Publicidade

Levítico 7

1 And this is the law of the trespass-offering-it is most holy:2 in the place where they slaughter the burnt-offering shall they slaughter the trespass-offering; and the blood thereof shall he sprinkle on the altar round about.3 And he shall present of it all the fat thereof; the fat tail and the fat that covereth the inwards,4 and the two kidneys, and the fat that is on them, which is by the flanks, and the net above the liver, which he shall take away as far as the kidneys.5 And the priest shall burn them on the altar, an offering by fire to Jehovah: it is a trespass-offering.6 Every male among the priests shall eat thereof; in a holy place shall it be eaten: it is most holy.7 As the sin-offering, so is the trespass-offering; {there shall} be one law for them: it shall be the priest's who maketh atonement therewith.8 And {as to} the priest that presenteth any man's burnt-offering, the skin of the burnt-offering which he hath presented shall be the priest's for himself.9 And every oblation that is baken in the oven, and all that is prepared in the cauldron and in the pan, shall be the priest's who offereth it; to him it shall belong.10 And every oblation, mingled with oil, and dry, shall all the sons of Aaron have, one as the other.11 And this is the law of the sacrifice of peace-offering, which {a man} shall present to Jehovah.12 If he present it for a thanksgiving, then he shall present with the sacrifice of thanksgiving unleavened cakes mingled with oil, and unleavened wafers anointed with oil, and fine flour saturated with oil, cakes mingled with oil.13 Besides the cakes, he shall present his offering of leavened bread with the sacrifice of his peace-offering of thanksgiving.14 And of it he shall present one out of the whole offering as a heave-offering to Jehovah; to the priest that sprinkleth the blood of the peace-offering, to him it shall belong.15 And the flesh of the sacrifice of his peace-offering of thanksgiving shall be eaten the same day that it is presented; he shall not let any of it remain until the morning.16 And if the sacrifice of his offering be a vow, or voluntary, it shall be eaten the same day that he presented his sacrifice; on the morrow also the remainder of it shall be eaten;17 and the remainder of the flesh of the sacrifice on the third day shall be burned with fire.18 And if {any} of the flesh of the sacrifice of his peace-offering be eaten at all on the third day, it shall not be accepted, it shall not be reckoned to him that hath presented it; it shall be an unclean thing, and the soul that eateth of it shall bear his iniquity.19 And the flesh that toucheth anything unclean shall not be eaten; it shall be burned with fire. And as to the flesh, all that are clean may eat {the} flesh.20 But the soul that eateth the flesh of the sacrifice of peace-offering which is for Jehovah, having his uncleanness upon him, that soul shall be cut off from his peoples.21 And if any one touch anything unclean, the uncleanness of man, or unclean beast, or any unclean abomination, and eat of the flesh of the sacrifice of peace-offering, which is for Jehovah, that soul shall be cut off from his peoples.22 And Jehovah spoke to Moses, saying,23 Speak unto the children of Israel, saying, No fat, of ox, or of sheep, or of goat shall ye eat.24 But the fat of a dead carcase, and the fat of that which is torn, may be used in any other use; but ye shall in no wise eat it.25 For whoever eateth the fat of the beast of which men present an offering by fire to Jehovah, the soul that hath eaten shall be cut off from his peoples.26 And no blood shall ye eat in any of your dwellings, whether it be of fowl or of cattle.27 Whatever soul it be that eateth any manner of blood, that soul shall be cut off from his peoples.28 And Jehovah spoke to Moses, saying,29 Speak unto the children of Israel, saying, He that presenteth the sacrifice of his peace-offering to Jehovah shall bring his offering to Jehovah of the sacrifice of his peace-offering.30 His own hands shall bring Jehovah's offerings by fire, the fat with the breast shall he bring: the breast, that it may be waved as a wave-offering before Jehovah.31 And the priest shall burn the fat on the altar; and the breast shall be Aaron's and his sons'.32 And the right shoulder of the sacrifices of your peace-offerings shall ye give as a heave-offering unto the priest.33 He of the sons of Aaron that presenteth the blood of the peace-offerings, and the fat, shall have the right shoulder for {his} part.34 For the breast of the wave-offering, and the shoulder of the heave-offering, have I taken of the children of Israel from the sacrifices of their peace-offerings, and have given them unto Aaron the priest and unto his sons from the children of Israel by an everlasting statute.35 This is {the portion} of the anointing of Aaron and of the anointing of his sons, from Jehovah's offerings by fire, in the day {when} he presented them to serve Jehovah as priests,36 which Jehovah commanded to be given them by the children of Israel in the day that he anointed them: {it is} an everlasting statute, throughout their generations.37 This is the law of the burnt-offering, of the oblation, and of the sin-offering, and of the trespass-offering, and of the consecration-offering, and of the sacrifice of peace-offering,38 which Jehovah commanded Moses in mount Sinai, in the day that he commanded the children of Israel to present their offerings to Jehovah, in the wilderness of Sinai.

1 En dit is die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig.2 Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die skuldoffer slag, en hy moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi.3 En hy moet al die vet daarvan offer: die vetstert en die vet wat oor die binnegoed lê,4 en die twee niere en die vet daarop wat aan die lendene is, en die lap aan die lewer by die niere moet hy dit wegneem.5 En die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as vuuroffer aan die HERE; dit is 'n skuldoffer.6 Almal wat manlik is onder die priesters, mag dit eet. Op 'n heilige plek moet dit geëet word; dit is hoogheilig.7 Soos die sondoffer, so die skuldoffer; een wet geld vir hulle die priester wat daardeur versoening doen, aan hom kom dit toe.8 En die priester wat die brandoffer van iemand bring die vel van die brandoffer wat hy gebring het, aan die priester, aan hom kom dit toe.9 En elke spysoffer wat in die oond gebak word, en alles wat in die pan of op die bakplaat berei is, aan die priester wat dit offer, aan hom kom dit toe.10 En elke spysoffer, met olie gemeng of droog, aan al die seuns van A„ron kom dit toe, aan die een so goed as aan die ander.11 En dit is die wet van die dankoffer wat hulle aan die HERE bring:12 Ingeval hy dit as lofoffer bring, moet hy by die lofoffer bring: ongesuurde koeke met olie gemeng en ongesuurde platkoeke met olie bestryk en fynmeel wat as koeke deurmekaargeroer is, met olie gemeng;13 saam met koeke van gesuurde brood moet hy sy offergawe by sy lofdankoffer bring.14 En hy moet daarvan, een koek van elke gawe, as offergawe aan die HERE bring; aan die priester wat die bloed van die dankoffer uitgooi, aan hom kom dit toe.15 Maar die vleis van sy lofdankoffer moet geëet word op die dag as hy dit bring; daarvan mag hy niks tot die môre laat lê nie.16 En as die offer wat hy bring, 'n gelofte of vrywillige offer is, moet dit geëet word op die dag as hy sy offer bring; en op die volgende dag, dan kan geëet word wat daarvan oorbly.17 Maar wat van die offervleis oorgebly het, moet op die derde dag met vuur verbrand word.18 En as daar van die vleis van sy dankoffer op die derde dag iets geëet word, sal dit vir hom wat dit bring, nie met welgevalle aangeneem word nie; dit sal hom nie toegereken word nie; 'n onrein iets sal dit wees, en diegene wat daarvan eet, moet sy ongeregtigheid dra.19 En die vleis wat aan iets onreins raak, mag nie geëet word nie; met vuur moet dit verbrand word. Maar wat verder die vleis betref elkeen wat rein is, mag vleis eet.20 Maar die een wat vleis eet van die dankoffer wat die HERE toekom, terwyl sy onreinheid aan hom is, die siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word.21 En as iemand aan iets onreins raak, aan die onreinheid van 'n mens of aan 'n onrein dier of aan enige onrein verfoeisel, en dan eet van die vleis van die dankoffer wat die HERE toekom, die siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word.22 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:23 Spreek met die kinders van Israel en sê: G,,n vet van 'n bees of skaap of bok mag julle eet nie.24 Maar die vet van aas en die vet van wat verskeur is, kan vir allerhande werk gebruik word, maar jy mag niks daarvan eet nie.25 Want elkeen wat vet eet van die vee waarvan hulle aan die HERE 'n vuuroffer bring, diegene wat dit eet, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.26 Ook mag julle g,,n bloed van voëls of van vee in enigeen van julle woonplekke eet nie.27 Elkeen wat maar enigsins bloed eet, die siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word.28 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:29 Spreek met die kinders van Israel en sê: Hy wat aan die HERE sy dankoffer bring, moet self aan die HERE die gawe uit sy dankoffer bring;30 sy hande moet die vuuroffers van die HERE bring: die vet met die bors moet hy bring; die bors, om dit as beweegoffer voor die aangesig van die HERE te beweeg.31 En die priester moet die vet op die altaar aan die brand steek, maar die bors kom A„ron en sy seuns toe.32 Julle moet ook die regterboud aan die priester as hefoffer gee uit julle dankoffers.33 Hy wat uit die seuns van A„ron die bloed van die dankoffers en die vet offer, aan hom kom die regterboud as deel toe.34 Want die beweegbors en die hefboud het Ek van die kinders van Israel uit hulle dankoffers geneem en dit aan A„ron, die priester, en aan sy seuns gegee as 'n deel wat hulle vir ewig toekom van die kant van die kinders van Israel.35 Dit is die aandeel van A„ron en die aandeel van sy seuns uit die vuuroffers van die HERE, op die dag toe Hy hulle laat nader kom het om die priesteramp vir die HERE te bedien36 wat die HERE beveel het om hulle te gee van die kant van die kinders van Israel, op die dag toe Hy hulle gesalf het. Dit is 'n ewige insetting vir hulle geslagte.37 Dit is die wet vir die brandoffer, die spysoffer en die sondoffer en die skuldoffer en die wydingsoffer en die dankoffer38 wat die HERE Moses by die berg Sinai beveel het, op die dag toe hy die kinders van Israel in die woestyn Sinai beveel het om hulle offers aan die HERE te bring.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-