Publicidade

Atos 7

1 And the high priest said, Are these things then so?2 And he said, Brethren and fathers, hearken. The God of glory appeared to our father Abraham when he was in Mesopotamia, before he dwelt in Charran,3 and said to him, Go out of thy land and out of thy kindred, and come into the land which I will shew thee.4 Then going out of the land of the Chaldeans he dwelt in Charran, and thence, after his father died, he removed him into this land in which *ye* now dwell.5 And he did not give him an inheritance in it, not even what his foot could stand on; and promised to give it to him for a possession, and to his seed after him, when he had no child.6 And God spoke thus: His seed shall be a sojourner in a strange land, and they shall enslave them and evil entreat {them} four hundred years;7 and the nation to which they shall be in bondage will *I* judge, said God; and after these things they shall come forth and serve me in this place.8 And he gave to him {the} covenant of circumcision; and thus he begat Isaac and circumcised him the eighth day; and Isaac Jacob, and Jacob the twelve patriarchs.9 And the patriarchs, envying Joseph, sold him away into Egypt. And God was with him,10 and delivered him out of all his tribulations, and gave him favour and wisdom in the sight of Pharaoh king of Egypt, and he appointed him chief over Egypt and all his house.11 But a famine came upon all the land of Egypt and Canaan, and great distress, and our fathers found no food.12 But Jacob, having heard of there being corn in Egypt, sent out our fathers first;13 and the second time Joseph was made known to his brethren, and the family of Joseph became known to Pharaoh.14 And Joseph sent and called down to him his father Jacob and all {his} kindred, seventy-five souls.15 And Jacob went down into Egypt and died, he and our fathers,16 and were carried over to Sychem and placed in the sepulchre which Abraham bought for a sum of money of the sons of Emmor the {father} of Sychem.17 But as the time of promise drew near which God had promised to Abraham, the people increased and multiplied in Egypt,18 until another king over Egypt arose who did not know Joseph.19 *He* dealt subtilly with our race, and evil entreated the fathers, casting out their infants that they might not live.20 In which time Moses was born, and was exceedingly lovely, who was nourished three months in the house of his father.21 And when he was cast out, the daughter of Pharaoh took him up, and brought him up for herself {to be} for a son.22 And Moses was instructed in all {the} wisdom of the Egyptians, and he was mighty in his words and deeds.23 And when a period of forty years was fulfilled to him, it came into his heart to look upon his brethren, the sons of Israel;24 and seeing a certain one wronged, he defended {him}, and avenged him that was being oppressed, smiting the Egyptian.25 For he thought that his brethren would understand that God by his hand was giving them deliverance. But they understood not.26 And on the morrow he shewed himself to them as they were contending, and compelled them to peace, saying, *Ye* are brethren, why do ye wrong one another?27 But he that was wronging his neighbour thrust him away, saying, Who established thee ruler and judge over us?28 Dost *thou* wish to kill me as thou killedst the Egyptian yesterday?29 And Moses fled at this saying, and became a sojourner in the land of Madiam, where he begat two sons.30 And when forty years were fulfilled, an angel appeared to him in the wilderness of mount Sinai, in a flame of fire of a bush.31 And Moses seeing it wondered at the vision; and as he went up to consider it, there was a voice of {the} Lord,32 *I* am the God of thy fathers, the God of Abraham, and of Isaac, and of Jacob. And Moses trembled, and durst not consider {it}.33 And the Lord said to him, Loose the sandal of thy feet, for the place on which thou standest is holy ground.34 I have surely seen the ill treatment of my people which is in Egypt, and I have heard their groan, and have come down to take them out of it; and now, come, I will send thee to Egypt.35 This Moses, whom they refused, saying, Who made thee ruler and judge? him did God send {to be} a ruler and deliverer with the hand of the angel who appeared to him in the bush.36 *He* led them out, having wrought wonders and signs in the land of Egypt, and in the Red sea, and in the wilderness forty years.37 This is the Moses who said to the sons of Israel, A prophet shall God raise up to you out of your brethren like me {him shall ye hear}.38 This is he who was in the assembly in the wilderness, with the angel who spoke to him in the mount Sinai, and with our fathers; who received living oracles to give to us;39 to whom our fathers would not be subject, but thrust {him} from them, and in their hearts turned back to Egypt,40 saying to Aaron, Make us gods who shall go before us; for this Moses, who brought us out of the land of Egypt, we know not what has happened to him.41 And they made a calf in those days, and offered sacrifice to the idol, and rejoiced in the works of their own hands.42 But God turned and delivered them up to serve the host of heaven; as it is written in {the} book of the prophets, Have ye offered me victims and sacrifices forty years in the wilderness, O house of Israel?43 Yea, ye took up the tent of Moloch, and the star of {your} god Remphan, the forms which ye made to do homage to them; and I will transport you beyond Babylon.44 Our fathers had the tent of the testimony in the wilderness, as he that spoke to Moses commanded to make it according to the model which he had seen;45 which also our fathers, receiving from their predecessors, brought in with Joshua when they entered into possession of {the lands of} the nations, whom God drove out from {the} face of our fathers, until the days of David;46 who found favour before God, and asked to find a tabernacle for the God of Jacob;47 but Solomon built him a house.48 But the Most High dwells not in {places} made with hands; as says the prophet,49 The heaven {is} my throne and the earth the footstool of my feet: what house will ye build me? saith {the} Lord, or where {is the} place of my rest?50 has not my hand made all these things?51 O stiffnecked and uncircumcised in heart and ears, *ye* do always resist the Holy Spirit; as your fathers, *ye* also.52 Which of the prophets have not your fathers persecuted? and they have slain those who announced beforehand concerning the coming of the Just One, of whom *ye* have now become deliverers up and murderers!53 who have received the law as ordained by {the} ministry of angels, and have not kept {it}.54 And hearing these things they were cut to the heart, and gnashed their teeth against him.55 But being full of {the} Holy Spirit, having fixed his eyes on heaven, he saw {the} glory of God, and Jesus standing at the right hand of God,56 and said, Lo, I behold the heavens opened, and the Son of man standing at the right hand of God.57 And they cried out with a loud voice, and held their ears, and rushed upon him with one accord;58 and having cast {him} out of the city, they stoned {him}. And the witnesses laid aside their clothes at the feet of a young man called Saul.59 And they stoned Stephen, praying, and saying, Lord Jesus, receive my spirit.60 And kneeling down, he cried with a loud voice, Lord, lay not this sin to their charge. And having said this, he fell asleep.

1 Toe sê die hoëpriester: Is hierdie dinge dan so?2 En hy sê: Broeders en vaders, luister! Die God van die heerlikheid het verskyn aan ons vader Abraham toe hy in Mesopot mië was, voordat hy in Haran gewoon het,3 en vir hom gesê: Trek uit jou land en uit jou familie, en kom na die land wat Ek jou sal wys.4 Toe het hy getrek uit die land van die Chald,ërs en in Haran gaan woon; en n die dood van sy vader het Hy hom daarvandaan laat verhuis na hierdie land waarin julle nou woon.5 En Hy het hom geen erfdeel daarin gegee nie, selfs nie 'n voetbreed nie, maar Hy het belowe om dit aan hom en sy nageslag n hom as eiendom te gee, toe hy nog geen kind gehad het nie.6 En God het aan hom d¡t gesê, dat sy nageslag bywoners in 'n vreemde land sou wees en die mense hulle tot slawe sou maak en mishandel, vier honderd jaar lank.7 En die nasie aan wie hulle diensbaar sal wees, sal Ek oordeel, het God gesê; en daarna sal hulle uittrek en My in hierdie plek dien.8 En Hy het hom die verbond van die besnydenis gegee, en so het hy die vader van Isak geword en hom op die agtste dag besny; en Isak het die vader van Jakob geword, en Jakob van die twaalf aartsvaders.9 En die aartsvaders was jaloers op Josef en het hom verkoop na Egipte toe; maar God was met hom10 en het hom uit al sy verdrukkinge verlos en hom guns en wysheid geskenk voor Farao, die koning van Egipte; en die het hom goewerneur gemaak oor Egipte en oor sy hele huis.11 En 'n hongersnood en groot benoudheid het oor die hele Egipteland en Kana„n gekom, en ons vaders kon geen voedsel kry nie.12 En toe Jakob hoor dat daar koring in Egipte was, het hy ons vaders die eerste keer uitgestuur.13 En die tweede keer is Josef deur sy broers herken, en die afkoms van Josef het aan Farao bekend geword.14 Toe het Josef gestuur en sy vader Jakob laat roep en sy hele familie, vyf en sewentig siele.15 En Jakob het afgetrek na Egipte en daar gesterwe, hy en ons vaders.16 En hulle is oorgebring na Sigem en weggelê in die graf wat Abraham vir 'n som geld gekoop het van die seuns van Hemor, die vader van Sigem.17 En namate die tyd van die belofte wat God aan Abraham met 'n eed beloof het, nader kom, het die volk toegeneem en vermeerder in Egipte,18 totdat daar 'n ander koning opgestaan het wat nie vir Josef geken het nie.19 Hy het listig met ons geslag te werk gegaan en ons vaders mishandel deur hulle te verplig om hul kindertjies weg te gooi, sodat hulle nie in die lewe behou kon word nie.20 In die tyd is Moses gebore, en hy was wonderlik mooi. Drie maande lank is hy in die huis van sy vader versorg;21 en toe hy weggegooi is, het Farao se dogter hom opgeneem en hom as haar seun grootgemaak.22 En Moses is opgelei in al die wysheid van die Egiptenaars en was magtig in woorde en dade.23 En nadat hy die ouderdom van veertig jaar bereik het, het dit in sy hart opgekom om sy broers, die kinders van Israel, te besoek;24 en toe hy sien dat iemand onreg aangedoen word, het hy hom verdedig en die man wat mishandel was, gewreek deur die Egiptenaar te verslaan.25 En hy het gedink dat sy broers sou verstaan dat God hulle deur sy hand redding sou gee; maar hulle het dit nie verstaan nie.26 En die volgende dag het hy by hulle verskyn terwyl hulle besig was om te veg, en hy het by hulle aangedring om vrede te maak en gesê: Manne, julle is broers; waarom doen julle mekaar onreg aan?27 Maar hy wat sy naaste onreg aangedoen het, het hom afgestoot en gesê: Wie het jou as 'n owerste en regter oor ons aangestel?28 Jy wil my tog nie doodmaak soos jy gister die Egiptenaar doodgemaak het nie?29 En Moses het op hierdie woord gevlug en 'n bywoner geword in die land M¡dian, waar hy die vader van twee seuns geword het.30 En toe veertig jaar verby was, het 'n Engel van die Here aan hom verskyn in die woestyn van die berg Sinai, in die vuurvlam van 'n doringbos.31 En Moses het dit gesien en hom oor die gesig verwonder; en toe hy daarheen gaan om dit te besien, het die stem van die Here tot hom gekom:32 Ek is die God van jou vaders, die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob. En Moses het begin bewe en nie gewaag om dit te bekyk nie.33 Toe sê die Here vir hom: Trek die skoene van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilige grond.34 Ek het duidelik gesien die mishandeling van my volk wat in Egipte is, en hulle gesug gehoor en neergedaal om hulle te verlos. En nou, kom hier, Ek wil jou na Egipte stuur.35 Hierdie Moses wat hulle verloën het deur te sê: Wie het jou aangestel as 'n owerste en regter? -- hom het God as owerste en verlosser gestuur deur die hand van die Engel wat aan hom verskyn het in die doringbos.36 Hy het hulle uitgelei en wonders en tekens in Egipteland en in die Rooi See en die woestyn gedoen, veertig jaar lank.37 Dit is die Moses wat aan die kinders van Israel gesê het: Die Here julle God sal vir julle 'n Profeet verwek uit julle broers net soos ek is; na Hom moet julle luister.38 Dit is hy wat in die vergadering in die woestyn was saam met die Engel wat met hom op die berg Sinai gespreek het, en saam met ons vaders; hy het die lewende woorde ontvang om aan ons te gee.39 Na hom wou ons vaders nie luister nie, maar hulle het hom verstoot en met hulle harte na Egipte teruggekeer40 toe hulle vir A„ron gesê het: Maak vir ons gode wat voor ons uit sal trek; want hierdie Moses wat ons uit Egipteland uitgelei het, ons weet nie wat van hom geword het nie.41 En hulle het in daardie dae 'n kalf gemaak en aan die afgodsbeeld 'n offer gebring en hulle in die werke van hulle hande verbly.42 Maar God het Hom afgewend en hulle oorgegee om die leër van die hemel te dien, soos geskrywe is in die boek van die profete: Julle het tog nie aan My slagoffers en offers gebring gedurende veertig jaar in die woestyn nie, o huis van Israel?43 Ja, julle het die tent van Molog opgeneem en die ster van julle god Remfan, die beelde wat julle gemaak het om hulle te aanbid. En Ek sal julle anderkant Babilon wegvoer.44 Die tent van die Getuienis was onder ons vaders in die woestyn, soos Hy wat met Moses gespreek het, hom bevel gegee het om dit te maak volgens die afbeelding wat hy gesien het.45 En ons vaders het dit ontvang en met Josua ingebring in die besitting van die nasies wat God voor ons vaders uitgedryf het, tot op die dae van Dawid46 wat genade gevind het voor God en gevra het om 'n woonplek vir die God van Jakob te verkry.47 En Salomo het 'n huis vir Hom gebou.48 Maar die Allerhoogste woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie, soos die profeet sê:49 Die hemel is my troon en die aarde die voetbank van my voete. Watter soort huis sal julle vir My bou, sê die Here, of hoedanig is die plek van my rus?50 Het my hand nie al hierdie dinge gemaak nie?51 Julle hardnekkiges en onbesnedenes van hart en ore, julle weerstaan altyd die Heilige Gees; net soos julle vaders, so ook julle.52 Watter een van die profete het julle vaders nie vervolg nie? Ja, hulle het die gedood wat vooraf die koms verkondig het van die Regverdige, van wie julle nou verraaiers en moordenaars geword het;53 julle wat die wet deur die beskikkinge van engele ontvang het en tog nie onderhou het nie!54 En toe hulle dit hoor, was hulle woedend in hul harte en het teen hom op die tande gekners.55 Maar hy was vol van die Heilige Gees en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat staan aan die regterhand van God.56 En hy het gesê: Kyk, ek sien die hemele geopend en die Seun van die mens aan die regterhand van God staan.57 Maar hulle het met 'n groot stem geskreeu en hulle ore toegestop en soos een man op hom aangestorm.58 En hulle het hom buitekant die stad uitgewerp en hom gestenig; en die getuies het hulle klere neergelê by die voete van 'n jongman met die naam van Saulus.59 En hulle het St,fanus gestenig terwyl hy die Here aanroep en sê: Here Jesus, ontvang my gees!60 En hy het op sy knieë neergeval en met 'n groot stem uitgeroep: Here, reken hulle hierdie sonde nie toe nie! En met die woorde het hy ontslaap.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-