Publicidade

Deuteronômio 16

AFR53
La Pasqua

1 Osserva il mese di Abib e celebra la Pasqua in onore dell’Eterno, del tuo Dio; poiché, nel mese di Abib, l’Eterno, il tuo Dio, ti fece uscire dall’Egitto, durante la notte. 2 Immolerai la Pasqua all’Eterno, al tuo Dio, con vittime delle tue greggi e delle tue mandrie, nel luogo che l’Eterno avrà scelto come dimora del suo nome. 3 Non mangerai pane lievitato con queste offerte; per sette giorni mangerai con esse pane azzimo, pane di afflizione, poiché uscisti in fretta dal paese d’Egitto; affinché ti ricordi del giorno che uscisti dal paese d’Egitto tutto il tempo della tua vita. 4 Non si veda lievito presso di te, dentro tutti i tuoi confini, per sette giorni; e della carne che avrai sacrificato la sera del primo giorno, non si conservi nulla durante la notte fino al mattino. 5 Non potrai immolare la Pasqua in una qualunque delle città che l’Eterno, il tuo Dio, ti ; 6 anzi, immolerai la Pasqua soltanto nel luogo che l’Eterno, il tuo Dio, avrà scelto come dimora del suo nome; la immolerai la sera, al tramonto del sole, nell’ora in cui sei uscito dall’Egitto. 7 Farai cuocere la vittima e la mangerai nel luogo che l’Eterno, il tuo Dio, avrà scelto; e la mattina te ne potrai tornare e andartene alle tue tende. 8 Per sei giorni mangerai pane senza lievito; e il settimo giorno ci sarà una solenne assemblea, in onore dell’Eterno, che è il tuo Dio; non farai nessun lavoro.

La Pentecoste

9 Conterai sette settimane; da quando si metterà la falce nella messe, comincerai a contare sette settimane; 10 poi celebrerai la festa delle settimane in onore dell’Eterno, del tuo Dio, mediante offerte volontarie, che presenterai nella misura delle benedizioni che avrai ricevuto dall’Eterno, che è il tuo Dio. 11 E ti rallegrerai alla presenza dell’Eterno, del tuo Dio, tu, tuo figlio e tua figlia, il tuo servo e la tua serva, il Levita che sarà nelle tue città, e lo straniero, l’orfano e la vedova che saranno in mezzo a te, nel luogo che l’Eterno, il tuo Dio, avrà scelto come dimora del suo nome. 12 Ti ricorderai che fosti schiavo in Egitto, e osserverai e metterai in pratica queste leggi.

La festa delle Capanne

13 Celebrerai la festa delle Capanne per sette giorni, quando avrai raccolto il prodotto della tua aia e del tuo strettoio; 14 ti rallegrerai in questa tua festa, tu, tuo figlio e tua figlia, il tuo servo e la tua serva, e il Levita, lo straniero, l’orfano e la vedova che saranno nella tua città. 15 Celebrerai la festa per sette giorni in onore dell’Eterno, del tuo Dio, nel luogo che l’Eterno avrà scelto; poiché l’Eterno, il tuo Dio, ti benedirà in tutta la tua raccolta e in tutta l’opera delle tue mani, e ti darai interamente alla gioia. 16 Tre volte all’anno ogni tuo maschio si presenterà davanti all’Eterno, al tuo Dio, nel luogo che egli avrà scelto: nella festa dei pani azzimi, nella festa delle settimane e nella festa delle capanne; e nessuno si presenterà davanti all’Eterno a mani vuote. 17 Ognuno darà ciò che potrà, secondo le benedizioni che l’Eterno, il tuo Dio, ti avrà dato.

Amministrazione della giustizia. Gli idoli e le statue

18 Costituisci dei giudici e dei magistrati in tutte le città che l’Eterno, il tuo Dio, ti , tribù per tribù; ed essi giudicheranno il popolo con giuste sentenze. 19 Non pervertirai il diritto, non avrai riguardi personali, e non accetterai regali, perché il regalo acceca gli occhi dei saggi e corrompe le parole dei giusti. 20 La giustizia, seguirai soltanto la giustizia, affinché tu viva e possegga il paese che l’Eterno, il tuo Dio, ti . 21 Non pianterai nessun idolo di Astarte, di qualsiasi specie di legno, accanto all’altare che costruirai all’Eterno, che è il tuo Dio; 22 e non erigerai nessuna statua: cosa che l’Eterno, il tuo Dio, odia.

Die groot jaarlikse feeste.

1 ONDERHOU die maand Abib en hou pasga vir die Here jou God; want in die maand Abib het die Here jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei.

2 En jy moet vir die Here jou God as pasga kleinvee en beeste slag, op die plek wat die Here sal uitkies om sy Naam daar te laat woon.

3 Jy mag geen gesuurde brood daarby eet nie; sewe dae lank moet jy ongesuurde brode daarby eet, brood van ellende want baie haastig het jy uit Egipteland uitgetrek sodat jy al die dae van jou lewe die dag van jou uittog uit Egipteland in gedagtenis kan hou.

4 En daar mag by jou sewe dae lank geen suurdeeg in jou hele grondgebied gesien word nie; ook mag niks van die vleis wat jy die eerste dag in die aand slag, tot die môre toe oorbly nie.

5 Jy mag die pasga nie slag in een van jou poorte wat die Here jou God aan jou gee nie.

6 Maar op die plek wat die Here jou God sal uitkies om sy Naam daar te laat woon, moet jy die pasga slag, in die aand teen sononder, op die tyd van jou uittog uit Egipte.

7 Dan moet jy dit kook en eet op die plek wat die Here jou God sal uitkies; daarna moet jy in die môre omdraai en na jou tente gaan.

8 Ses dae lank moet jy ongesuurde brode eet, en op die sewende dag is daar 'n feestyd vir die Here jou God; dan mag jy geen werk doen nie.

9 Sewe weke moet jy tel; vandat die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan geslaan word, moet jy sewe weke begin tel.

10 Dan moet jy die fees van die weke hou vir die Here jou God ooreenkomstig die vrywillige offer van jou hand wat jy sal gee, namate die Here jou God jou sal seën.

11 En jy moet vrolik wees voor die aangesig van die Here jou God, jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet wat in jou poorte is, en die vreemdeling en die wees en die weduwee wat by jou is, op die plek wat die Here jou God sal uitkies om sy Naam daar te laat woon.

12 En jy moet daaraan dink dat jy 'n slaaf in Egipte was; en jy moet hierdie insettinge sorgvuldig hou.

13 Die huttefees moet jy sewe dae lank hou as jy van jou dorsvloer en jou wynpers insameling hou.

14 En jy moet vrolik wees op jou fees, jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet en die vreemdeling en die wees en die weduwee wat in jou poorte is.

15 Sewe dae lank moet jy vir die Here jou God fees hou op die plek wat die Here sal uitkies; want die Here jou God sal jou seën in al jou inkomste en in al die werk van jou hande; en jy moet net maar vrolik wees.

16 Drie maal in die jaar moet al jou manne voor die aangesig van die Here jou God verskyn op die plek wat Hy sal uitkies; op die fees van die ongesuurde brode en op die fees van die weke en op die huttefees; en hulle mag nie met leë hande voor die aangesig van die Here verskyn nie;

17 elkeen volgens die gawe van sy hand ooreenkomstig die seën van die Here jou God wat Hy jou gegee het.

Die regtersamp. Pligte van regters en konings.

18 REGTERS en opsigters moet jy vir jou aanstel in al jou poorte wat die Here jou God jou sal gee volgens jou stamme; en hulle moet die volk oordeel volgens 'n regverdige regspraak.

19 Jy mag die reg nie verdraai nie; jy mag nie partydig wees nie; ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie, want die geskenk verblind die van die wyse en verdraai die sake van die wat reg het.

20 Geregtigheid, geregtigheid moet jy najaag, dat jy kan lewe en die land in besit kan neem wat die Here jou God jou sal gee.

21 Jy mag vir jou nie 'n heilige boomstam enige boom plant langs die altaar van die Here jou God wat jy vir jou sal maak nie.

22 Ook mag jy vir jou geen klippilaar, wat die Here jou God haat, oprig nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-