Publicidade

Deuteronômio 6

AFR53
Mosè esorta Israele ad amare il Signore e a non dimenticare i comandamenti e i benefici ricevuti

1 Questi sono i comandamenti, le leggi e le prescrizioni che l’Eterno, il vostro Dio, ha ordinato di insegnarvi, perché li mettiate in pratica nel paese nel quale state per passare per prenderne possesso; 2 affinché tu tema il tuo Dio, l’Eterno, osservando, tutti i giorni della tua vita, tu, tuo figlio e il figlio di tuo figlio, tutte le sue leggi e tutti i suoi comandamenti che io ti do, e affinché i tuoi giorni siano prolungati. 3 Ascolta dunque, Israele, e abbi cura di metterli in pratica, affinché tu sia felice e vi moltiplichiate grandemente nel paese dove scorre il latte e il miele, come l’Eterno, l’Iddio dei tuoi padri, ti ha detto. 4 Ascolta, Israele: l’Eterno, il nostro Dio, è l’unico Eterno. 5 Tu amerai dunque l’Eterno, il tuo Dio, con tutto il cuore, con tutta l’anima tua e con tutte le tue forze. 6 E questi comandamenti che oggi ti do staranno nel tuo cuore; 7 li inculcherai ai tuoi figli, ne parlerai quando starai seduto in casa tua, quando sarai per strada, quando ti coricherai e quando ti alzerai. 8 Te li legherai alla mano come un segnale, ti saranno come frontali tra gli occhi, 9 e li scriverai sugli stipiti della tua casa e sulle tue porte. 10 E quando l’Eterno, il tuo Dio, ti avrà fatto entrare nel paese che giurò ai tuoi padri, Abraamo, Isacco e Giacobbe, di darti; quando ti avrà condotto alle grandi e buone città che tu non hai costruito, 11 alle case piene di ogni bene che tu non hai riempito, alle cisterne scavate che tu non hai scavato, alle vigne e agli uliveti che tu non hai piantato, e quando mangerai e sarai sazio, 12 guardati dal dimenticare l’Eterno che ti ha fatto uscire dal paese d’Egitto, dalla casa di schiavitù. 13 Temerai l’Eterno, il tuo Dio, lo servirai e giurerai per il suo nome. 14 Non andrete dietro ad altri dèi, fra gli dèi dei popoli che staranno attorno a voi, 15 perché il tuo Dio, l’Eterno, che sta in mezzo a te, è un Dio geloso; l’ira dell’Eterno, del tuo Dio, si accenderebbe contro di te e ti sterminerebbe dalla terra. 16 Non tenterete l’Eterno vostro Dio, come lo tentaste a Massa. 17 Osserverete diligentemente i comandamenti dell’Eterno vostro Dio, le sue istruzioni e le sue leggi che vi ha dato. 18 E farai ciò che è giusto e buono agli occhi dell’Eterno, affinché tu sia felice ed entri in possesso del buon paese che l’Eterno giurò ai tuoi padri di darti, 19 dopo che egli avrà scacciato tutti i tuoi nemici davanti a te, come l’Eterno ha promesso. 20 Quando, in futuro, tuo figlio ti domanderà: Che significano queste istruzioni, queste leggi e queste prescrizioni che l’Eterno, il nostro Dio, vi ha dato?. 21 Tu risponderai a tuo figlio: Eravamo schiavi del Faraone in Egitto, e l’Eterno ci trasse fuori dall’Egitto con mano potente. 22 E l’Eterno operò sotto i nostri occhi miracoli e prodigi grandi e disastrosi contro l’Egitto, contro Faraone e contro tutta la sua casa. 23 E ci trasse fuori di per condurci nel paese che aveva giurato ai nostri padri di darci. 24 E l’Eterno ci ordinò di mettere in pratica tutte queste leggi, temendo l’Eterno, il nostro Dio, affinché fossimo sempre felici, ed egli ci conservasse in vita, come ha fatto finora. 25 E questa sarà la nostra giustizia: l’avere cura di mettere in pratica tutti questi comandamenti davanti all’Eterno, del nostro Dio, come egli ci ha ordinato.

Bevel om die gebooie van God te bewaar en om Hom lief te . Beloftes van God.

1 DIT is dan die gebod, die insettinge en die verordeninge wat die Here julle God beveel het om julle te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem;

2 dat jy die Here jou God kan vrees om al sy insettinge en sy gebooie wat ek jou beveel, te hou jy en jou kind en jou kindskind al die dae van jou lewe; en dat jou dae verleng kan word.

3 Hoor dan, Israel, en onderhou dit sorgvuldig, dat dit met jou goed kan gaan en dat julle baie kan vermenigvuldig soos die Here die God van jou vaders jou beloof het, 'n land wat oorloop van melk en heuning.

4 Hoor, Israel, die Here onse God is 'n enige Here.

5 Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.

6 En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees;

7 en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan en as jy opstaan.

8 Ook moet jy dit as 'n teken bind op jou hand, en dit moet as 'n voorhoofsband tussen jou wees.

9 En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.

10 En as die Here jou God jou inbring in die land wat Hy aan jou vaders, Abraham, Isak en Jakob, met 'n eed beloof het om jou te gee groot en mooi stede wat jy nie gebou het nie,

11 en huise vol van allerhande goed wat jy nie gevul het nie, en uitgekapte reënbakke wat jy nie uitgekap, wingerde en olyfbome wat jy nie geplant het nie en jy eet en versadig word,

12 neem jou dan in ag dat jy die Here nie vergeet wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.

13 Jy moet die Here jou God vrees en Hom dien; en by sy Naam moet jy sweer.

14 Julle mag nie agter ander gode aan loop uit die gode van die volke wat rondom julle is nie

15 want die Here jou God is 'n jaloerse God by jou sodat die toorn van die Here jou God nie teen jou ontvlam en Hy jou van die aarde verdelg nie.

16 Julle mag die Here julle God nie versoek soos julle Hom by Massa versoek het nie.

17 Julle moet die gebooie van die Here julle God en sy getuienisse en sy insettinge wat Hy jou beveel het, ywerig onderhou.

18 En jy moet doen wat reg en goed is in die van die Here, dat dit met jou goed kan gaan en jy kan inkom en in besit neem die goeie land wat die Here aan jou vaders met 'n eed beloof het,

19 terwyl Hy al jou vyande voor jou uit verjaag soos die Here gespreek het.

20 As jou seun jou later vra en : Wat beteken die getuienisse en die insettinge en die verordeninge wat die Here onse God julle beveel het?

21 dan moet jy aan jou seun : Ons was slawe van Farao in Egipte; maar die Here het ons deur 'n sterke hand uit Egipte uitgelei.

22 En die Here het groot en onheilbrengende tekens en wonders voor ons in Egipte aan Farao en sy hele huis gedoen.

23 En Hy het ons daarvandaan uitgelei om ons in te bring, sodat Hy ons die land kan gee wat Hy aan ons vaders met 'n eed beloof het.

24 En die Here het ons beveel om al hierdie insettinge te volbring, om die Here onse God te vrees, dat dit met ons altyd goed mag gaan, om ons in die lewe te hou soos dit vandag is.

25 En dit sal geregtigheid vir ons wees as ons sorgvuldig al hierdie gebooie hou voor die aangesig van die Here onse God soos Hy ons beveel het.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-