Pular para o conteúdo
Publicidade

Rewitikuha 5

AFR53

He Whakahere Hara ēnei Mea

1 "Ki te hara tētahi, mōna i rongo ki te reo whakaoati, he kaiwhakaatu nei ia tāna i kite ai, i mōhio ai rānei, ki te kāhore e whakaaturia e ia, , me waha e ia tōna hara.

2 "Ki te tētahi ki te mea poke ki te tinana rānei o te kīrehe poke, ki te tinana rānei o te kararehe poke, ki te tinana rānei o ngā mea ngōki arā o ngā mea poke, ā, e huna ana i a ia, ā, ka poke ia, , ka whai hara ia.

3 "Ki te rānei ia ki te poke tangata, ki ngā tini poke e poke ai te tangata, ā, ka huna i a ia; ina mōhiotia e ia, ka whai hara ia.

4 "Ki te oati rānei tētahi, he mea puta ohorere i ōna ngutu, kia mahi i te kino, i te pai rānei, i ngā tini mea rānei e puaki ohorere mai i te tangata ina oati, ā, e huna ana i a ia; ina mōhiotia e ia, , ka whai hara ia i tētahi o ēnei mea.

5 "Ā, ki te mea kua whai hara ia i tētahi o ēnei mea, , me whāki tōna hara i taua mea; 6 ā, me kawe e ia tāna whakahere te ki a Ihowā, tōna hara i hara ai, he uha te kāhui, he reme, he kūao koati rānei, hei whakahere hara; ā, te tohunga e whakamārie mōna, tōna hara.

7 "Ā, ki te kāhore e taea e ia i ōna rawa he reme, me kawe e ia ki a Ihowā tōna i ai, kia rua ngā kūkupa, kia rua rānei ngā kūkupa; ko tētahi hei whakahere hara, ko tētahi hei tahunga tinana. 8 Me kawe rāua e ia ki te tohunga, ka whakahere ai e ia, ko te mea te whakahere hara ki mua, ka kikini ai i tōna pane i te ritenga o tōna kakī, otiia kaua e motuhia rawatia. 9 , ka tāuhiuhi ai ia i tētahi wāhi o ngā toto o te whakahere hara ki te taha o te āta; ka whakatē ai i te toenga o te toto ki te tūranga o te āta; he whakahere hara tēnā. 10 Ā, ko te rua me tuku hei tahunga tinana, kia rite ki te tikanga; ā, ka whakamārie te tohunga mōna, tōna hara i hara ai, ā, ka murua.

11 "Ā, ki te kāhore e taea e ia i ōna rawa te kawe ngā kūkupa e rua, ngā kūkupa rānei e rua, , me kawe tāna whakahere e te tangata i hara, te whakatekau epa parāoa, hei whakahere hara; kaua e meatia ki te hinu, kaua anō e meatia he parakihe ki runga; he whakahere hara hoki. 12 , me kawe e ia ki te tohunga, ā, ka aohia ake e te tohunga, kia tōna ringa, he whakamahara taua mea, ka tahu ai ki runga ki te āta, ki runga ki ngā whakahere ahi ki a Ihowā; he whakahere hara tēnā. 13 Ā, ka whakamārie te tohunga mōna, tōna hara i hara ai ki tētahi o ēnei mea, ā, ka murua. Ā, te tohunga te toenga, ānō he whakahere totokore."

He Whakahere ki te Utunga

14 I kōrero anō a Ihowā ki a Mohi, i mea: 15 "Ki te kino te mahi a tētahi, he hara pōhēhē, ki ngā mea tapu a Ihowā; , me kawe e ia tāna whakahere te ki a Ihowā, kia kotahi hipi toa, hei te mea kohakore, te kāhui hipi, me whakarite anō e koe ōna utu ki te hekere hiriwa, hekere o te wāhi tapu, hei whakahere te . 16 Ka utu ai i tōna hara ki te mea tapu, me tāpiri anō ki te wāhi whakarima, ka hōmai ki te tohunga; ā, ka whakamārie te tohunga mōna ki te hipi toa e whakaherea ana te , ā, ka murua tōna.

17 "Ā, ki te hara tētahi, ki te poka i tētahi o ngā whakahau a Ihowā, he mahi poka noa; ahakoa e kore e mōhiotia e ia, kua hara ia, ā, ka waha ia i tōna kino. 18 Ā, me kawe e ia he hipi toa ki te tohunga, he kohakore, te kāhui, kei tau te utu, hei whakahere te . Ā, ka whakamārie te tohunga mōna, tōna pōhēhē i pōhēhē ai ia, ā, kīhai nei i mātau, ā, ka murua tōna . 19 He whakahere tēnā te ; he pono tōna ki a Ihowā."

1 EN as iemand sondig dat hy die luid uitgesproke beswering hoor, terwyl hy getuie was, dit gesien het of daarvan weet as hy naamlik dit nie te kenne gee nie en so sy ongeregtigheid moet dra;

2 of as iemand enigiets aanraak wat onrein is die aas van 'n onrein wilde dier of die aas van onrein vee of die aas van onrein gedierte wat rondkruip en dit vir hom verborge was, maar hy onrein geword het en skuldig is;

3 of as hy iets onreins van 'n mens aanraak volgens al die onreinheid waardeur hy hom kan verontreinig en dit vir hom verborge was, maar hy dit te wete gekom het en skuldig is;

4 of as iemand sweer terwyl hy onverskillig met die lippe praat om kwaad of goed te doen volgens alles wat 'n mens met 'n eed onverskillig kan praat en dit vir hom verborge was, maar hy dit te wete gekom het en skuldig is aan een van hierdie dinge;

5 as hy dan aan een van hierdie dinge skuldig is, moet hy bely waar hy teen gesondig het,

6 en as boete vir die sonde wat hy gedoen het, aan die Here 'n ooi bring van die kleinvee, 'n skaaplam of 'n bok, as sondoffer. En die priester moet vir hom versoening doen weens sy sonde.

7 Maar as hy nie 'n stuk kleinvee kan bekostig nie, moet hy as boete vir wat hy gesondig het, twee tortelduiwe of twee jong duiwe aan die Here bring, een as sondoffer en een as brandoffer;

8 en hy moet hulle na die priester bring, wat dié een eerste moet offer wat as sondoffer bedoel is, en sy kop vlak voor sy nek afknyp sonder om dit af te trek.

9 Dan moet hy van die bloed van die sondoffer teen die kant van die altaar sprinkel; maar wat oorbly van die bloed, moet aan die onderkant van die altaar uitgedruk word; dit is 'n sondoffer.

10 En die ander een moet hy as brandoffer volgens voorskrif berei. So moet die priester dan vir hom versoening doen weens die sonde wat hy gedoen het, en dit sal hom vergewe word.

11 Maar as hy nie twee tortelduiwe of twee jong duiwe kan bekostig nie, moet hy as offer vir wat hy gesondig het, die tiende van 'n efa fynmeel as sondoffer bring. Hy moet geen olie daarop gooi en geen wierook daar byvoeg nie, want dit is 'n sondoffer.

12 En hy moet dit na die priester bring, en die priester moet daar 'n handvol van neem as die gedenkoffer en dit op die altaar oor die vuuroffers van die Here aan die brand steek; dit is 'n sondoffer.

13 So moet die priester dan vir hom versoening doen vir die sonde wat hy gedoen het in enigeen van hierdie gevalle, en dit sal hom vergewe word; verder behoort dit aan die priester net soos die spysoffer.

Die skuldoffer.

14 OOK het die Here met Moses gespreek en gesê:

15 As iemand in iets ontrou handel en in swakheid sondig met betrekking tot een van die heilige gawes van die Here, moet hy as boete aan die Here bring 'n ram sonder gebrek van die kleinvee, na jou skatting van die waarde in sikkels silwer, volgens die sikkel van die heiligdom, as 'n skuldoffer.

16 En hy moet vir wat hy ten opsigte van die heilige gawes gesondig het, vergoeding gee en nog die vyfde deel daarvan byvoeg en dit aan die priester gee; en die priester moet vir hom versoening doen deur die skuldofferram, en dit sal hom vergewe word.

17 En as iemand sondig en onbewus enigiets doen wat die Here verbied het, en skuldig word en sy ongeregtigheid moet dra,

18 dan moet hy van die kleinvee, na jou skatting, 'n ram sonder gebrek as skuldoffer na die priester bring; en die priester moet vir hom versoening doen vir die misdryf wat hy sonder opset, onbewus begaan het; en dit sal hom vergewe word.

19 Dit is 'n skuldoffer; hy is sekerlik skuldig teenoor die Here.

Veja também