Publicidade

Romanos 8

1 {There is} then now no condemnation to those in Christ Jesus.2 For the law of the Spirit of life in Christ Jesus has set me free from the law of sin and of death.3 For what the law could not do, in that it was weak through the flesh, God, having sent his own Son, in likeness of flesh of sin, and for sin, has condemned sin in the flesh,4 in order that the righteous requirement of the law should be fulfilled in us, who do not walk according to flesh but according to Spirit.5 For they that are according to flesh mind the things of the flesh; and they that are according to Spirit, the things of the Spirit.6 For the mind of the flesh {is} death; but the mind of the Spirit life and peace.7 Because the mind of the flesh is enmity against God: for it is not subject to the law of God; for neither indeed can it be:8 and they that are in flesh cannot please God.9 But *ye* are not in flesh but in Spirit, if indeed God's Spirit dwell in you; but if any one has not {the} Spirit of Christ *he* is not of him:10 but if Christ be in you, the body is dead on account of sin, but the Spirit life on account of righteousness.11 But if the Spirit of him that has raised up Jesus from among {the} dead dwell in you, he that has raised up Christ from among {the} dead shall quicken your mortal bodies also on account of his Spirit which dwells in you.12 So then, brethren, we are debtors, not to the flesh, to live according to flesh;13 for if ye live according to flesh, ye are about to die; but if, by the Spirit, ye put to death the deeds of the body, ye shall live:14 for as many as are led by {the} Spirit of God, *these* are sons of God.15 For ye have not received a spirit of bondage again for fear, but ye have received a spirit of adoption, whereby we cry, Abba, Father.16 The Spirit itself bears witness with our spirit, that we are children of God.17 And if children, heirs also: heirs of God, and Christ's joint heirs; if indeed we suffer with {him}, that we may also be glorified with {him}.18 For I reckon that the sufferings of this present time are not worthy {to be compared} with the coming glory to be revealed to us.19 For the anxious looking out of the creature expects the revelation of the sons of God:20 for the creature has been made subject to vanity, not of its will, but by reason of him who has subjected {the same}, in hope21 that the creature itself also shall be set free from the bondage of corruption into the liberty of the glory of the children of God.22 For we know that the whole creation groans together and travails in pain together until now.23 And not only {that}, but even *we* ourselves, who have the first-fruits of the Spirit, we also ourselves groan in ourselves, awaiting adoption, {that is} the redemption of our body.24 For we have been saved in hope; but hope seen is not hope; for what any one sees, why does he also hope?25 But if what we see not we hope, we expect in patience.26 And in like manner the Spirit joins also its help to our weakness; for we do not know what we should pray for as is fitting, but the Spirit itself makes intercession with groanings which cannot be uttered.27 But he who searches the hearts knows what {is} the mind of the Spirit, because he intercedes for saints according to God.28 But we *do* know that all things work together for good to those who love God, to those who are called according to purpose.29 Because whom he has foreknown, he has also predestinated {to be} conformed to the image of his Son, so that he should be {the} firstborn among many brethren.30 But whom he has predestinated, these also he has called; and whom he has called, these also he has justified; but whom he has justified, these also he has glorified.31 What shall we then say to these things? If God {be} for us, who against us?32 He who, yea, has not spared his own Son, but delivered him up for us all, how shall he not also with him grant us all things?33 Who shall bring an accusation against God's elect? {It is} God who justifies:34 who is he that condemns? {It is} Christ who has died, but rather has been {also} raised up; who is also at the right hand of God; who also intercedes for us.35 Who shall separate us from the love of Christ? tribulation or distress, or persecution, or famine, or nakedness, or danger, or sword?36 According as it is written, For thy sake we are put to death all the day long; we have been reckoned as sheep for slaughter.37 But in all these things we more than conquer through him that has loved us.38 For I am persuaded that neither death, nor life, nor angels, nor principalities, nor things present, nor things to come, nor powers,39 nor height, nor depth, nor any other creature, shall be able to separate us from the love of God, which {is} in Christ Jesus our Lord.

1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.2 Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.3 Want God het wat vir die wet onmoontlik was, omdat dit kragteloos was deur die vlees deur sy eie Seun in die gelykheid van die sondige vlees te stuur, en dit ter wille van die sonde, die sonde veroordeel in die vlees,4 sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.5 Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge.6 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede,7 omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.8 En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie;9 julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van God in julle woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie het nie, die behoort nie aan Hom nie.10 Maar as Christus in julle is, dan is die liggaam dood vanweë die sonde, maar die gees is lewe vanweë die geregtigheid.11 En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.12 Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie;13 want as julle na die vlees lewe, sal julle sterwe, maar as julle deur die Gees die werke van die liggaam doodmaak, sal julle lewe.14 Want almal wat deur die Gees van God gelei word, die is kinders van God.15 Want julle het nie ontvang 'n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader!16 Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is;17 en as ons kinders is, dan ook erfgename, erfgename van God en mede erfgename van Christus, as ons naamlik saam met Hom ly, sodat ons ook saam met Hom verheerlik kan word.18 Want ek reken dat die lyding van die teenwoordige tyd nie opweeg teen die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie.19 Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaarmaking van die kinders van God.20 Want die skepping is aan die nietigheid onderworpe nie gewillig nie, maar ter wille van hom wat dit onderwerp het21 in die hoop dat ook die skepping self vrygemaak sal word van die slawerny van die verganklikheid tot die vryheid van die heerlikheid van die kinders van God.22 Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame in barensnood is tot nou toe.23 En nie alleen dit nie, maar ons self ook wat die eerstelinge van die Gees het, ons sug ook in onsself in afwagting van die aanneming tot kinders, naamlik die verlossing van ons liggaam.24 Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog?25 Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding.26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree.28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.29 Want die wat Hy vantevore geken het, die het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders;30 en die wat Hy vantevore verordineer het, die het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, die het Hy ook geregverdig; en die wat Hy geregverdig het, die het Hy ook verheerlik.31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God v¡r ons is, wie kan teen ons wees?32 Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?33 Wie sal beskuldiging inbring teen die uitverkorenes van God? God is dit wat regverdig maak.34 Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree.35 Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard?36 Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape.37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.38 Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge39 of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.

Veja também

Publicidade
Romanos
Ver todos os capítulos de Romanos
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-