Publicidade

Josué 13

1 And Joshua was old, advanced in age, and Jehovah said to him, Thou art old, advanced in age, and there remaineth yet very much land to take possession of.2 This is the land that yet remaineth: all the districts of the Philistines and all the Geshurites,3 from the Shihor, which {floweth} before Egypt, as far as the borders of Ekron northward, {and which} is counted to the Canaanite; five lordships of the Philistines: of Gazah, and of Ashdod, of Eshkalon, of Gath, and of Ekron; also the Avvites;4 in the south, the whole land of the Canaanites, and Mearah which {belongeth} to the Sidonians, unto Aphek, to the border of the Amorites;5 and the land of the Giblites, and all Lebanon, toward the sun-rising, from Baal-Gad at the foot of mount Hermon to the entrance into Hamath;6 all the inhabitants of the hill-country from Lebanon to Misrephoth-maim, all the Sidonians; I will dispossess them from before the children of Israel. Only, partition it by lot to Israel for an inheritance, as I have commanded thee.7 And now divide this land for an inheritance to the nine tribes, and to half the tribe of Manasseh;8 with him the Reubenites and the Gadites have received their inheritance, which Moses gave them, beyond the Jordan eastward, as Moses the servant of Jehovah gave them:9 from Aroer, which is on the bank of the river Arnon, and the city that is in the midst of the ravine, and all the plateau of Medeba to Dibon,10 and all the cities of Sihon the king of the Amorites, who reigned at Heshbon, to the border of the children of Ammon;11 and Gilead, and the border of the Geshurites and Maachathites, and all mount Hermon, and the whole of Bashan to Salcah;12 all the kingdom of Og in Bashan, who reigned at Ashtaroth and at Edrei, who remained of the residue of the giants; and Moses smote them and dispossessed them.13 But the children of Israel did not dispossess the Geshurites nor the Maachathites; but the Geshurites and the Maachathites dwell among the Israelites to this day.14 Only to the tribe of Levi he gave no inheritance: the offerings by fire of Jehovah the God of Israel are their inheritance, as he said to them.15 And Moses gave {a portion} to the tribe of the children of Reuben according to their families.16 And their territory was from Aroer, which is on the bank of the river Arnon, and the city that is in the midst of the ravine, and all the plateau by Medeba;17 Heshbon, and all her cities that are in the plateau, Dibon, and Bamoth-Baal, and Beth-Baal-meon,18 And Jahzah, and Kedemoth, and Mephaath,19 and Kirjathaim, and Sibmah, and Zereth-shahar in the mountain of the vale,20 and Beth-Peor, and the slopes of Pisgah, and Beth-jeshimoth;21 all the cities of the plateau, and the whole kingdom of Sihon the king of the Amorites, who reigned at Heshbon, whom Moses smote, him and the princes of Midian, Evi, and Rekem, and Zur, and Hur, and Reba, the chiefs of Sihon dwelling in the land.22 And Balaam the son of Beor, the diviner, did the children of Israel kill with the sword among them that were slain by them.23 And the border of the children of Reuben was the Jordan, and {its} border. This is the inheritance of the children of Reuben according to their families, the cities and their hamlets.24 And Moses gave {a portion} to the tribe of Gad, to the children of Gad according to their families.25 And their territory was Jaazer, and all the cities of Gilead, and half the land of the children of Ammon, to Aroer which is before Rabbah;26 and from Heshbon to Ramath-Mizpeh, and Betonim; and from Mahanaim to the border of Debir;27 and in the valley, Beth-haram, and Beth-Nimrah, and Succoth, and Zaphon, the rest of the kingdom of Sihon the king of Heshbon, the Jordan and {its} border, as far as the edge of the sea of Chinnereth beyond the Jordan eastward.28 This is the inheritance of the children of Gad according to their families, the cities and their hamlets.29 And Moses gave {a portion} to half the tribe of Manasseh; and for half the tribe of the children of Manasseh according to their families:30 their territory was from Mahanaim, all Bashan, the whole kingdom of Og the king of Bashan, and all the villages of Jair, which are in Bashan, sixty cities.31 And half Gilead, and Ashtaroth, and Edrei, the cities of the kingdom of Og in Bashan, {belonged} to the children of Machir the son of Manasseh, to the one half of the children of Machir according to their families.32 This is that which Moses allotted for inheritance in the plains of Moab, beyond the Jordan of Jericho, eastward.33 But to the tribe of Levi Moses gave no inheritance: Jehovah the God of Israel is their inheritance, as he said to them.

1 En toe Josua oud en ver op sy dae was, het die HERE vir hom gesê: Jy is oud en ver op jou dae, en daar het nog 'n baie groot stuk land oorgebly om in besit te neem.2 Dit is die land wat oorgebly het: Al die landstreke van die Filistyne en al die Gesuriete,3 van die Sihor aan die kant van Egipte af tot by die grens van Ekron na die noorde, wat as Kana„nities gereken word; die vyf vorste van die Filistyne: die van Gasa en die van Asdod, die van Askelon, die van Gat en die van Ekron, en die Awiete4 in die suide; die hele land van die Kana„niete en M,ara wat aan die Sidoniërs behoort, tot by Afek, tot by die grens van die Amoriete;5 en die land van die Gibliete en die hele L¡banon aan die oostekant, van Ba„l-Gad af, onderaan die berg Hermon, tot by die ingang na Hamat.6 Al die bewoners van die gebergte, van die L¡banon af tot by M¡srefot-Maim, al die Sidoniërs -- Ek self sal hulle voor die kinders van Israel uit verdrywe; laat dit net as erfdeel aan Israel val soos Ek jou beveel het.7 Verdeel dan nou hierdie land as erfdeel onder die nege stamme en die halwe stam van Manasse.8 Saam met hom het die Rubeniete en die Gadiete hulle erfdeel ontvang wat Moses oorkant die Jordaan na die ooste toe aan hulle gegee het, soos Moses, die kneg van die HERE, dit aan hulle gegee het:9 van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, die stad in die middel van die dal, en die hele gelykveld van M,deba af tot by Dibon;10 en al die stede van Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon geregeer het, tot by die grens van die kinders van Ammon;11 en G¡lead en die grondgebied van die Gesuriete en Ma„gatiete en die hele berg Hermon en die hele Basan tot by Salka;12 die hele koninkryk van Og in Basan, wat koning was in Astarot en in Edr,‹hy het oorgebly uit die laastes van die Refa‹ete; en Moses het hulle verslaan en verdrywe.13 Maar die kinders van Israel het die Gesuriete en Ma„gatiete nie verdrywe nie, sodat Gesur en Maägat onder Israel gewoon het tot vandag toe.14 Net aan die stam van Levi het hy geen erfdeel gegee nie: die vuuroffers van die HERE, die God van Israel, dit is sy erfdeel, soos Hy hom beloof het.15 En Moses het aan die stam van die kinders van Ruben gegee volgens hulle geslagte;16 sodat hulle die grondgebied ontvang het: van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, die stad in die middel van die dal, en die hele gelykveld tot by M,deba;17 Hesbon en al sy stede wat in die gelykveld lê, Dibon en Bamot-Ba„l en Bet-Ba„l-Meon18 en Jahas en Ked,mot en Mef ät;19 en Kirjat im en Sibma en Seret-Hass har, op die gebergte van die dal,20 en Bet-Peor en die hange van die Pisga en Bet-Haj,simot;21 en al die stede van die gelykveld en die hele koninkryk van Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon geregeer het, wat Moses verslaan het saam met die vorste van M¡dian: Ewi en Rekem en Sur en Hur en Reba, die vorste van Sihon, inwoners van die land.22 By hulle dooies het die kinders van Israel ook B¡leam, die seun van Beor, die waarsêer, met die swaard gedood.23 So was dan die grens van die kinders van Ruben: die Jordaan saam met sy gebied; dit was die erfdeel van die kinders van Ruben volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.24 En Moses het aan die stam van Gad, die kinders van Gad, gegee volgens hulle geslagte;25 sodat hulle die grondgebied ontvang het van Ja,ser en al die stede van G¡lead en die helfte van die land van die kinders van Ammon, tot by Aroër wat teenoor Rabba lê,26 van Hesbon af tot by Ramat-Mispe en B,tonim; en van Mahan im af tot by die grens van L¡dbir;27 en in die dal: Bet-- Haram en Bet-Nimra en Sukkot en Safon, die oorblyfsel van die koninkryk van Sihon, die koning van Hesbon, die Jordaan saam met sy gebied, tot by die uiteinde van die Kinn,retsee, oorkant die Jordaan na die ooste toe.28 Dit is die erfdeel van die kinders van Gad volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.29 Verder het Moses aan die halwe stam van Manasse gegee; sodat die halwe stam van die kinders van Manasse ontvang het volgens hulle geslagte --30 hulle grondgebied was: van Mahan im af, die hele Basan, die hele koninkryk van Og, die koning van Basan, en al die Ja‹rsdorpe in Basan, sestig stede;31 en die halwe G¡lead en Astarot en Edr,‹, stede van die koninkryk van Og in Basan, aan die kinders van Magir, die seun van Manasse -- aan die helfte van die kinders van Magir volgens hulle geslagte.32 Dit is wat Moses as erfenis uitgedeel het in die vlaktes van Moab, oos van die Jordaan van J,rigo teen die ooste;33 maar aan die stam van Levi het Moses geen erfdeel gegee nie; die HERE, die God van Israel, is self hulle erfdeel, soos Hy hulle beloof het.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-