Publicidade

Jó 35

1 Elihu parolis plue, kaj diris:2 Ĉu tion vi opinias justa, ke vi diras: Mi estas pli prava ol Dio?3 Ĉar vi diras:Kiom tio utilas al vi? Kian profiton mi havas kompare kun tiu okazo, se mi pekus?4 Mi respondos al vi, Kaj kune ankaŭ al viaj amikoj:5 Rigardu la ĉielon, kaj vidu; Rigardu la nubojn, kiel tro alte ili estas por vi.6 Se vi pekas, kiom vi malutilas al Li? Kaj se viaj malbonagoj estas multaj, kion vi faras al Li?7 Se vi estas virta, kion vi donas al Li? Aŭ kion Li prenas el via mano?8 Al homo, simila al vi, povas ion fari via malbonago, Kaj via virteco havas signifon nur por homido.9 Pro multe da premado oni krias; Oni ĝemas pro la brako de potenculoj.10 Sed oni ne diras:Kie estas Dio, kiu min kreis, Kiu donas kantojn en la nokto,11 Kiu instruas nin pli ol la brutojn sur la tero, Prudentigas nin pli ol la birdojn de la ĉielo?12 Tie ili krias pri la fiereco de la malbonuloj, Sed Li ne respondas.13 Tamen malvere estas, ke Dio ne aŭdas Kaj ke la Plejpotenculo ne vidas.14 Kvankam vi diras, ke vi Lin ne vidas, Ekzistas tamen juĝo ĉe Li; Kaj vi atendu Lin.15 Sed ĉar Li nun ne montras Sian koleron Kaj ne atentas la tro grandan malvirtecon,16 Tial Ijob vante malfermis sian buŝon Kaj tre multe parolas malprudente.

1 Verder het El¡hu aangehef en gesê:2 Hou u dit vir reg, noem u dit: my geregtigheid voor God,3 dat u vra wat dit u baat? Wat help dit my meer as wanneer ek sou sondig?4 k sal u antwoord gee en aan u vriende saam met u.5 Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is.6 As u sondig, watter skade is dit vir Hom? En is u oortredinge baie, wat kan u Hom daarmee aandoen?7 As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat kan Hy uit u hand aanneem?8 U goddeloosheid raak net 'n mens soos u, en u geregtigheid 'n mensekind.9 Vanweë die menigte van verdrukkinge skreeu hulle; hulle roep om hulp oor die geweld van die grotes.10 Maar niemand sê nie: Waar is God, my Maker, wat lofsange gee in die nag,11 wat ons meer leer as aan die diere van die aarde en ons wyser maak as die voëls van die hemel?12 Dan roep hulle, maar Hy antwoord nie, vanweë die trotsheid van die kwaaddoeners.13 Sekerlik, na nietige klagte luister God nie, en die Almagtige slaan daar geen ag op nie.14 Hoeveel minder as u sê u sien Hom nie! Die regsaak is voor Hom: wag dan op Hom.15 Maar nou, omdat sy toorn nie straf nie, en Hy nie grootliks ag gee op oormoed nie,16 maak Job sy mond wyd oop in nietige gepraat, vermenigvuldig hy woorde sonder kennis.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-