Publicidade

Atos 12

1 At that time Herod the king laid his hands on some of those of the assembly to do them hurt,2 and slew James, the brother of John, with the sword.3 And seeing that it was pleasing to the Jews, he went on to take Peter also: (and they were the days of unleavened bread:)4 whom having seized he put in prison, having delivered him to four quaternions of soldiers to keep, purposing after the passover to bring him out to the people.5 Peter therefore was kept in the prison; but unceasing prayer was made by the assembly to God concerning him.6 And when Herod was going to bring him forth, that night Peter was sleeping between two soldiers, bound with two chains, and guards before the door kept the prison.7 And lo, an angel of {the} Lord came there, and a light shone in the prison: and having smitten the side of Peter, he roused him up, saying, Rise up quickly. And his chains fell off his hands.8 And the angel said to him, Gird thyself, and bind on thy sandals. And he did so. And he says to him, Cast thine upper garment about thee and follow me.9 And going forth he followed {him} and did not know that what was happening by means of the angel was real, but supposed he saw a vision.10 And having passed through a first and second guard, they came to the iron gate which leads into the city, which opened to them of itself; and going forth they went down one street, and immediately the angel left him.11 And Peter, being come to himself, said, Now I know certainly that {the} Lord has sent forth his angel and has taken me out of the hand of Herod and all the expectation of the people of the Jews.12 And having become clearly conscious {in himself}, he came to the house of Mary, the mother of John who was surnamed Mark, where were many gathered together and praying.13 And when he had knocked at the door of the entry, a maid came to listen, by name Rhoda;14 and having recognised the voice of Peter, through joy did not open the entry, but running in, reported that Peter was standing before the entry.15 And they said to her, Thou art mad. But she maintained that it was so. And they said, It is his angel.16 But Peter continued knocking: and having opened, they saw him and were astonished.17 And having made a sign to them with his hand to be silent, he related {to them} how the Lord had brought him out of prison; and he said, Report these things to James and to the brethren. And he went out and went to another place.18 And when it was day there was no small disturbance among the soldiers, what then was become of Peter.19 And Herod having sought him and not found him, having examined the guards, commanded {them} to be executed. And he went down from Judaea to Caesarea and stayed {there}.20 And he was in bitter hostility with {the} Tyrians and Sidonians; but they came to him with one accord, and, having gained Blastus the king's chamberlain, sought peace, because their country was nourished by the king's.21 And on a set day, clothed in royal apparel and sitting on the elevated seat {of honour}, Herod made a public oration to them.22 And the people cried out, A god's voice and not a man's.23 And immediately an angel of {the} Lord smote him, because he did not give the glory to God, and he expired, eaten of worms.24 But the word of God grew and spread itself.25 And Barnabas and Saul returned from Jerusalem, having fulfilled the service {entrusted to them}, taking also with them John, surnamed Mark.

1 En omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente om hulle kwaad aan te doen.2 En hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard omgebring.3 En toe hy sien dat dit die Jode welgevallig was, het hy verder ook Petrus in hegtenis geneem. En dit was die dae van die ongesuurde brode.4 Toe hy hom dan gegryp het, het hy hom in die gevangenis gesit en oorgegee aan vier wagte, elkeen van vier soldate, om hom te bewaak, met die bedoeling om hom n die paasfees voor die volk te bring.5 So is Petrus dan in die gevangenis bewaak; maar daar het 'n aanhoudende gebed tot God deur die gemeente vir hom opgegaan.6 En toe Herodes hom wou voorbring, het Petrus in daardie nag tussen twee soldate geslaap, met twee kettings geboei, en wagte voor die deur het die gevangenis bewaak.7 En meteens staan daar 'n engel van die Here by hom, en 'n lig skyn in die gevangenis. Toe slaan hy Petrus op die sy, maak hom wakker en sê: Staan gou op! En die boeie het van sy hande afgeval.8 En die engel sê vir hom: Omgord jou en trek jou skoene aan! En hy het dit gedoen. Verder sê hy vir hom: Gooi jou bo-kleed om en volg my!9 En hy het uitgegaan en hom gevolg; en hy het nie geweet dat wat deur die engel plaasgevind het, werklikheid was nie, maar hy het gemeen dat hy 'n gesig sien.10 En toe hulle by die eerste en die tweede wag verbygegaan het, kom hulle by die ysterpoort wat na die stad lei, en dit het vanself vir hulle oopgegaan. En hulle het buitekant gekom en een straat ver gegaan, en dadelik het die engel hom verlaat.11 Toe kom Petrus tot homself en sê: Nou weet ek waarlik dat die Here sy engel gestuur en my gered het uit die hand van Herodes en uit al die verwagtinge van die Joodse volk.12 En nadat dit vir hom duidelik geword het, kom hy by die huis van Maria, die moeder van Johannes wat ook Markus genoem word, waar baie in die gebed bymekaar was.13 En toe Petrus aan die deur van die poort klop, het 'n diensmeisie met die naam van Rhod, gegaan om te hoor wie daar was.14 En sy het die stem van Petrus herken en van blydskap die poort nie oopgemaak nie, maar na binne gehardloop en vertel dat Petrus voor die poort staan.15 Maar hulle sê vir haar: Jy is van jou verstand af. Maar sy het volgehou dat dit so is. Daarop sê hulle: Dit is sy engel.16 En Petrus het aangehou met klop; en toe hulle oopmaak, sien hulle hom en was verbaas.17 Maar hy het vir hulle met die hand gewink om stil te bly en aan hulle vertel hoe die Here hom uit die gevangenis uitgelei het. En hy sê: Vertel dit aan Jakobus en die broeders. En hy het uitgegaan en na 'n ander plek vertrek.18 En toe dit dag geword het, was daar onder die soldate geen kleine opskudding oor wat van Petrus geword het nie.19 Daarop het Herodes hom gesoek en nie gekry nie, en die wagte onder verhoor geneem en bevel gegee dat hulle tereggestel moes word. En hy het van Judiaweggegaan na Cesar,a en daar gebly.20 En Herodes was verbitterd teen die Tiriërs en Sidoniërs. En hulle het eenparig na hom gekom, en nadat hulle Blastus, die koning se hofdienaar, omgepraat het, vrede gevra, omdat hulle land onderhoud uit die koning s'n ontvang het.21 En op 'n bepaalde dag het Herodes 'n koninklike kleed aangetrek en op die troon gaan sit en hulle toegespreek.22 Daarop het die volk hom toegeroep: 'n Stem van 'n god en nie van 'n mens nie!23 En onmiddellik het 'n engel van die Here hom getref, omdat hy die eer nie aan God gegee het nie; en hy is deur wurms verteer en het gesterwe.24 Maar die woord van God het gegroei en toegeneem.25 En B rnabas en Saulus het van Jerusalem teruggekeer, nadat hulle hul diens vervul het, en hulle het Johannes saamgeneem, wat ook Markus genoem word.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-