Publicidade

Atos 1

1 I composed the first discourse, O Theophilus, concerning all things which Jesus began both to do and to teach,2 until that day in which, having by the Holy Spirit charged the apostles whom he had chosen, he was taken up;3 to whom also he presented himself living, after he had suffered, with many proofs; being seen by them during forty days, and speaking of the things which concern the kingdom of God;4 and, being assembled with {them}, commanded them not to depart from Jerusalem, but to await the promise of the Father, which {said he} ye have heard of me.5 For John indeed baptised with water, but *ye* shall be baptised with the Holy Spirit after now not many days.6 They therefore, being come together, asked him saying, Lord, is it at this time that thou restorest the kingdom to Israel?7 And he said to them, It is not yours to know times or seasons, which the Father has placed in his own authority;8 but ye will receive power, the Holy Spirit having come upon you, and ye shall be my witnesses both in Jerusalem, and in all Judaea and Samaria, and to the end of the earth.9 And having said these things he was taken up, they beholding {him}, and a cloud received him out of their sight.10 And as they were gazing into heaven, as he was going, behold, also two men stood by them in white clothing,11 who also said, Men of Galilee, why do ye stand looking into heaven? This Jesus who has been taken up from you into heaven, shall thus come in the manner in which ye have beheld him going into heaven.12 Then they returned to Jerusalem from the mount called {the mount} of Olives, which is near Jerusalem, a sabbath-day's journey off.13 And when they were come into {the city}, they went up to the upper chamber, where were staying both Peter, and John, and James, and Andrew, Philip and Thomas, Bartholomew and Matthew, James {son} of Alphaeus, and Simon the zealot, and Jude {the brother} of James.14 These gave themselves all with one accord to continual prayer, with {several} women, and Mary the mother of Jesus, and with his brethren.15 And in those days Peter, standing up in the midst of the brethren, said, (the crowd of names {who were} together {was} about a hundred and twenty,)16 Brethren, it was necessary that the scripture should have been fulfilled, which the Holy Spirit spoke before, by the mouth of David, concerning Judas, who became guide to those who took Jesus;17 for he was numbered amongst us, and had received a part in this service.18 (This {man} then indeed got a field with {the} reward of iniquity, and, having fallen down headlong, burst in the midst, and all his bowels gushed out.19 And it was known to all the inhabitants of Jerusalem, so that that field was called in their own dialect Aceldama; that is, field of blood.)20 For it is written in {the} book of Psalms, Let his homestead become desolate, and let there be no dweller in it; and, Let another take his overseership.21 It is necessary therefore, that of the men who have assembled with us all {the} time in which the Lord Jesus came in and went out among us,22 beginning from the baptism of John until the day in which he was taken up from us, one of these should be a witness with us of his resurrection.23 And they appointed two, Joseph, who was called Barsabas, who had been surnamed Justus, and Matthias.24 And they prayed, and said, Thou Lord, knower of the hearts of all, shew which one of these two thou hast chosen,25 to receive the lot of this service and apostleship, from which Judas transgressing fell to go to his own place.26 And they gave lots on them, and the lot fell on Matthias, and he was numbered with the eleven apostles.

1 Die eerste verhaal, Theofilus, het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het2 tot op die dag dat Hy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Gees bevele gegee het;3 aan wie Hy ook, n sy lyde, Hom lewend vertoon het deur baie kentekens, terwyl Hy gedurende veertig dae aan hulle verskyn het en oor die dinge van die koninkryk van God gespreek het.4 En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het.5 Want Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie lank n hierdie dae nie.6 Die wat bymekaargekom het, vra Hom toe en sê: Here, gaan U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer oprig?7 En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie;8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judia en Samar¡a en tot aan die uiterste van die aarde.9 En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en 'n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem.10 En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle,11 wat sê: Galil,se manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het.12 Daarop draai hulle om na Jerusalem van die berg af wat genoem word Olyfberg, wat naby Jerusalem is, 'n sabbatsreis ver.13 En toe hulle daar kom, gaan hulle na die bo-vertrek waar hulle gewoond was om te vertoef, naamlik: Petrus en Jakobus en Johannes en Andr,as, Filippus en Thomas, Bartholom,s en Matth,s, Jakobus, die seun van Alf,s, en Simon, die Yweraar, en Judas, die seun van Jakobus.14 Hulle almal het eendragtig volhard in gebed en smeking, saam met 'n aantal vroue en Maria, die moeder van Jesus, en met sy broers.15 En in die dae het Petrus in die midde van die dissipels opgestaan -- die skare van persone daar bymekaar was omtrent honderd en twintig -- en gesê:16 Broeders, hierdie Skrif moes vervul word wat die Heilige Gees voorspel het deur die mond van Dawid aangaande Judas wat die leier was van die wat Jesus gevange geneem het;17 want hy is saam met ons getal gereken en het die lot van hierdie bediening verkry.18 Hy het dan 'n stuk grond gekoop met die loon van ongeregtigheid en het vooroor geval en oopgebars, en al sy ingewande het uitgestort;19 en dit het bekend geword aan al die inwoners van Jerusalem, sodat daardie stuk grond in hulle eie taal Akeld ma genoem is, dit is Bloedgrond.20 Want daar staan geskrywe in die boek van die Psalms: Laat sy woonplek woes word, en laat daar geen inwoner in wees nie! En: Laat 'n ander een sy opsienersamp neem.21 Van die manne dan wat saam met ons rondgegaan het al die tyd waarin die Here Jesus by ons in-- en uitgegaan het,22 van die doop van Johannes af tot op die dag dat Hy van ons opgeneem is -- van hulle moet daar een saam met ons getuie word van sy opstanding.23 En hulle het twee voorgestel: Josef wat genoem is B rsabas, met die bynaam van Justus, en Matth¡as.24 En hulle het gebid en gesê: U, Here, wat die harte van almal ken, wys uit hierdie twee die een aan wat U uitverkies het25 om die lot van hierdie bediening en apostelskap te verkry, waarvan Judas afgewyk het om heen te gaan na sy eie plek.26 Toe werp hulle die lot, en die lot het op Matth¡as geval; en hy is gekies om saam met die elf apostels te wees.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-