Publicidade

Jó 18

1 Ekparolis Bildad, la Ŝuĥano, kaj diris:2 Kiam vi ĉesos ĵetadi vortojn? Pripensu, kaj poste ni parolos.3 Kial ni estu rigardataj kiel brutoj, Kaj ni estu malpuruloj en viaj okuloj?4 Ho vi, kiu disŝiras sian animon en sia kolero, Ĉu por vi estu forlasata la tero, Kaj roko forŝoviĝu de sia loko?5 La lumo de la malpiulo estingiĝos, Kaj ne brilos la flamo de lia fajro.6 La lumo mallumiĝos en lia tendo, Kaj lia lucerno super li estingiĝos.7 Mallongiĝos liaj fortaj paŝoj, Kaj lia propra intenco lin faligos.8 Ĉar li trafis per siaj piedoj en reton, Kaj li moviĝas en kaptilo.9 La maŝo enkroĉigos lian kalkanon, Kaj pereo lin atakos.10 Kaŝita en la tero estas lia falilo, Kaj kaptiloj kontraŭ li estas sur la vojo.11 De ĉiuj flankoj timigos lin teruroj Kaj atakos liajn piedojn.12 Malsato konsumos lian forton, Kaj pereo estas preparita por liaj flankoj.13 Konsumiĝos la membroj de lia korpo, Liajn membrojn konsumos la unuenaskito de la morto.14 Lia espero estos elŝirita el lia tendo, Kaj ĝi pelos lin al la reĝo de teruroj.15 Nenio restos en lia tendo; Sur lian loĝejon ŝutiĝos sulfuro.16 Malsupre sekiĝos liaj radikoj, Kaj supre detranĉiĝos liaj branĉoj.17 La memoro pri li malaperos de sur la tero, Kaj sur la stratoj li ne havos nomon.18 Li estos elpelita el lumo en mallumon, Kaj el la mondo li estos elpuŝita.19 Nek filon nek nepon li havos en sia popolo, Kaj neniu restos ĉe li en lia loĝloko.20 La posteuloj sentos teruron pri lia tago, Kaj la antaŭulojn kaptos timo.21 Tia estas la loĝejo de maljustulo, Kaj tia estas la loko de tiu, kiu ne konas Dion.

1 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:2 Hoe lank wil julle jaag agter woorde? Word verstandig, en daarna sal ons spreek.3 Waarom word ons as vee gereken, is ons dom in julle oë?4 Jy, iemand wat homself verskeur in sy toorn -- sal om jou ontwil die aarde verlate wees of 'n rots uit sy plek versit word?5 Ja, die lig van die goddelose gaan dood, en die vlam van sy vuur bly nie flikker nie.6 Die lig in sy tent word duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood.7 Sy geweldige treë word ingekort, en sy eie plan gooi hom omver.8 Want hy raak in 'n net deur sy eie voete, en hy loop oor die vlegwerk van 'n vangkuil.9 'n Vangnet gryp sy hakskeen, 'n strik hou hom vas.10 'n Tou is vir hom verberg in die grond en 'n valstrik vir hom op die pad.11 Verskrikkinge beangstig hom aan alle kante en jaag hom so ver as hy gaan.12 Sy onheil het honger, en die ondergang staan gereed vir sy val.13 Die eersgeborene van die dood verteer die lede van sy liggaam, hy verteer sy lede.14 Weggeruk word hy uit sy tent, die voorwerp van sy vertroue; en dit laat hom aanstap na die koning van die verskrikkinge.15 Daar woon in sy tent iets wat hom nie toebehoort nie; swawel word gestrooi oor sy woning.16 Onder verdroog sy wortels, en bo verwelk sy tak.17 Sy gedagtenis vergaan van die aarde af, en hy het geen naam op die wye veld nie.18 Hulle stoot hom uit die lig in die duisternis, en uit die wêreld verjaag hulle hom.19 Hy het geen kroos of nageslag onder sy volk en niemand wat oorbly in sy wonings nie.20 Oor sy dag staan die mense van die Weste verskrik, en siddering gryp die mense van die Ooste aan.21 Sekerlik, so gaan dit met die wonings van die kwaaddoener en so met die plek van hom wat God nie ken nie.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-