Publicidade

Números 18

AFR53
Funzioni ed entrate dei sacerdoti e dei Leviti

1 L’Eterno disse ad Aaronne: "Tu, i tuoi figli e la casa di tuo padre con te porterete il peso delle iniquità commesse nel santuario; e tu e i tuoi figli porterete il peso delle iniquità commesse nell’esercizio del vostro sacerdozio. 2 Farai accostare a te anche i tuoi fratelli, la tribù di Levi, la tribù di tuo padre, affinché ti siano aggiunti e ti servano quando tu e i tuoi figli con te sarete davanti alla tenda della testimonianza. 3 Essi faranno il servizio sotto i tuoi ordini in tutto quello che concerne la tenda; soltanto non si accosteranno agli utensili del santuario all’altare affinché non moriate voi e loro. 4 Essi ti saranno dunque aggiunti, e faranno il servizio della tenda di convegno in tutto ciò che la concerne, e nessun estraneo si accosterà a voi. 5 Voi farete il servizio del santuario e dell’altare affinché non vi sia più ira contro i figli d’Israele. 6 Quanto a me, ecco, io ho preso i vostri fratelli, i Leviti, di mezzo ai figli d’Israele; dati all’Eterno, essi sono dati in dono a voi per fare il servizio della tenda di convegno. 7 E tu e i tuoi figli con te eserciterete il vostro sacerdozio in tutto ciò che concerne l’altare e ciò che è di dal velo; e farete il vostro servizio. Io vi do l’esercizio del sacerdozio come un dono; l’estraneo che si accosterà sarà messo a morte". 8 L’Eterno disse ancora ad Aaronne: "Ecco, di tutte le cose consacrate dai figli d’Israele io ti do quelle che mi sono offerte per elevazione: io le do a te e ai tuoi figli, come diritto di unzione, per legge perenne. 9 Questo ti apparterrà fra le cose santissime non consumate dal fuoco: tutte le loro offerte, vale a dire ogni oblazione, ogni sacrificio per il peccato e ogni sacrificio per la colpa che mi presenteranno; sono tutte cose santissime che apparterranno a te e ai tuoi figli. 10 Le mangerai in luogo santissimo; ne mangerà ogni maschio; saranno cose sante per te. 11 Questo ancora ti apparterrà: i doni che i figli d’Israele presenteranno per elevazione e tutte le loro offerte agitate; io le do a te, ai tuoi figli e alle tue figlie con te, per legge perenne. Chiunque sarà puro in casa tua ne potrà mangiare. 12 Ti do pure tutte le primizie che essi offriranno all’Eterno: il meglio dell’olio e il meglio del mosto e del grano. 13 Le primizie di tutto ciò che produrrà la loro terra e che essi presenteranno all’Eterno saranno tue. Chiunque sarà puro in casa tua ne potrà mangiare. 14 Tutto ciò che sarà consacrato per voto di interdetto in Israele sarà tuo. 15 Ogni primogenito di ogni carne che essi offriranno all’Eterno, così degli uomini come degli animali, sarà tuo; però, farai riscattare il primogenito dell’uomo, e farai anche riscattare il primogenito di un animale impuro. 16 E quanto al riscatto, li farai riscattare dall’età di un mese, secondo la tua stima, per cinque sicli d’argento, a siclo di santuario, che è di venti ghere. 17 Ma non farai riscattare il primogenito della vacca il primogenito della pecora il primogenito della capra; sono cosa sacra; spanderai il loro sangue sull’altare, e farai bruciare il loro grasso come sacrificio fatto mediante il fuoco, di odore soave all’Eterno. 18 La loro carne sarà tua; sarà tua come il petto dell’offerta agitata e come la coscia destra. 19 Io do a te, ai tuoi figli e alle tue figlie con te, per legge perenne, tutte le offerte di cose sante che i figli d’Israele presenteranno all’Eterno per elevazione. È un patto inalterabile, perenne, davanti all’Eterno, per te e per la tua progenie con te". 20 L’Eterno disse ancora ad Aaronne: "Tu non avrai nessun possesso nel loro paese, e non ci sarà parte per te in mezzo a loro; io sono la tua parte e la tua eredità in mezzo ai figli d’Israele. 21 E ai figli di Levi io do come eredità tutte le decime in Israele in cambio del servizio che fanno, il servizio della tenda di convegno. 22 E i figli d’Israele non si accosteranno più alla tenda di convegno, per non caricarsi di un peccato che li trascinerebbe alla morte. 23 Ma il servizio della tenda di convegno lo faranno soltanto i Leviti; ed essi porteranno il peso delle proprie iniquità; sarà una legge perenne, di generazione in generazione; e non possederanno nulla tra i figli d’Israele; 24 poiché io do come possesso ai Leviti le decime che i figli d’Israele presenteranno all’Eterno come offerta elevata; per questo dico di loro: Non possederanno nulla tra i figli d’Israele". 25 E l’Eterno parlò a Mosè, dicendo: 26 "Parlerai inoltre ai Leviti e dirai loro: Quando riceverete dai figli d’Israele le decime che io vi do per conto loro come vostro possesso, ne metterete da parte un’offerta da fare all’Eterno: una decima della decima; 27 e l’offerta che avrete prelevata vi sarà contata come il grano che viene dall’aia e come il mosto che esce dallo strettoio. 28 Così anche voi metterete da parte un’offerta per l’Eterno da tutte le decime che riceverete dai figli d’Israele, e darete al sacerdote Aaronne l’offerta che avrete messo da parte per l’Eterno. 29 Da tutte le cose che vi saranno donate metterete da parte tutte le offerte per l’Eterno; di tutto ciò che vi sarà di meglio metterete da parte quel tanto che è da consacrare. 30 E dirai loro: Quando ne avrete messo da parte il meglio, quello che rimane sarà contato ai Leviti come il prodotto dell’aia e come il prodotto dello strettoio. 31 E lo potrete mangiare in qualunque luogo, voi e le vostre famiglie, perché è il vostro salario, in cambio del vostro servizio nella tenda di convegno. 32 E così non vi caricherete di nessun peccato, poiché ne avrete messo da parte il meglio; e non profanerete le cose sante dei figli d’Israele, e non morirete".

Werk van die priesters en die Leviete; voorsiening in hulle onderhoud.

1 EN die Here het vir Aäron gesê: Jy en jou seuns en die huis van jou vader saam met jou moet die ongeregtigheid met betrekking tot die heiligdom dra; en jy en jou seuns saam met jou moet die ongeregtigheid met betrekking tot julle priesteramp dra.

2 En laat ook jou broers, die stam van Levi, die stam van jou vader, saam met jou nader kom, dat hulle by jou kan aansluit en jou dien, terwyl jy en jou seuns saam met jou voor die tent van die Getuienis is.

3 En hulle moet jou diens waarneem en die diens van die hele tent; maar naby die voorwerpe van die heiligdom en naby die altaar mag hulle nie kom nie, dat hulle nie sterwe, hulle sowel as julle nie.

4 Maar hulle moet by jou aansluit en die diens van die tent van samekoms waarneem: al die dienswerk van die tent; en 'n onbevoegde mag nie na julle toe aankom nie.

5 En julle moet die diens van die heiligdom en die diens van die altaar waarneem, sodat daar verder geen toorn oor die kinders van Israel kom nie.

6 Want Ek self het julle broers, die Leviete, onder die kinders van Israel uit geneem as 'n geskenk vir julle, mense wat aan die Here gegee is om die dienswerk van die tent van samekoms te verrig.

7 Maar jy en jou seuns saam met jou moet julle priesteramp waarneem met betrekking tot al die sake van die altaar en van wat binnekant die voorhangsel is, en julle moet daar diens verrig. As 'n dienswerk wat geskenk word, gee Ek julle die priesteramp; en die onbevoegde wat naby kom, moet gedood word.

8 Verder het die Here met Aäron gespreek: Ek self het jou die diens van my offergawes gegee; wat betref al die heilige gawes van die kinders van Israel, aan jou gee Ek dit as aandeel en aan jou seuns as ewige insetting.

9 Van die hoogheilige gawes, met uitsondering van wat verbrand word, moet dít joue wees: al hulle offers, naamlik elke spysoffer en elke sondoffer en elke skuldoffer van hulle, wat hulle My bring as iets hoogheiligs moet dit vir jou en jou seuns wees.

10 In 'n hoogheilige plek moet jy dit eet; almal wat manlik is, mag dit eet; heilig moet dit vir jou wees.

11 Dit moet ook joue wees: die offergawe van hulle geskenke, van al die beweegoffers van die kinders van Israel; Ek gee dit aan jou en jou seuns en jou dogters saam met jou as 'n ewige insetting. Elkeen wat rein is in jou huis, mag dit eet.

12 Al die beste van die olie en al die beste van die mos en die koring, die eerste daarvan wat hulle aan die Here gee, dit gee Ek aan jou.

13 Die eerstelinge van alles wat in hulle land is, wat hulle aan die Here bring, moet joue wees. Elkeen wat rein is in jou huis, mag dit eet.

14 Alles wat onder die ban is in Israel, moet joue wees.

15 Alles wat die moederskoot open alle vlees wat hulle vir die Here aanbring, mense en diere moet joue wees; maar die eersgeborenes van mense moet jy sekerlik loskoop; ook moet jy die eersgeborenes van onrein diere loskoop.

16 En wat die loskoping daarvan aangaan: vanaf 'n maand oud moet jy loskoop, volgens jou skatting, vir 'n geldsom van vyf sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; dit is twintig gera.

17 Maar die eersgeborene van 'n bees of die eersgeborene van 'n skaap of die eersgeborene van 'n bok moet jy nie loskoop nie; heilig is hulle; hulle bloed moet jy uitgooi teen die altaar en hulle vet aan die brand steek as 'n vuuroffer van lieflike geur aan die Here.

18 En hulle vleis moet joue wees; soos die bors van die beweegoffer en die regterboud moet dit joue wees.

19 Al die offergawes van die heilige dinge wat die kinders van Israel aan die Here afgee, gee Ek aan jou en jou seuns en jou dogters saam met jou as 'n ewige insetting. Dit is 'n ewige soutverbond voor die aangesig van die Here, vir jou en jou nageslag saam met jou.

20 Ook het die Here vir Aäron gesê: Jy sal in hulle land nie erwe nie, en jy sal geen deel onder hulle nie. Ek is jou deel en jou erfenis onder die kinders van Israel.

21 En kyk, Ek gee aan die kinders van Levi al die tiendes in Israel as erfdeel vir hulle dienswerk wat hulle verrig, die dienswerk van die tent van samekoms.

22 En die kinders van Israel moet nie meer nader kom na die tent van samekoms om sonde op hulle te laai sodat hulle sterwe nie.

23 Maar die Leviete, dié moet die dienswerk by die tent van samekoms verrig, en hulle moet hul ongeregtigheid dra 'n ewige insetting in julle geslagte. En onder die kinders van Israel moet hulle geen erfdeel kry nie.

24 Want die tiendes van die kinders van Israel wat hulle aan die Here as offergawe afgee, gee Ek aan die Leviete as erfdeel. Daarom het Ek aangaande hulle gesê: Hulle moet onder die kinders van Israel geen erfdeel kry nie.

25 En die Here het met Moses gespreek en gesê:

26 Jy moet ook met die Leviete spreek en aan hulle : As julle van die kinders van Israel die tiendes neem wat Ek aan julle van hulle as jul erfdeel gegee het, moet julle daarvan 'n offergawe aan die Here afgee, 'n tiende van die tiende.

27 En julle offergawe sal vir julle gereken word soos koring van die dorsvloer af en soos die volle opbrings uit die parskuip.

28 moet julle ook 'n offergawe aan die Here afgee van al julle tiendes wat julle van die kinders van Israel neem, en julle moet daarvan die offergawe aan die Here aan die priester Aäron gee.

29 Van al jul gawes moet julle die hele offergawe aan die Here afgee, van al die beste daarvan, as die heilige gawe wat daarvan moet afgaan.

30 Jy moet dan vir hulle : As julle die beste daarvan afgee, sal dit vir die Leviete gereken word as opbrings van die dorsvloer en as opbrings van die parskuip.

31 En julle mag dit op enige plek eet, julle en jul huisgesin; want dit is vir julle 'n loon vir jul dienswerk by die tent van samekoms.

32 En julle sal daarby geen sonde op julle laai as julle die beste deel daarvan afgee nie; en julle mag die heilige gawes van die kinders van Israel nie ontheilig nie, sodat julle nie sterwe nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-