Publicidade

Romanos 11

1 I say then, Has God cast away his people? Far be the thought. For *I* also am an Israelite, of {the} seed of Abraham, of {the} tribe of Benjamin.2 God has not cast away his people whom he foreknew. Know ye not what the scripture says in {the history of} Elias, how he pleads with God against Israel?3 Lord, they have killed thy prophets, they have dug down thine altars; and *I* have been left alone, and they seek my life.4 But what says the divine answer to him? I have left to myself seven thousand men, who have not bowed knee to Baal.5 Thus, then, in the present time also there has been a remnant according to election of grace.6 But if by grace, no longer of works: since {otherwise} grace is no more grace.7 What {is it} then? What Israel seeks for, that he has not obtained; but the election has obtained, and the rest have been blinded,8 according as it is written, God has given to them a spirit of slumber, eyes not to see, and ears not to hear, unto this day.9 And David says, Let their table be for a snare, and for a gin, and for a fall-trap, and for a recompense to them:10 let their eyes be darkened not to see, and bow down their back alway.11 I say then, Have they stumbled in order that they might fall? Far be the thought: but by their fall {there is} salvation to the nations to provoke them to jealousy.12 But if their fall {be the} world's wealth, and their loss {the} wealth of {the} nations, how much rather their fulness?13 For I speak to you, the nations, inasmuch as *I* am apostle of nations, I glorify my ministry;14 if by any means I shall provoke to jealousy {them which are} my flesh, and shall save some from among them.15 For if their casting away {be the} world's reconciliation, what {their} reception but life from among {the} dead?16 Now if the first-fruit {be} holy, the lump also; and if the root {be} holy, the branches also.17 Now if some of the branches have been broken out, and *thou*, being a wild olive tree, hast been grafted in amongst them, and hast become a fellow-partaker of the root and of the fatness of the olive tree,18 boast not against the branches; but if thou boast, {it is} not *thou* bearest the root, but the root thee.19 Thou wilt say then, The branches have been broken out in order that *I* might be grafted in.20 Right: they have been broken out through unbelief, and *thou* standest through faith. Be not high-minded, but fear:21 if God indeed has not spared the natural branches; lest it might be he spare not thee either.22 Behold then {the} goodness and severity of God: upon them who have fallen, severity; upon thee goodness of God, if thou shalt abide in goodness, since {otherwise} *thou* also wilt be cut away.23 And *they* too, if they abide not in unbelief, shall be grafted in; for God is able again to graft them in.24 For if *thou* hast been cut out of the olive tree wild by nature, and, contrary to nature, hast been grafted into the good olive tree, how much rather shall they, who are according to nature be grafted into their own olive tree?25 For I do not wish you to be ignorant, brethren, of this mystery, that ye may not be wise in your own conceits, that blindness in part is happened to Israel, until the fulness of the nations be come in;26 and so all Israel shall be saved. According as it is written, The deliverer shall come out of Zion; he shall turn away ungodliness from Jacob.27 And this is the covenant from me to them, when I shall have taken away their sins.28 As regards the glad tidings, {they are} enemies on your account; but as regards election, beloved on account of the fathers.29 For the gifts and the calling of God {are} not subject to repentance.30 For as indeed *ye* {also} once have not believed in God, but now have been objects of mercy through the unbelief of *these*;31 so these also have now not believed in your mercy, in order that *they* also may be objects of mercy.32 For God hath shut up together all in unbelief, in order that he might shew mercy to all.33 O depth of riches both of {the} wisdom and knowledge of God! how unsearchable his judgments, and untraceable his ways!34 For who has known {the} mind of {the} Lord, or who has been his counsellor?35 or who has first given to him, and it shall be rendered to him?36 For of him, and through him, and for him {are} all things: to him be glory for ever. Amen.

1 Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot? Nee, stellig nie! Want ek is ook 'n Israeliet uit die nageslag van Abraham, van die stam van Benjamin.2 God het sy volk wat Hy vantevore geken het, nie verstoot nie. Of weet julle nie wat die Skrif in die gedeelte oor El¡a sê nie? hoe hy by God optree teen Israel en sê:3 Here, hulle het u profete gedood en u altare het hulle afgebreek, en ek het alleen oorgebly, en hulle soek my lewe!4 Maar wat sê die Godspraak aan hom? Ek het vir Myself sewe duisend manne laat oorbly wat die knie voor Ba„l nie gebuig het nie.5 Net so is daar dan ook in die teenwoordige tyd 'n oorblyfsel, ooreenkomstig die verkiesing van die genade.6 En as dit deur genade is, dan is dit nie meer uit die werke nie; anders is die genade geen genade meer nie. En as dit uit die werke is, dan is dit nie meer genade nie; anders is die werk geen werk meer nie.7 Wat dan? Wat Israel soek, dit het hy nie verkry nie; maar die uitverkorenes het dit verkry en die ander is verhard.8 Soos geskrywe is: God het hulle gegee 'n gees van diepe slaap, oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe.9 En Dawid sê: Laat hulle tafel vir hulle wees 'n vangnet en 'n strik en 'n struikelblok en 'n vergelding.10 Laat hulle oë duister word om nie te sien nie, en buig hulle rug vir altyd krom.11 Ek vra dan: Het hulle miskien gestruikel om te val? Nee, stellig nie! Maar deur hulle val het die saligheid tot die heidene gekom om hulle jaloers te maak.12 En as hulle val die rykdom van die wêreld is en hulle tekort die rykdom van die heidene, hoeveel te meer sal hulle volheid dit nie wees nie!13 Want aan julle heidene sê ek: Vir sover as ek 'n apostel van die heidene is, verheerlik ek my bediening14 as ek tog maar net my eie volk jaloers kan maak en sommige uit hulle kan red!15 Want as hulle verwerping die versoening van die wêreld is, wat sal hulle aanneming anders wees as lewe uit die dode?16 En as die eerstelinge heilig is, dan die deeg ook; en as die wortel heilig is, dan die takke ook.17 En as sommige van die takke afgebreek is, en jy wat 'n wilde olyfboom was, onder hulle ingeënt is en deel gekry het aan die wortel en die vettigheid van die olyfboom,18 moet dan nie teen die takke roem nie; en as jy roem dit is nie jy wat die wortel dra nie, maar die wortel vir jou.19 Jy sal dan sê: Die takke is afgebreek, sodat ek ingeënt kon word.20 Goed! Deur ongeloof is hulle afgebreek, maar jy staan deur die geloof. Moenie hoogmoedig wees nie, maar vrees.21 Want as God die natuurlike takke nie gespaar het nie, sal Hy miskien jou ook nie spaar nie.22 Let dan op die goedertierenheid en die gestrengheid van God: gestrengheid oor die wat geval het, maar goedertierenheid oor jou as jy in die goedertierenheid bly; anders sal jy ook afgekap word.23 Maar ook hulle sal, as hulle nie in die ongeloof bly nie, ingeënt word; want God is magtig om hulle weer in te ent.24 Want as jy afgekap is van die olyfboom wat van nature wild was, en teen die natuur op die mak olyfboom ingeënt kan word, hoeveel te meer kan hulle dan wat dit van nature is, op hul eie olyfboom ingeënt word?25 Want ek wil nie hê, broeders, dat julle hierdie verborgenheid nie moet weet nie, sodat julle nie eiewys mag wees nie: dat die verharding ten dele oor Israel gekom het totdat die volheid van die heidene ingegaan het;26 en so sal die hele Israel gered word, soos geskrywe is: Die Verlosser sal uit Sion kom en sal die goddelooshede van Jakob afwend;27 en dit is van my kant die verbond met hulle as Ek hulle sondes wegneem.28 Wat die evangelie betref, is hulle wel vyande ter wille van julle; maar wat die uitverkiesing betref, bemindes ter wille van die vaders.29 Want die genadegawes en die roeping van God is onberoulik.30 Want soos julle ook vroeër aan God ongehoorsaam was, maar nou barmhartigheid ontvang het deur hulle ongehoorsaamheid,31 so het hulle ook nou ongehoorsaam geword deur die barmhartigheid aan julle, sodat hulle ook barmhartigheid kan ontvang.32 Want God het hulle almal in die ongehoorsaamheid ingesluit om vir almal barmhartig te kan wees.33 o Diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele en onnaspeurlik sy weë!34 Want wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees?35 Of wie het eers iets aan Hom gegee, dat dit hom vergeld moet word?36 Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Veja também

Publicidade
Romanos
Ver todos os capítulos de Romanos
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-