Pular para o conteúdo
Publicidade

Rewitikuha 1

AFR53

He Tahunga Tinana

1 , ka karanga a Ihowā ki a Mohi, ka kōrero ki a ia i roto i te tapenākara o te whakaminenga, ka mea: 2 "Kōrero ki ngā tama a Īharaira, mea atu ki a rātou: Ki te kawea e tētahi tangata o koutou he whakahere ki a Ihowā, me kawe koutou whakahere i roto i ngā kararehe, arā i roto i ngā kau, i roto rānei i ngā hipi.

3 "Ki te mea he tahunga tinana tāna whakahere ngā kau, me tāpae e ia he toa, he kohakore; ka tuku ai ki te whatitoka o te tapenākara o te whakaminenga, hei mea e manakohia ai ia i te aroaro o Ihowā. 4 Ā, me popoki tōna ringa ki te pane o te tahunga tinana; ā, ka manakohia tāna, hei whakamārie mōna. 5 , me patu te kau ki te aroaro o Ihowā; ā, me kawe te toto e ngā tohunga, e ngā tama a Ārona, me tāuhiuhi te toto ki te āta ā tawhio noa, ki tērā i te whatitoka o te tapenākara o te whakaminenga. 6 , me tīhore e ia te tahunga tinana, ā, me tapatapahi tēnei wāhi ōna, tēnei wāhi ōna. 7 , me maka he ahi e ngā tama a Ārona tohunga ki runga ki te āta, me whakapai hoki ngā wahie ki runga ki te ahi. 8 , ka whakarārangi ai ngā tohunga, ngā tama a Ārona, i ngā pīhi, te pane me te ngako, ki ngā wahie o te ahi i te āta. 9 Ko ōna whēkau ia, me ōna waewae, me horoi ki te wai, ka tahu katoa ai te tohunga ki runga ki te āta hei tahunga tinana, hei whakahere ahi, hei kakara reka ki a Ihowā.

10 ", te kāhui tāna whakahere ngā hipi, ngā koati rānei, hei tahunga tinana; me kawe e ia he toa, he mea kohakore, 11 ka patu ai ki te taha ki te raki o te āta, ki te aroaro o Ihowā; ā, ngā tohunga, ngā tama a Ārona, e tāuhiuhi ōna toto ki te āta ā tawhio noa. 12 , ka tapatapahi ai ia he wāhi, he wāhi, tōna pane, tōna ngako; ā, te tohunga e whakarārangi ki ngā wahie o te ahi i runga i te āta. 13 Ko ngā whēkau ia, me ngā waewae, me horoi ki te wai; ā, ka kawe katoa ai te tohunga, ka tahu ai ki te āta. He tahunga tinana hoki, he whakahere ahi, he kakara reka ki a Ihowā.

14 ", mehemea he tahunga tinana ngā manu tāna whakahere ki a Ihowā, , me kawe e ia tāna whakahere i roto i ngā kūkupa i roto rānei i ngā kūkupa. 15 Ā, te tohunga e kawe ki te āta, e whakawiri atu tōna pane, ka tahu ai ki runga ki te āta; ā, ko ōna toto me tuku kia heke ki te taha o te āta. 16 Ā, ko tōna puku me tōna paru me tango, ā, ka makā ki te taha ki te rāwhiti o te āta, ki te wāhi o ngā pungarehu. 17 , me hahae e ia ōna parirau, otiia kaua e motuhia rawatia; ā, te tohunga e tahu ki runga ki te āta, ki ngā wahie o te ahi. He tahunga tinana tēnā, he whakahere ahi, he kakara reka ki a Ihowā."

Die brandoffer.

1 EN die Here het Moses geroep en met hom gespreek uit die tent van samekoms en gesê:

2 Spreek met die kinders van Israel en vir hulle: As iemand van julle aan die Here 'n offer wil bring, kan julle jul offer bring van vee van beeste of van kleinvee.

3 As sy offer 'n brandoffer is van beeste, moet dit 'n bul sonder gebrek wees wat hy bring. By die ingang van die tent van samekoms moet hy dit bring, sodat hy welgevalle voor die aangesig van die Here kan vind.

4 En hy moet sy hand op die kop van die brandoffer , dan sal dit vir hom met welgevalle aangeneem word om versoening vir hom te doen.

5 Dan moet hy die jong bul voor die aangesig van die Here slag; en die seuns van Aäron, die priesters, moet die bloed bring en die bloed rondom teen die altaar uitgooi wat by die ingang van die tent van samekoms is.

6 Dan moet hy die brandoffer afslag en dit in sy stukke verdeel.

7 En die seuns van Aäron, die priester, moet vuur op die altaar neersit en hout op die vuur reglê.

8 Ook moet die seuns van Aäron, die priesters, die stukke, die kop en die vet reglê op die hout wat op die altaarvuur is.

9 Maar die binnegoed en die pote moet hy met water was, en die priester moet dit alles op die altaar aan die brand steek as brandoffer, 'n vuuroffer van lieflike geur aan die Here.

10 En as sy offer 'n stuk kleinvee is, van skape of van bokke, as brandoffer, moet dit 'n ram sonder gebrek wees wat hy bring.

11 En hy moet dit slag aan die noordekant van die altaar, voor die aangesig van die Here; en die seuns van Aäron, die priesters, moet die bloed daarvan rondom teen die altaar uitgooi.

12 Daarna moet hy dit in sy stukke verdeel, met die kop en die vet, en die priester moet dit reglê op die hout wat op die altaarvuur is.

13 Maar die binnegoed en die pootjies moet hy met water was, en die priester moet dit alles bring en op die altaar aan die brand steek; 'n brandoffer is dit, 'n vuuroffer van lieflike geur aan die Here.

14 En as sy offer aan die Here 'n brandoffer is van voëls, moet hy sy offer bring van tortelduiwe of van jong duiwe.

15 En die priester moet dit na die altaar bring en die kop afknyp en op die altaar aan die brand steek, en die bloed moet teen die kant van die altaar uitgedruk word.

16 Dan moet hy die krop met die vere daaraan verwyder en dit by die altaar gooi, aan die oostekant, op die asplek.

17 Dan moet hy dit by die vlerke skeur sonder om hulle af te trek; en die priester moet dit op die altaar aan die brand steek, op die hout wat oor die vuur is; 'n brandoffer is dit, 'n vuuroffer van lieflike geur aan die Here.

Veja também