Publicidade

Levítico 8

1 And Jehovah spoke to Moses, saying,2 Take Aaron and his sons with him, and the garments and the anointing oil, and the bullock of the sin-offering, and the two rams, and the basket of unleavened {bread};3 and gather all the assembly together at the entrance of the tent of meeting.4 And Moses did as Jehovah had commanded him; and the assembly was collected at the entrance of the tent of meeting.5 And Moses said to the assembly, This is the thing which Jehovah has commanded to be done.6 And Moses brought Aaron near, and his sons, and bathed them with water.7 And he put upon him the vest and girded him with the girdle, and clothed him with the cloak, and put the ephod on him, and he girded him with the girdle of the ephod, and fastened the ephod on him.8 And he put the breastplate on it, and put on the breastplate the Urim and the Thummim;9 and he put the turban upon his head; and upon the turban, on the front of it, he put the golden plate, the holy diadem; as Jehovah had commanded Moses.10 And Moses took the anointing oil, and anointed the tabernacle and all that was in it, and hallowed them.11 And he sprinkled thereof on the altar seven times, and anointed the altar and all its utensils, and the laver and its stand, to hallow them.12 And he poured of the anointing oil on Aaron's head, and anointed him, to hallow him.13 And Moses brought Aaron's sons near and clothed them with the vests, and girded them with the girdles, and bound the high caps on them, as Jehovah had commanded Moses.14 And he brought near the bullock for the sin-offering; and Aaron and his sons laid their hands on the head of the bullock for the sin-offering;15 and he slaughtered {it}, and Moses took the blood, and put {it} on the horns of the altar round about with his finger, and cleansed the altar from sin, and the blood he poured at the bottom of the altar, and hallowed it, making atonement for it.16 And he took all the fat that was on the inwards, and the net of the liver, and the two kidneys, and their fat, and Moses burned {them} on the altar.17 And the bullock, and its skin, and its flesh, and its dung he burned with fire outside the camp, as Jehovah had commanded Moses.18 And he presented the ram of the burnt-offering; and Aaron and his sons laid their hands on the head of the ram;19 and he slaughtered {it}; and Moses sprinkled the blood on the altar round about.20 And the ram he cut up into its pieces; and Moses burned the head, and the pieces, and the fat;21 and the inwards and the legs he washed in water; and Moses burned the whole ram on the altar: it was a burnt-offering for a sweet odour, it was an offering by fire to Jehovah; as Jehovah had commanded Moses.22 And he presented the second ram, the ram of consecration; and Aaron and his sons laid their hands on the head of the ram;23 and one slaughtered {it}; and Moses took of its blood, and put {it} on the tip of Aaron's right ear, and on the thumb of his right hand, and on the great toe of his right foot;24 and he brought Aaron's sons near, and Moses put of the blood on the tip of their right ear, and on the thumb of their right hand, and on the great toe of their right foot; and Moses sprinkled the blood upon the altar round about.25 And he took the fat, and the fat tail, and all the fat that was on the inwards, and the net of the liver, and the two kidneys and their fat, and the right shoulder;26 and out of the basket of unleavened bread that was before Jehovah he took one unleavened cake, and a cake of oiled bread, and one wafer, and put them on the fat and upon the right shoulder;27 and he gave all into Aaron's hands, and into his sons' hands, and waved them as a wave-offering before Jehovah.28 And Moses took them from off their hands, and burned {them} on the altar, over the burnt-offering: they were a consecration-offering for a sweet odour: it was an offering by fire to Jehovah.29 And Moses took the breast, and waved it as a wave-offering before Jehovah; of the ram of consecration it was Moses' part; as Jehovah had commanded Moses.30 And Moses took of the anointing oil, and of the blood that was on the altar, and sprinkled {it} on Aaron, on his garments, and on his sons, and on his sons' garments with him; and hallowed Aaron, his garments, and his sons, and his sons' garments with him.31 And Moses spoke to Aaron and to his sons, Boil the flesh at the entrance of the tent of meeting; and there eat it and the bread that is in the basket of the consecration-offering, as I commanded, saying, Aaron and his sons shall eat it.32 And that which remaineth of the flesh and of the bread shall ye burn with fire.33 And ye shall not go out from the entrance of the tent of meeting seven days, until the day when the days of your consecration are at an end: for seven days shall ye be consecrated.34 As he hath done this day, {so} Jehovah hath commanded to do, to make atonement for you.35 And ye shall abide at the entrance of the tent of meeting day and night seven days, and keep the charge of Jehovah, that ye die not; for so I am commanded.36 And Aaron and his sons did all things that Jehovah had commanded by the hand of Moses.

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:2 Neem A„ron en sy seuns saam met hom, en die klere en die salfolie en die sondofferbul en die twee ramme en die mandjie met ongesuurde koeke,3 en versamel die hele vergadering by die ingang van die tent van samekoms.4 En Moses het gedoen soos die HERE hom beveel het, en die vergadering het bymekaargekom by die ingang van die tent van samekoms.5 Toe sê Moses aan die vergadering: Dit is die saak wat die HERE beveel het om te doen.6 En Moses het A„ron en sy seuns laat nader kom en hulle met water gewas.7 Daarop het hy hom die rok aangetrek en hom met die gordel gegord en hom die mantel aangetrek; ook het hy hom die skouerkleed aangetrek en hom gegord met die band van die skouerkleed en daarmee hom die skouerkleed omgebind.8 Verder het hy hom die borstas aangeheg en in die borstas die Urim en die Tummim gesit.9 En hy het die tulband op sy hoof gesit en aan die tulband, aan die voorkant, die goue plaat, die heilige kroon, bevestig, soos die HERE Moses beveel het.10 Toe het Moses die salfolie geneem en die tabernakel en alles wat daarin was, gesalf en dit geheilig.11 En hy het daarvan sewe maal op die altaar gesprinkel en die altaar gesalf en al sy gereedskap, met die waskom en sy voetstuk, om dit te heilig.12 Daarna het hy van die salfolie op die hoof van A„ron gegiet en hom gesalf om hom te heilig.13 Ook het Moses die seuns van A„ron laat nader kom en hulle die rokke aangetrek en hulle gegord met 'n gordel en hulle die musse omgebind soos die HERE Moses beveel het.14 Daarop het hy die sondofferbul laat aankom, en A„ron en sy seuns het hulle hande op die kop van die sondofferbul gelê.15 En Moses het dit geslag en die bloed geneem en daarvan met sy vinger rondom aan die horings van die altaar gestryk en die altaar ontsondig; maar die orige bloed het hy aan die onderkant van die altaar uitgegooi. So het hy dit dan geheilig deur daar versoening voor te doen.16 Verder het hy al die vet wat aan die binnegoed was en die lap aan die lewer en die twee niere en hulle vet geneem, en Moses het dit op die altaar aan die brand gesteek.17 Maar die bul met sy vel en sy vleis en sy mis het hy buitekant die laer met vuur verbrand, soos die HERE Moses beveel het.18 Daarop het hy die brandofferram laat aankom, en A„ron en sy seuns het hulle hande op die kop van die ram gelê.19 En Moses het dit geslag en die bloed rondom teen die altaar uitgegooi.20 Hy het ook die ram in sy stukke verdeel, en Moses het die kop en die stukke en die vet aan die brand gesteek;21 maar die binnegoed en die pote het hy met water gewas, en Moses het die hele ram op die altaar aan die brand gesteek; dit was 'n brandoffer as lieflike geur, 'n vuuroffer was dit aan die HERE, soos die HERE Moses beveel het.22 Daarop het hy die ander ram, die wydingsram, laat aankom; en A„ron met sy seuns het hulle hande op die kop van die ram gelê.23 En Moses het dit geslag en van die bloed geneem en dit aan die regteroorlel van A„ron en aan die duim van sy regterhand en aan die groottoon van sy regtervoet gestryk.24 Moses het ook die seuns van A„ron laat nader kom en van die bloed aan hulle regteroorlel en aan die duim van hulle regterhand en aan die groottoon van hulle regtervoet gestryk; daarna het Moses die orige bloed rondom teen die altaar uitgegooi.25 En hy het die vet geneem met die vetstert en al die vet wat aan die binnegoed was, en die lap aan die lewer en die twee niere en hulle vet en die regterboud.26 Ook het hy uit die mandjie met ongesuurde koeke wat voor die aangesig van die HERE was, een ongesuurde koek geneem en een oliebrood koek en een platkoek; en hy het dit op die stukke vet en op die regterboud neergesit27 en dit alles op die hande van A„ron en die hande van sy seuns gelê; en hy het dit as beweegoffer voor die aangesig van die HERE beweeg.28 Daarop het Moses dit uit hulle hande geneem en dit op die altaar, bo op die brandoffer, aan die brand gesteek; 'n wydingsoffer was dit as lieflike geur, 'n vuuroffer aan die HERE.29 Verder het Moses die bors geneem en dit as beweegoffer voor die aangesig van die HERE beweeg; van die wydingsram het dit aan Moses as deel toegekom, soos die HERE Moses beveel het.30 Moses het ook van die salfolie en van die bloed wat aan die altaar was, geneem en dit op A„ron, op sy klere, sowel as op sy seuns en op die klere van sy seuns gesprinkel. So het hy dan A„ron, sy klere, sowel as sy seuns en die klere van sy seuns geheilig.31 Toe sê Moses vir A„ron en sy seuns: Kook die vleis by die ingang van die tent van samekoms en eet dit daar met die brood wat in die wydingsmandjie is, soos ek beveel en gesê het: A„ron en sy seuns moet dit eet.32 Maar wat van die vleis en die brood oorbly, moet julle met vuur verbrand.33 Ook mag julle sewe dae lank nie by die ingang van die tent van samekoms uitgaan nie tot op die dag dat die dae van julle wyding verby is; want sewe dae lank moet julle wyding duur.34 Soos vandag gedoen is, het die HERE beveel om verder te doen, om vir julle versoening te bewerk.35 Julle moet dan by die ingang van die tent van samekoms bly, dag en nag, sewe dae lank; en julle moet die ordening van die HERE hou, dat julle nie sterwe nie; want so is aan my bevel gegee.36 En A„ron en sy seuns het al die dinge gedoen wat die HERE deur die diens van Moses beveel het.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-