Publicidade

Romanos 5

1 Therefore having been justified on the principle of faith, we have peace towards God through our Lord Jesus Christ;2 by whom we have also access by faith into this favour in which we stand, and we boast in hope of the glory of God.3 And not only {that}, but we also boast in tribulations, knowing that tribulation works endurance;4 and endurance, experience; and experience, hope;5 and hope does not make ashamed, because the love of God is shed abroad in our hearts by {the} Holy Spirit which has been given to us:6 for we being still without strength, in {the} due time Christ has died for {the} ungodly.7 For scarcely for {the} just {man} will one die, for perhaps for {the} good {man} some one might also dare to die;8 but God commends *his* love to us, in that, we being still sinners, Christ has died for us.9 Much rather therefore, having been now justified in {the power of} his blood, we shall be saved by him from wrath.10 For if, being enemies, we have been reconciled to God through the death of his Son, much rather, having been reconciled, we shall be saved in {the power of} his life.11 And not only {that}, but {we are} making our boast in God, through our Lord Jesus Christ, through whom now we have received the reconciliation.12 For this {cause}, even as by one man sin entered into the world, and by sin death; and thus death passed upon all men, for that all have sinned:13 (for until law sin was in {the} world; but sin is not put to account when there is no law;14 but death reigned from Adam until Moses, even upon those who had not sinned in the likeness of Adam's transgression, who is {the} figure of him to come.15 But {shall} not the act of favour {be} as the offence? For if by the offence of one the many have died, much rather has the grace of God, and the free gift in grace, which {is} by the one man Jesus Christ, abounded unto the many.16 And {shall} not as by one that has sinned {be} the gift? For the judgment {was} of one to condemnation, but the act of favour, of many offences unto justification.17 For if by the offence of the one death reigned by the one, much rather shall those who receive the abundance of grace, and of the free gift of righteousness, reign in life by the one Jesus Christ:)18 so then as {it was} by one offence towards all men to condemnation, so by one righteousness towards all men for justification of life.19 For as indeed by the disobedience of the one man the many have been constituted sinners, so also by the obedience of the one the many will be constituted righteous.20 But law came in, in order that the offence might abound; but where sin abounded grace has overabounded,21 in order that, even as sin has reigned in {the power of} death, so also grace might reign through righteousness to eternal life through Jesus Christ our Lord.

1 Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus;2 deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.3 En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk,4 en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop;5 en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.6 Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe.7 Want nouliks sal iemand vir 'n regverdige sterwe vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe8 maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.9 Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn.10 Want as ons, terwyl ons nog vyande was, met God versoen is deur die dood van sy Seun, veel meer sal ons deur sy lewe gered word nou dat ons versoen is.11 En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in God deur onse Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening verkry het.12 Daarom, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het13 want voor die wet was daar al sonde in die wêreld; maar sonde word nie toegereken as daar geen wet is nie.14 Tog het die dood geheers van Adam af tot op Moses, ook oor hulle wat nie gesondig het in die gelykheid van die oortreding van Adam nie, wat 'n voorbeeld is van Hom wat sou kom.15 Maar dit is met die misdaad nie soos met die genadegawe nie; want as deur die misdaad van die ,,n baie gesterf het, veel meer het die genade van God en die gawe deur die genade van die een mens, Jesus Christus, vir baie oorvloedig geword.16 En nie soos deur ,,n wat gesondig het, is die gawe nie; want die oordeel was uit ,,n tot veroordeling, maar die genadegawe is uit baie misdade tot vryspraak.17 Want as ten gevolge van die misdaad van die ,,n die dood geheers het deur die ,,n, veel meer sal hulle wat die oorvloed van die genade en van die gawe van die geregtigheid ontvang, in die lewe heers deur die ,n, Jesus Christus.18 Daarom dan, net soos dit deur een misdaad vir alle mense tot veroordeling gekom het, so ook is dit deur een daad van geregtigheid vir alle mense tot regverdigmaking van die lewe.19 Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die ,n baie tot regverdiges gestel word.20 Maar die wet het daar bygekom, sodat die misdaad meer sou word; en waar die sonde meer geword het, het die genade nog meer oorvloedig geword;21 sodat, soos die sonde geheers het in die dood, so ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur Jesus Christus, onse Here.

Veja também

Publicidade
Romanos
Ver todos os capítulos de Romanos
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-