Publicidade

Josué 24

1 And Joshua gathered all the tribes of Israel to Shechem, and called for the elders of Israel, and for their heads, and for their judges, and for their officers; and they presented themselves before God.2 And Joshua said unto all the people, Thus saith Jehovah the God of Israel: Your fathers dwelt of old on the other side of the river, Terah, the father of Abraham and the father of Nahor, and they served other gods.3 And I took your father Abraham from the other side of the river, and led him throughout the land of Canaan, and multiplied his seed and gave him Isaac.4 And I gave unto Isaac Jacob and Esau; and I gave unto Esau mount Seir, to possess it; and Jacob and his sons went down into Egypt.5 And I sent Moses and Aaron, and I plagued Egypt, according to that which I did among them; and afterwards I brought you out.6 And I brought your fathers out of Egypt, and ye came unto the sea; and the Egyptians pursued after your fathers with chariots and horsemen unto the Red sea.7 Then they cried to Jehovah, and he put darkness between you and the Egyptians, and brought the sea upon them, and covered them; and your eyes saw what I did in Egypt; and ye dwelt in the wilderness a long time.8 And I brought you into the land of the Amorites, who dwelt beyond the Jordan, and they fought with you, and I gave them into your hand, and ye took possession of their land, and I destroyed them from before you.9 And Balak the son of Zippor, king of Moab, arose and warred against Israel, and sent and called Balaam the son of Beor to curse you;10 but I would not hearken unto Balaam, and he blessed you expressly, and I delivered you out of his hand.11 And ye went over the Jordan, and came unto Jericho, and the men of Jericho fought against you, the Amorites, and the Perizzites, and the Canaanites, and the Hittites, and the Girgashites, the Hivites, and the Jebusites; and I delivered them into your hand.12 And I sent the hornet before you, which drove them out from before you, {as} the two kings of the Amorites; not with thy sword, nor with thy bow.13 And I have given you a land for which ye did not labour, and cities which ye built not, and ye dwell in them; of vineyards and oliveyards which ye planted not do ye eat.14 And now fear Jehovah and serve him in perfectness and in truth; and put away the gods which your fathers served on the other side of the river, and in Egypt; and serve Jehovah.15 And if it seem evil unto you to serve Jehovah, choose you this day whom ye will serve; whether the gods whom your fathers that were on the other side of the river served, or the gods of the Amorite, in whose land ye dwell; but as for me and my house, we will serve Jehovah.16 And the people answered and said, Far be it from us that we should forsake Jehovah, to serve other gods;17 for Jehovah our God, he it is that brought us up and our fathers out of the land of Egypt, from the house of bondage, and who did those great signs before our eyes, and preserved us in all the way wherein we went, and among all the peoples through whom we passed!18 And Jehovah drove out from before us all the peoples, and the Amorites the inhabitants of the land: so therefore we will serve Jehovah, for he is our God.19 And Joshua said to the people, Ye cannot serve Jehovah, for he is a holy God; he is a jealous *God; he will not forgive your transgressions nor your sins.20 If ye forsake Jehovah, and serve strange gods, then he will turn and do you hurt, and consume you, after that he hath done you good.21 And the people said to Joshua, No; but we will serve Jehovah.22 And Joshua said unto the people, Ye are witnesses against yourselves that ye have chosen you Jehovah, to serve him. And they said, {We are} witnesses.23 Now therefore put away the strange gods that are among you, and incline your heart unto Jehovah the God of Israel.24 And the people said unto Joshua, Jehovah our God will we serve, and to his voice will we hearken.25 So Joshua made a covenant with the people that day, and set them a statute and an ordinance in Shechem.26 And Joshua wrote these words in the book of the law of God, and took a great stone, and set it up there under the oak that was by the sanctuary of Jehovah.27 And Joshua said unto all the people, Behold, this stone shall be a witness unto us, for it hath heard all the words of Jehovah which he spoke unto us; and it shall be a witness against you, lest ye deny your God.28 And Joshua dismissed the people, every man to his inheritance.29 And it came to pass after these things, that Joshua the son of Nun, the servant of Jehovah, died, a hundred and ten years old.30 And they buried him in the border of his inheritance in Timnath-serah, which is in mount Ephraim, on the north side of the mountain of Gaash.31 And Israel served Jehovah all the days of Joshua, and all the days of the elders whose days were prolonged after Joshua, and who had known all the works of Jehovah, which he had done for Israel.32 And the bones of Joseph, which the children of Israel had brought up out of Egypt, buried they in Shechem in the portion of the field which Jacob had bought of the sons of Hamor, Shechem's father, for a hundred kesitahs; and it became the inheritance of the children of Joseph.33 And Eleazar the son of Aaron died; and they buried him in the hill of Phinehas his son, which had been given him in mount Ephraim.

1 Daarna het Josua al die stamme van Israel byeen laat kom in Sigem, en hy het die oudstes van Israel en sy hoofde en sy regters en sy opsigters laat roep, en hulle het hul voor die aangesig van God gestel.2 Toe sê Josua aan die hele volk: So sê die HERE, die God van Israel: Oorkant die Eufraat het julle vaders van oudsher gewoon -- Tera, die vader van Abraham en die vader van Nahor, en hulle het ander gode gedien.3 Maar Ek het julle vader Abraham van oorkant die Eufraat af geneem en hom deur die hele land Kana„n laat trek en sy nageslag vermeerder en Isak aan hom gegee;4 en aan Isak het Ek Jakob en Esau gegee, en aan Esau het Ek die gebergte Se‹r gegee, om dit in besit te neem; maar Jakob en sy kinders het na Egipte afgetrek.5 Toe het Ek Moses en A„ron gestuur en Egipte getref soos Ek dit daar gedoen het, en daarna het Ek julle uitgelei.6 Toe Ek julle vaders uit Egipte uitgelei het, het julle by die see gekom; maar die Egiptenaars het julle vaders agternagejaag met strydwaens en perderuiters na die Skelfsee toe;7 maar hulle het die HERE aangeroep, en Hy het 'n duisternis gestel tussen julle en die Egiptenaars en die see oor hulle laat kom, sodat dit hulle oordek het, en julle eie oë het gesien wat Ek aan Egipte gedoen het. Daarna het julle baie dae in die woestyn gebly.8 Daarop het Ek julle gebring in die land van die Amoriete wat oos van die Jordaan gewoon het, en hulle het teen julle geveg; maar Ek het hulle in julle hand gegee, sodat julle hul land in besit geneem het, en Ek het hulle voor julle uit verdelg.9 Toe het Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab, hom klaargemaak en teen Israel geveg; en hy het gestuur om B¡leam, die seun van Beor, te roep om julle te vervloek;10 maar Ek wou nie na B¡leam luister nie, sodat hy julle net geseën het; en Ek het julle uit sy hand gered.11 Toe julle die Jordaan deurgetrek en by J,rigo gekom het, het die burgers van J,rigo, die Amoriete en Feresiete en Kana„niete en Hetiete en Girgasiete, die Hewiete en Jebusiete teen julle geveg; maar Ek het hulle in julle hand gegee12 en perdebye voor julle uit gestuur, wat hulle voor julle uit verdryf het, -- die twee konings van die Amoriete -- nie deur jou swaard en nie deur jou boog nie.13 So het Ek julle dan 'n land gegee waar julle nie aan gearbei en stede wat julle nie gebou het nie, dat julle daarin kan woon; wingerde en olyfbome wat julle nie geplant het nie, daar eet julle van.14 Vrees dan nou die HERE en dien Hom in opregtheid en waarheid, en verwyder die gode wat julle vaders gedien het oorkant die Eufraat en in Egipte, en dien die HERE.15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: •f die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, •f die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.16 Toe antwoord die volk en sê: Dit is ver van ons, dat ons die HERE sou verlaat om ander gode te dien;17 want die HERE onse God, dit is Hy wat ons en ons vaders uit Egipteland uit die slawehuis laat optrek het, en wat voor ons oë hierdie groot tekens gedoen het en ons bewaar het op die hele pad wat ons gegaan en onder al die volke waar ons dwarsdeur getrek het ;18 en die HERE het al die volke en die Amoriet, die inwoner van die land, voor ons uit verdrywe. Ook ons sal die HERE dien, want Hy is onse God.19 Maar Josua het vir die volk gesê: Julle kan die HERE nie dien nie, want Hy is 'n heilige God, Hy is 'n jaloerse God; Hy sal julle oortreding en julle sondes nie vergewe nie.20 As julle die HERE verlaat en vreemde gode dien, sal Hy julle weer kwaad aandoen en julle vernietig, nadat Hy aan julle goed gedoen het.21 Toe sê die volk vir Josua: Nee, maar ons sal die HERE dien.22 Daarop sê Josua aan die volk: Julle is getuies teen julleself dat julle vir julleself die HERE gekies het om Hom te dien. En hulle sê: Ons is getuies.23 Verwyder dan nou die vreemde gode wat onder julle is, en neig julle hart tot die HERE, die God van Israel.24 Daarop sê die volk aan Josua: Ons sal die HERE onse God dien en na sy stem luister.25 En op die dag het Josua met die volk 'n verbond gesluit en vir hulle 'n insetting en 'n reg vasgestel in Sigem.26 En Josua het hierdie woorde in die wetboek van God geskrywe en 'n groot klip geneem en die daar opgerig onder die eikeboom wat by die heilige plek van die HERE is.27 Toe sê Josua aan die hele volk: Kyk, hierdie klip sal 'n getuie teen ons wees, want hy het al die woorde van die HERE gehoor wat Hy met ons gespreek het; en hy sal 'n getuie teen julle wees, sodat julle jul God nie verloën nie.28 Toe het Josua die volk laat gaan, elkeen na sy erfdeel toe.29 En n hierdie dinge het Josua, die seun van Nun, die kneg van die HERE, gesterwe, honderd en-tien jaar oud.30 En hulle het hom begrawe op die grondgebied van sy erfdeel in Timnat-Serag wat op die gebergte van Efraim lê, noord van die berg Ga„s.31 En Israel het die HERE gedien al die dae van Josua en al die dae van die oudstes wat lank n Josua nog in die lewe was en met al die werke van die HERE bekend was wat Hy vir Israel gedoen het.32 Ook die gebeente van Josef wat die kinders van Israel uit Egipte saamgebring het, het hulle begrawe in Sigem, op die stuk grond wat Jakob van die kinders van Hemor, die vader van Sigem, vir honderd geldstukke gekoop het, en wat die kinders van Josef as erfdeel ontvang het.33 En toe Ele sar, die seun van A„ron, gesterf het, het hulle hom begrawe op die heuwel van sy seun P¡nehas wat aan hom gegee was op die gebergte Efraim.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-