Publicidade

Levítico 24

1 And Jehovah spoke to Moses, saying,2 Command the children of Israel that they bring unto thee pure beaten olive oil for the light, to light the lamp continually.3 Outside the veil of the testimony, in the tent of meeting, shall Aaron dress it from evening to morning before Jehovah continually: {it is} an everlasting statute throughout your generations.4 Upon the pure candlestick shall he arrange the lamps before Jehovah continually.5 And thou shalt take fine wheaten flour, and bake twelve cakes thereof; each cake shall be of two tenths.6 And thou shalt set them in two rows, six in a row, upon the pure table before Jehovah.7 And thou shalt put pure frankincense upon each row; and it shall be a bread of remembrance, an offering by fire to Jehovah.8 Every sabbath day he shall arrange it before Jehovah continually, on the part of the children of Israel: {it is} an everlasting covenant.9 And it shall be Aaron's and his sons'; and they shall eat it in a holy place; for it is most holy unto him of Jehovah's offerings by fire: {it is} an everlasting statute.10 And the son of an Israelitish woman-but withal the son of an Egyptian, -went out among the children of Israel; and this son of the Israelitess and a man of Israel strove together in the camp;11 and the Israelitish woman's son blasphemed the Name, and cursed; and they brought him to Moses. And his mother's name was Shelomith, the daughter of Dibri, of the tribe of Dan.12 And they confined him, that they might decide at the mouth of Jehovah.13 And Jehovah spoke to Moses, saying,14 Lead the reviler outside the camp; and all that heard {him} shall lay their hands upon his head, and the whole assembly shall stone him.15 And thou shalt speak unto the children of Israel, saying, Every one when he revileth his God shall bear his sin.16 And he that blasphemeth the name of Jehovah shall certainly be put to death; all the assembly shall certainly stone him; as well the stranger as he that is home-born, when he blasphemeth the Name, shall be put to death.17 And if any one smiteth any man mortally, he shall certainly be put to death.18 And he that smiteth a beast mortally shall make it good, life for life.19 And if a man cause a blemish in his neighbour, as he hath done, so shall it be done to him;20 breach for breach, eye for eye, tooth for tooth: as he hath caused a blemish in a man, so shall it be done to him.21 He that smiteth a beast {mortally} shall make it good; and he that smiteth a man {mortally} shall be put to death.22 Ye shall have one law: as the stranger, so the home-born; for I am Jehovah your God.23 And Moses spoke to the children of Israel; and they led the reviler outside the camp and stoned him with stones. And the children of Israel did as Jehovah had commanded Moses.

1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die kandelaar moet bring, om gedurigdeur 'n brandende lamp te hê.3 A„ron moet dit buitekant die voorhangsel van die Getuienis, in die tent van samekoms, regmaak om te brand van die aand tot die môre voor die aangesig van die HERE, gedurigdeur. Dit is 'n ewige insetting vir julle geslagte.4 Hy moet op die rein kandelaar die lampe regmaak om te brand voor die aangesig van die HERE, gedurigdeur.5 Jy moet ook fynmeel neem en twaalf koeke daarvan bak, twee tiendes van 'n efa moet elke koek wees;6 en jy moet hulle in twee stapels neersit, ses in 'n stapel, op die rein tafel voor die aangesig van die HERE.7 En by elke stapel moet jy suiwer wierook byvoeg, wat vir die brood as gedenkoffer moet dien, as vuuroffer aan die HERE.8 Op elke sabbatdag moet hy dit gedurigdeur voor die aangesig van die HERE regsit, van die kant van die kinders van Israel as 'n ewige insetting.9 En dit moet aan A„ron en sy seuns toekom: hulle moet dit in 'n heilige plek eet; want as iets hoogheiligs behoort dit aan hom uit die vuuroffers van die HERE 'n ewige insetting.10 En die seun van 'n Israelitiese vrou maar hy was die seun van 'n Egiptiese man het uitgegaan tussen die kinders van Israel in; en die seun van die Israelitiese vrou en 'n Israelitiese man het met mekaar geveg in die laer.11 Toe het die seun van die Israelitiese vrou die NAAM gelaster en gevloek. Daarom het hulle hom na Moses gebring. En die naam van sy moeder was S,lomit, die dogter van Dibri, van die stam van Dan.12 En hulle het hom in die gevangenis gesit, dat hulle 'n beslissing kon verkry volgens die uitspraak van die HERE.13 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:14 Bring die vloeker buitekant die laer uit, en almal wat dit gehoor het, moet hulle hande op sy hoof lê; dan moet die hele vergadering hom stenig.15 En met die kinders van Israel moet jy spreek en sê: As iemand sy God vloek, sal hy sy sonde dra.16 En wie die Naam van die HERE laster, moet sekerlik gedood word; die hele vergadering moet hom sekerlik stenig. Die vreemdeling net soos die kind van die land as hy die NAAM laster, moet hy gedood word.17 En as iemand enige mens doodslaan, moet hy sekerlik gedood word.18 Maar hy wat 'n stuk vee doodslaan, moet daar vergoeding voor gee; lewe vir lewe.19 En as iemand aan sy naaste 'n liggaamsgebrek toebring soos hy gedoen het, net so moet ook aan hom gedoen word:20 breuk vir breuk, oog vir oog, tand vir tand dieselfde liggaamsgebrek wat hy aan 'n mens toebring, moet ook aan hom toegebring word.21 Hy dan wat 'n stuk vee doodslaan, moet daar vergoeding voor gee; maar hy wat 'n mens doodslaan, moet gedood word.22 Net een wet moet daar vir julle wees die vreemdeling moet soos die kind van die land wees; want Ek is die HERE julle God.23 Moses het toe met die kinders van Israel gespreek, en hulle het die vloeker buitekant die laer uitgebring en hom gestenig. En die kinders van Israel het gedoen soos die HERE Moses beveel het.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-