Publicidade

Números 36

AFR53
Divieto alle fanciulle eredi di sposarsi fuori delle loro tribù

1 Ora i capifamiglia dei figli di Galaad, figlio di Machir, figlio di Manasse, tra le famiglie dei figli di Giuseppe, si fecero avanti per parlare in presenza di Mosè e dei prìncipi capifamiglia dei figli d’Israele, 2 e dissero: "L’Eterno ha ordinato al mio signore di dare il paese in eredità ai figli d’Israele, a sorte; e il mio signore ha pure ricevuto l’ordine dall’Eterno di dare l’eredità di Selofead, nostro fratello, alle sue figlie. 3 Se queste si sposano con qualcuno dei figli delle altre tribù dei figli d’Israele, la loro eredità sarà detratta dall’eredità dei nostri padri, e aggiunta all’eredità della tribù nella quale esse saranno entrate; così sarà detratta dall’eredità che ci è toccata in sorte. 4 E quando verrà il giubileo per i figli d’Israele, la loro eredità sarà aggiunta a quella della tribù nella quale saranno entrate, e l’eredità loro sarà detratta dall’eredità della tribù dei nostri padri". 5 E Mosè trasmise ai figli d’Israele questi ordini dell’Eterno, dicendo: "La tribù dei figli di Giuseppe dice bene. 6 Questo è quello che l’Eterno ha ordinato riguardo alle figlie di Selofead: si sposeranno con chi vorranno, purché si sposino in una famiglia della tribù dei loro padri. 7 Così nessuna eredità, tra i figli d’Israele, passerà da una tribù all’altra, poiché ciascuno dei figli d’Israele si terrà stretto all’eredità della tribù dei suoi padri. 8 E ogni fanciulla che possiede un’eredità in una delle tribù dei figli d’Israele, si sposerà con qualcuno di una famiglia della tribù di suo padre, affinché ognuno dei figli d’Israele possegga l’eredità dei suoi padri. 9 Così nessuna eredità passerà da una tribù all’altra, ma ognuna delle tribù dei figli d’Israele si terrà stretta alla propria eredità". 10 Le figlie di Selofead si conformarono all’ordine che l’Eterno aveva dato a Mosè. 11 Mala, Tirsa, Cogla, Milca e Noa, figlie di Selofead, si sposarono con i figli dei loro zii; 12 si maritarono nelle famiglie dei figli di Manasse, figlio di Giuseppe, e la loro eredità rimase nella tribù della famiglia del loro padre. 13 Questi sono i comandamenti e le leggi che l’Eterno diede ai figli d’Israele per mezzo di Mosè, nelle pianure di Moab, presso il Giordano, di fronte a Gerico.

Verbod aan erfdogters om buite hulle vaderlike stam te trou.

1 EN die familiehoofde van die geslag van die kinders van Gílead, die seun van Magir, die seun van Manasse, uit die geslagte van Josef se kinders, het nader gekom en voor Moses en die owerstes, die familiehoofde van die kinders van Israel, gespreek

2 en gesê: Die Here het aan my heer bevel gegee om die land deur die lot as erfenis aan die kinders van Israel te gee; ook het my heer van die Here bevel ontvang om die erfdeel van ons broer Selófhad aan sy dogters te gee.

3 As hulle nou die vroue word van een van die seuns uit die ander stamme van die kinders van Israel, dan word hulle erfdeel van ons vaders se erfdeel weggeneem en gevoeg by die erfdeel van die stam waarby hulle sal behoort; so sal dan die erfdeel wat ons deur die lot aangewys is, ingekort word.

4 En as die jubeljaar vir die kinders van Israel aanbreek, dan word hulle erfdeel gevoeg by die erfdeel van die stam waarby hulle sal behoort; so sal dan hulle erfdeel van die erfdeel van ons vaders se stam weggeneem word.

5 Toe het Moses die kinders van Israel volgens die bevel van die Here gelas en gesê: Die stam van die kinders van Josef praat reg.

6 Dit is die saak wat die Here aangaande die dogters van Selófhad beveel het deur te : Laat hulle die vroue word van hom wat goed is in hulle ; hulle moet net trou in 'n geslag van die stam van hulle vader,

7 sodat die erfdeel van die kinders van Israel nie van stam tot stam oorgaan nie; want die kinders van Israel moet elkeen die erfdeel van die stam van sy vaders vashou.

8 En elke dogter wat 'n erfdeel kry, uit die stamme van die kinders van Israel, moet die vrou word van een uit die geslag van die stam van haar vader, sodat die kinders van Israel elkeen die erfdeel van sy vaders kan erwe.

9 So sal dan 'n erfdeel nie van een stam na 'n ander stam oorgaan nie; want die stamme van die kinders van Israel moet elkeen sy erfdeel vashou.

10 Soos die Here Moses beveel het, so het die dogters van Selófhad gedoen:

11 Magla, Tirsa en Hogla en Milka en Noa, die dogters van Selófhad, het die vroue geword van die seuns van hulle ooms;

12 hulle het die vroue geword van manne uit die geslagte van die kinders van Manasse, die seun van Josef. So het dan hulle erfdeel gebly in die stam van die geslag van hulle vader.

13 Dit is die gebooie en die verordeninge wat die Here deur die diens van Moses die kinders van Israel beveel het, in die vlaktes van Moab by die Jordaan van Jérigo.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-