Publicidade

Atos 6

1 But in those days, the disciples multiplying in number, there arose a murmuring of the Hellenists against the Hebrews because their widows were overlooked in the daily ministration.2 And the twelve, having called the multitude of the disciples to {them}, said, It is not right that we, leaving the word of God, should serve tables.3 Look out therefore, brethren, from among yourselves seven men, well reported of, full of {the} {Holy} Spirit and wisdom, whom we will establish over this business:4 but *we* will give ourselves up to prayer and the ministry of the word.5 And the saying pleased the whole multitude: and they chose Stephen, a man full of faith and {the} Holy Spirit, and Philip, and Prochorus, and Nicanor, and Timon, and Parmenas, and Nicolas, a proselyte of Antioch,6 whom they set before the apostles; and, having prayed, they laid their hands on them.7 And the word of God increased; and the number of the disciples in Jerusalem was very greatly multiplied, and a great crowd of the priests obeyed the faith.8 And Stephen, full of grace and power, wrought wonders and great signs among the people.9 And there arose up certain of those of the synagogue called of freedmen, and of Cyrenians, and of Alexandrians, and of those of Cilicia and Asia, disputing with Stephen.10 And they were not able to resist the wisdom and the Spirit with which he spoke.11 Then they suborned men, saying, We have heard him speaking blasphemous words against Moses and God.12 And they roused the people, and the elders, and the scribes. And coming upon {him} they seized him and brought {him} to the council.13 And they set false witnesses, saying, This man does not cease speaking words against the holy place and the law;14 for we have heard him saying, This Jesus the Nazaraean shall destroy this place, and change the customs which Moses taught us.15 And all who sat in the council, looking fixedly on him, saw his face as {the} face of an angel.

1 En in die dae toe die dissipels vermeerder het, het daar 'n murmurering ontstaan van die Griekssprekende Jode teen die Hebreërs, omdat hulle weduwees in die daaglikse versorging oor die hoof gesien is.2 En die twaalf het die menigte van die dissipels byeengeroep en gesê: Dit is nie reg dat ons die woord van God nalaat om die tafels te bedien nie.3 Kyk dan uit, broeders, na sewe manne uit julle, van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel;4 maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die woord.5 En die woord het byval gevind by die hele menigte; en hulle het gekies: St,fanus, 'n man vol van geloof en van die Heilige Gees, en Filippus en Prochorus en Nik nor en Timon en P rmenas en Nikol s, 'n Jodegenoot uit Antioch¡ë,6 wat hulle voor die apostels gestel het; en hulle het gebid en hulle die hande opgelê.7 En die woord van God het toegeneem, en die getal van die dissipels het in Jerusalem baie vermeerder, en 'n groot menigte van priesters het gehoorsaam geword aan die geloof.8 En St,fanus, vol van geloof en krag, het groot wonders en tekens onder die volk gedoen.9 En daar het sommige van die sogenaamde sinagoge van die Libertyne opgestaan, en van die Ciren,ërs en Alexandryne, en van die mense van Cil¡cië en Asië, en hulle het met St,fanus geredetwis.10 Maar hulle kon die wysheid en die Gees waardeur hy gespreek het, nie weerstaan nie.11 Toe het hulle manne opgestook om te sê: Ons het hom lasterlike dinge hoor praat teen Moses en God.12 En hulle het die volk en die ouderlinge en die skrifgeleerdes in beweging gebring en op hom afgekom en hom gegryp en voor die Raad gebring.13 En hulle het valse getuies laat optree om te sê: Di, man hou nie op om lasterlike dinge te praat teen hierdie heilige plek en die wet nie.14 Want ons het hom hoor sê: Hierdie Jesus, die Nasar,ner, sal hierdie plek afbreek en die sedes wat Moses aan ons oorgelewer het, verander.15 En terwyl almal wat in die Raad sit, hul oë stip op hom hou, sien hulle dat sy gesig soos die gesig van 'n engel was.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-