Publicidade

Levítico 11

1 And Jehovah spoke to Moses and to Aaron, saying to them,2 Speak unto the children of Israel, saying, These are the animals which ye shall eat of all the beasts which are on the earth.3 Whatever hath cloven hoofs, and feet quite split open, and cheweth the cud, among the beasts-that shall ye eat.4 Only these shall ye not eat of those that chew the cud, or of those with cloven hoofs: the camel, for it cheweth the cud, but hath not cloven hoofs-it shall be unclean unto you;5 and the rock-badger, for it cheweth the cud, but hath not cloven hoofs-it shall be unclean unto you;6 and the hare, for it cheweth the cud, but hath not cloven hoofs-it shall be unclean unto you;7 and the swine, for it hath cloven hoofs, and feet quite split open, but it cheweth not the cud-it shall be unclean unto you.8 Of their flesh shall ye not eat, and their carcase shall ye not touch: they shall be unclean unto you.9 These shall ye eat of all that are in the waters: whatever hath fins and scales in waters, in seas and in rivers, these shall ye eat;10 but all that have not fins and scales in seas and in rivers, of all that swarm in the waters, and of every living soul which is in the waters-they shall be an abomination unto you.11 They shall be even an abomination unto you: of their flesh shall ye not eat, and their carcase ye shall have in abomination.12 Whatever in the waters hath no fins and scales, that shall be an abomination unto you.13 And these shall ye have in abomination of the fowls; they shall not be eaten; an abomination shall they be: the eagle, and the ossifrage, and the sea-eagle,14 and the falcon, and the kite, after its kind;15 every raven after its kind;16 and the female ostrich and the male ostrich, and the sea-gull, and the hawk, after its kind;17 and the owl, and the gannet, and the ibis,18 and the swan, and the pelican, and the carrion vulture,19 and the stork; the heron after its kind, and the hoopoe, and the bat.20 Every winged crawling thing that goeth upon all four shall be an abomination unto you.21 Yet these shall ye eat of every winged crawling thing that goeth upon all four: those which have legs above their feet with which to leap upon the earth.22 These shall ye eat of them: the arbeh after its kind, and the solam after its kind, and the hargol after its kind, and the hargab after its kind.23 But every winged crawling thing that hath four feet shall be an abomination unto you.24 And by these ye shall make yourselves unclean; whoever toucheth their carcase shall be unclean until the even.25 And whoever carrieth {ought} of their carcase shall wash his garments, and be unclean until the even.26 Every beast that hath cloven hoofs, but not feet quite split open, nor cheweth the cud, shall be unclean unto you: every one that toucheth them shall be unclean.27 And whatever goeth on its paws, among all manner of beasts that go upon all four, those are unclean unto you: whoever toucheth their carcase shall be unclean until the even.28 And he that carrieth their carcase shall wash his garments, and be unclean until the even: they shall be unclean unto you.29 And these shall be unclean unto you among the crawling things which crawl on the earth: the mole, and the field-mouse, and the lizard, after its kind;30 and the groaning lizard, and the great red lizard, and the climbing lizard, and the chomet, and the chameleon.31 These shall be unclean unto you among all that crawl: whoever toucheth them when they are dead, shall be unclean until the even.32 And on whatever any of them when they are dead doth fall, it shall be unclean; all vessels of wood, or garment, or skin, or sack, every vessel wherewith work is done-it shall be put into water, and be unclean until the even; then shall it be clean.33 And every earthen vessel into which {any} of them falleth-whatever is in it shall be unclean; and ye shall break it.34 All food that is eaten on which {such} water hath come shall be unclean; and all drink that is drunk shall be unclean, in every {such} vessel.35 And everything where upon {any part} of their carcase falleth shall be unclean; oven and hearth shall be broken down: they are unclean, and shall be unclean unto you.36 Nevertheless, a spring or a well, a quantity of water, shall be clean. But he that toucheth their carcase shall be unclean.37 And if any part of their carcase fall upon any sowing-seed which is to be sown, it shall be clean;38 but if water have been put on the seed, and any part of their carcase fall thereon, it shall be unclean unto you.39 And if any beast which is to you for food die, he that toucheth the carcase thereof shall be unclean until the even.40 And he that eateth of its carcase shall wash his garments, and be unclean until the even: he also that carrieth its carcase shall wash his garments, and be unclean until the even.41 And every crawling thing which crawleth on the earth shall be an abomination; it shall not be eaten.42 Whatever goeth on the belly, and whatever goeth on all four, and all that have a great many feet, of every manner of crawling thing which crawleth on the earth-these ye shall not eat; for they are an abomination.43 Ye shall not make yourselves abominable through any crawling thing which crawleth, neither shall ye make yourselves unclean with them, that ye should be defiled thereby.44 For I am Jehovah your God; and ye shall hallow yourselves, and ye shall be holy; for I am holy; and ye shall not make yourselves unclean through any manner of crawling thing which creepeth on the earth.45 For I am Jehovah who brought you up out of the land of Egypt, to be your God: ye shall therefore be holy, for I am holy.46 This is the law of cattle, and of fowl, and of every living soul that moveth in the waters, and of every soul that crawleth on the earth;47 to make a difference between the unclean and the clean, and between the beast that is to be eaten and the beast that is not to be eaten.

1 En die HERE het met Moses en A„ron gespreek en aan hulle gesê:2 Spreek met die kinders van Israel en sê: Dit is die diere wat julle mag eet van al die viervoetige diere wat op die aarde is.3 Alles wat onder die diere gesplitste kloue het, en wel heeltemal gesplitste kloue, en herkou dit mag julle eet.4 Maar die volgende mag julle nie eet nie van die wat herkou en van die wat gesplitste kloue het: die kameel, want hy herkou, maar het geen gesplitste kloue nie onrein is hy vir julle;5 en die das, want hy herkou, maar het geen gesplitste kloue nie onrein is hy vir julle;6 en die haas, want hy herkou, maar het geen gesplitste kloue nie onrein is hy vir julle;7 ook die vark, want hy het gesplitste kloue, ja, heeltemal gesplitste kloue, maar hy herkou nie onrein is hy vir julle.8 Van hulle vleis mag julle nie eet nie en aan hulle aas nie raak nie onrein is hulle vir julle.9 Dit mag julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het in die water, in die seë en in die riviere dit mag julle eet.10 Maar alles wat geen vinne en skubbe het in die seë en in die riviere nie, van al die gewemel van die water en van al die lewende wesens wat in die water is 'n gruwel is dit vir julle.11 Ja, 'n gruwel moet hulle vir julle wees; van hulle vleis mag julle nie eet nie, en hulle aas moet julle vir 'n gruwel hou.12 Alles wat geen vinne of skubbe in die water het nie 'n gruwel is dit vir julle.13 En die volgende moet julle van die voëls vir 'n gruwel hou hulle mag nie geëet word nie, 'n gruwel is hulle: die arend en die lammervanger en die aasvoël;14 en die kuikendief en die valk volgens sy soorte;15 elke kraai volgens sy soorte;16 en die volstruis en die naguil en die seemeeu en die kleinvalk volgens sy soorte;17 en die steenuil en die visvanger en die steunuil;18 en die silweruil en die pelikaan en die klein aasvoël;19 en die groot sprinkaanvoël, die reier volgens sy soorte, die hoep hoep en die vlermuis.20 Al die insekte met vlerke wat op vier pote loop 'n gruwel is hulle vir julle.21 Maar die volgende mag julle eet van al die insekte met vlerke wat op vier pote loop: wat bokant die pote springbene het om daarmee op die grond te spring.22 Van hulle mag julle die volgende eet: die treksprinkaan volgens sy soorte en die boomsprinkaan volgens sy soorte en die springer volgens sy soorte en die voetganger volgens sy soorte.23 Maar al die ander insekte met vlerke wat vier pote het 'n gruwel is hulle vir julle.24 En deur hierdie diere word julle verontreinig elkeen wat aan hulle aas raak, sal tot die aand toe onrein wees;25 en elkeen wat van hulle aas dra, moet sy klere was en sal tot die aand toe onrein wees26 aan al die diere wat gesplitste kloue het, wat nie heeltemal gesplits is nie, en wat nie herkou nie. Onrein is hulle vir julle; elkeen wat aan hulle raak, sal onrein wees.27 En alles wat op kaal pote loop onder al die viervoetige diere onrein is hulle vir julle; elkeen wat aan hulle aas raak, sal tot die aand toe onrein wees.28 Ook hy wat hulle aas dra, moet sy klere was en sal onrein wees tot die aand toe. Onrein is hulle vir julle.29 En die volgende is vir julle onrein onder die ongediertes wat op die aarde wemel: die mol en die muis en die akkedis volgens sy soorte,30 en die krimpvarkie en die geitjie en die klipsalmander en die koggelmander en die verkleurmannetjie.31 Hulle is vir julle onrein onder al die ongediertes; elkeen wat aan hulle raak as hulle dood is, sal tot die aand toe onrein wees.32 En alles waar een van hulle op val as hulle dood is, sal onrein wees; enige houtvoorwerp of kledingstuk of vel of sak, elke ding waarmee werk gedoen word; dit moet in die water gesit word en sal tot die aand toe onrein wees; dan sal dit rein wees.33 En elke erdevoorwerp waar een van hulle in val alles wat daarin is, sal onrein wees, en julle moet die voorwerp self stukkend breek;34 enige voedsel wat geëet word waar water op kom, sal daarin onrein wees; en enige drank wat in so 'n voorwerp, van watter soort ook, gedrink kan word, sal onrein wees.35 En alles waar iets van hulle aas op val, sal onrein wees; 'n bakoond of 'n drievoet moet stukkend geslaan word; hulle is onrein, en onrein moet hulle vir julle wees.36 Maar 'n fontein of put, 'n versamelplek van water, sal rein wees; maar hy wat aan die aas daarin raak, sal onrein wees.37 En as van hulle aas val op enige saad wat gesaai word dit sal rein wees.38 Maar as daar water op die saad gegooi word, en van hulle aas daarop val, dan sal dit vir julle onrein wees.39 En as daar van die diere wat julle as voedsel dien, doodgaan, sal hy wat aan die aas raak, tot die aand toe onrein wees;40 en hy wat van die aas eet, moet sy klere was en sal onrein wees tot die aand toe. En hy wat die aas dra, moet sy klere was en sal onrein wees tot die aand toe.41 En al die ongediertes wat op die aarde wemel, is 'n gruwel dit mag nie geëet word nie.42 Alles wat op die buik seil en alles wat op vier pote loop, ook alles wat baie pote het, naamlik al die ongediertes wat op die aarde wemel julle mag dit nie eet nie, want dit is 'n gruwel.43 Moenie julle self 'n gruwel maak deur enige ongedierte wat wemel nie: julle moet jul daaraan nie verontreinig, sodat julle daardeur onrein word nie.44 Want Ek is die HERE julle God; toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is heilig; daarom, verontreinig julle self nie deur enige ongedierte wat op die aarde kruip nie.45 Want Ek is die HERE wat julle uit Egipteland laat optrek het om julle God te wees. So moet julle dan heilig wees, omdat Ek heilig is.46 Dit is die wet oor die diere en die voëls en al die lewende wesens wat roer in die water en aangaande al die wesens wat op die aarde wemel,47 om te onderskei tussen wat onrein en rein is, en tussen die diere wat geëet en die diere wat nie geëet mag word nie.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-