Publicidade

Provérbios 9

1 Wisdom hath built her house, she hath hewn out her seven pillars;2 she hath slaughtered her cattle, she hath mingled her wine, she hath also prepared her table;3 she hath sent forth her maidens: she crieth upon the summits of the high places of the city,4 Whoso is simple, let him turn in hither. To him that is void of understanding, she saith,5 Come, eat ye of my bread, and drink of the wine that I have mingled.6 Forsake follies and live, and go in the way of intelligence.7 He that instructeth a scorner getteth to himself shame; and he that reproveth a wicked {man} {getteth} to himself a blot.8 Reprove not a scorner, lest he hate thee; reprove a wise {man}, and he will love thee.9 Impart to a wise {man}, and he will become yet wiser; teach a righteous {man}, and he will increase learning.10 The fear of Jehovah is the beginning of wisdom; and the knowledge of the Holy is intelligence.11 For by me thy days shall be multiplied, and years of life shall be added to thee.12 If thou art wise, thou shalt be wise for thyself; and if thou scornest, thou alone shalt bear it.13 The foolish woman is clamorous; she is stupid, and knoweth nothing.14 And she sitteth at the entry of her house, on a seat in the high places of the city,15 to call passers-by who go right on their ways:16 Whoso is simple, let him turn in hither. And to him that is void of understanding she saith,17 Stolen waters are sweet, and the bread of secrecy is pleasant.18 But he knoweth not that the dead are there; {that} her guests are in the depths of Sheol.

1 Die Wysheid het haar huis gebou, haar sewe pilare uitgekap,2 haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek.3 Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes:4 Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen, wie verstandeloos is, vir hom sê sy:5 Kom, eet julle van my brood, en drink van die wyn wat ek gemeng het;6 laat staan die eenvoudigheid, dan sal julle lewe, en betree die weg van verstand.7 Hy wat 'n spotter teregwys, behaal vir homself skande, en hy wat 'n goddelose bestraf, vir homself 'n skandvlek.8 Bestraf 'n spotter nie, anders haat hy jou; bestraf 'n wyse, en hy sal jou liefhê.9 Deel mee aan die wyse, en hy sal nog wyser word, leer die regverdige, en hy sal insig vermeerder.10 Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand.11 Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.12 As jy wys is, is jy wys tot jou voordeel, en is jy 'n spotter, dan moet jy dit alleen dra.13 Vrou Dwaasheid is onrustig, pure eenvoudigheid en heeltemal onkundig;14 en sy sit by die deur van haar huis, op 'n stoel op die hoogtes van die stad,15 om te nooi die wat op die weg verbygaan, die wat op hulle paaie reguit wandel:16 Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen! En die verstandelose, aan hom sê sy:17 Gesteelde waters is soet, en brood in die geheim geëet, is lekker.18 Maar hy weet nie dat d r skimme is, dat haar genooides in die dieptes van die doderyk is nie.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-