gekom het om u te mislei en om u uitgang en u ingang te weet, ja, om alles te weet wat u doen.

26 En Joab het van Dawid af weggegaan en boodskappers agter Abner aan gestuur, wat hom teruggebring het van die put Hassira af sonder dat Dawid dit geweet het.

27 Toe Abner dan in Hebron terugkom, het Joab hom eenkant toe gelei in die middel van die poort om vertroulik met hom te praat en hom daar in die onderlyf gesteek, sodat hy gesterf het, oor die bloed van sy broer Ásahel.

28 Toe Dawid dit daarna hoor, hy: Ek en my koninkryk is voor die Here vir ewig onskuldig aan die bloed van Abner, die seun van Ner.

29 Mag dit losbreek op die hoof van Joab en op sy hele familie, en mag die huis van Joab nie vry wees van een wat 'n vloeiing het of wat melaats is of wat op krukke loop of wat deur die swaard val of gebrek aan brood het nie.

30 Joab dan en Abísai, sy broer, het Abner vermoor, omdat hy hulle broer Ásahel by Gíbeon in die geveg gedood het.

31 Verder het Dawid aan Joab en al die mense wat by hom was, gesê: Skeur julle klere en gord rouklere aan en rouklaag voor Abner uit! En koning Dawid het agter die baar aan gegaan.

32 Toe hulle Abner in Hebron begrawe, het die koning sy stem verhef en geween by die graf van Abner; die hele volk het ook geween.

33 En die koning het 'n klaaglied oor Abner aangehef en gesê: Moes Abner sterwe soos 'n dwaas sterwe?

34 Jou hande was nie gebind en jou voete nie aangeraak met koperkettings nie. Soos 'n mens voor kwaaddoeners val, het jy geval. En die hele volk het nog meer oor hom geween.

35 Daarop kom die hele volk om Dawid te beweeg dat hy brood moet eet terwyl dit nog dag was; maar Dawid het gesweer en gesê: Mag God so aan my doen en so daaraan toedoen as ek voor sonsondergang brood of enigiets proe.

36 En die hele volk het dit opgemerk, en dit was goed in hulle : soos alles wat die koning gedoen het, was dit goed in die van die hele volk.

37 En die hele volk en die hele Israel het dieselfde dag gemerk dat dit nie van die koning gekom het om Abner, die seun van Ner, dood te maak nie.

38 Verder het die koning aan sy dienaars gesê: Weet julle nie dat vandag 'n vors en 'n groot man in Israel geval het nie?

39 Maar ek is vandag swak, alhoewel ek as koning gesalf is, terwyl hierdie manne, die seuns van Serúja, harder is as ek. Mag die Here die kwaaddoener vergelde na sy boosheid!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-