Publicidade

Números 22

AFR53
Balac e Balaam

1 Poi i figli d’Israele partirono e si accamparono nelle pianure di Moab, oltre il Giordano di Gerico. 2 Ora Balac, figlio di Sippor, vide tutto quello che Israele aveva fatto agli Amorei; 3 e Moab ebbe grande paura di questo popolo, che era così numeroso; Moab fu preso dall’angoscia a causa dei figli d’Israele. 4 Così Moab disse agli anziani di Madian: "Ora questa moltitudine divorerà tutto ciò che è intorno a noi, come il bue divora l’erba dei campi". Ora Balac, figlio di Sippor era, in quel tempo, re di Moab. 5 Egli mandò ambasciatori a Balaam, figlio di Beor, a Petor che sta sul fiume, nel paese dei figli del suo popolo per chiamarlo e dirgli: "Ecco, un popolo è uscito dall’Egitto; esso ricopre la faccia della terra, e si è stabilito di fronte a me; 6 vieni, dunque, te ne prego, e maledici per me questo popolo; poiché è troppo potente per me; forse così riusciremo a sconfiggerlo, e potrò scacciarlo dal paese; poiché so che chi tu benedici è benedetto, e chi tu maledici è maledetto". 7 Gli anziani di Moab e gli anziani di Madian partirono portando in mano il salario dell’indovino e, arrivati da Balaam, gli riferirono le parole di Balac. 8 Allora Balaam disse loro: "Alloggiate qui stanotte; e vi darò la risposta secondo quello che mi dirà l’Eterno". E i prìncipi di Moab stettero da Balaam. 9 Ora Dio venne a Balaam e gli disse: "Chi sono questi uomini che stanno da te?". 10 E Balaam rispose a Dio: "Balac, figlio di Sippor, re di Moab, mi ha mandato a dire: 11 Ecco, il popolo che è uscito dall’Egitto ricopre la faccia della terra; ora vieni a maledirlo per me; forse riuscirò così a batterlo e potrò scacciarlo". 12 E Dio disse a Balaam: "Tu non andrai con loro, non maledirai quel popolo, perché è benedetto". 13 Balaam si alzò, la mattina, e disse ai prìncipi di Balac: "Andatevene al vostro paese, perché l’Eterno mi ha negato il permesso di venire con voi". 14 E i prìncipi di Moab si alzarono, tornarono da Balac e dissero: "Balaam ha rifiutato di venire con noi". 15 Allora Balac mandò di nuovo dei prìncipi, in maggior numero e più importanti di quelli di prima. 16 Costoro andarono da Balaam e gli dissero: "Così dice Balac, figlio di Sippor: Ti prego, nulla ti trattenga dal venire da me; 17 poiché io ti colmerò di onori e farò tutto ciò che mi dirai; vieni dunque, ti prego, e maledici per me questo popolo". 18 Ma Balaam rispose ai servi di Balac e disse: "Anche se Balac mi desse la sua casa piena d’argento e d’oro, non potrei trasgredire l’ordine dell’Eterno, del mio Dio, per fare qualcosa piccola o grande che sia. 19 Tuttavia, trattenetevi qui, anche voi, stanotte, affinché io sappia ciò che l’Eterno mi dirà ancora". 20 E Dio venne di notte a Balaam e gli disse: "Se quegli uomini sono venuti a chiamarti, alzati e vacon loro; soltanto, farai ciò che io ti dirò". 21 Balaam quindi si alzò la mattina, sellò la sua asina e se ne andò con i prìncipi di Moab. 22 Ma l’ira di Dio si accese perché egli se ne era andato; e l’angelo dell’Eterno si pose sulla strada per fargli da ostacolo. Ora egli cavalcava la sua asina e aveva con due servitori. 23 L’asina, vedendo l’angelo dell’Eterno che stava sulla strada con la sua spada sguainata in mano, uscì dalla strada e cominciò ad andare per i campi. Balaam percosse l’asina per rimetterla sulla strada. 24 Allora l’angelo dell’Eterno si fermò in un sentiero infossato che passava tra le vigne e aveva un muro di qua e un muro di . 25 L’asina vide l’angelo dell’Eterno; si strinse al muro e schiacciò il piede di Balaam contro il muro; e Balaam la percosse di nuovo. 26 L’angelo dell’Eterno passò di nuovo oltre, e si fermò in un luogo stretto dove non c’era modo di volgersi a destra a sinistra. 27 L’asina vide l’angelo dell’Eterno e si sdraiò sotto Balaam; l’ira di Balaam si accese, ed egli percosse l’asina con un bastone. 28 Allora l’Eterno aprì la bocca all’asina, che disse a Balaam: "Che ti ho fatto che tu mi percuoti già per la terza volta?". 29 E Balaam rispose all’asina: "Perché ti sei beffata di me. Ah se avessi una spada in mano! Ti ammazzerei all’istante". 30 L’asina disse a Balaam: "Non sono io la tua asina che hai sempre cavalcato fino a quest’oggi? Sono io solita farti così?". Ed egli rispose: "No". 31 Allora l’Eterno aprì gli occhi a Balaam, ed egli vide l’angelo dell’Eterno che stava sulla strada, con la sua spada sguainata. Balaam si inchinò e si prostrò con la faccia a terra. 32 L’angelo dell’Eterno gli disse: "Perché hai percosso la tua asina già tre volte? Ecco, io sono uscito per farti da ostacolo, perché la via che percorri è contraria al mio volere; 33 e l’asina mi ha visto ed è uscita di strada davanti a me queste tre volte; se non fosse uscita di strada davanti a me, certo io avrei già ucciso te e lasciato in vita lei". 34 Allora Balaam disse all’angelo dell’Eterno: "Io ho peccato, perché non sapevo che tu ti fossi messo contro di me sulla strada; e ora, se questo ti dispiace, io me ne ritornerò". 35 E l’angelo dell’Eterno disse a Balaam: "Vapure con quegli uomini; ma dirai soltanto quello che io ti dirò". E Balaam se ne andò con i prìncipi di Balac. 36 Quando Balac udì che Balaam arrivava, gli andò incontro a Ir-Moab che è sul confine segnato dall’Arnon, alla frontiera estrema. 37 E Balac disse a Balaam: "Non ti ho mandato a chiamare con insistenza? perché non sei venuto da me? non sono proprio in grado di farti onore?". 38 E Balaam rispose a Balac: "Ecco, sono venuto da te, ma posso adesso dire qualsiasi cosa? la parola che Dio mi metterà in bocca, quella dirò". 39 Balaam andò con Balac, e giunsero a Chiriat-Usot. 40 E Balac sacrificò buoi e pecore e mandò parte delle carni a Balaam e ai prìncipi che erano con lui. 41 La mattina Balac prese Balaam e lo fece salire a Bamot-Baal, da dove Balaam vide l’estremità del campo d’Israele.

Bíleam seën die Israeliete teen sy sin.

1 DAARNA het die kinders van Israel weggetrek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab, oos van die Jordaan van Jérigo.

2 Toe Balak, die seun van Sippor, sien alles wat Israel die Amoriete aangedoen het,

3 het Moab baie bang geword vir die volk, want hulle was talryk; en Moab het beangs geword vanweë die kinders van Israel.

4 Toe Moab vir die oudstes van Mídian: Nou sal hierdie menigte opeet alles wat rondom ons is, soos 'n bees die groenigheid van die veld opeet. En Balak, die seun van Sippor, was dié tyd koning van Moab.

5 Daarop het hy boodskappers gestuur na Bíleam, die seun van Beor, in Petor wat by die Eufraat is, in die land van die kinders van sy volk, om hom te roep en te : Kyk, daar het 'n volk uit Egipte getrek; kyk, hulle het die oppervlakte van die land oordek en staan gelaer teenoor my.

6 Kom dan tog nou, vervloek hierdie volk vir my, want hulle is magtiger as ek. Miskien sal ek onder hulle 'n slag kan slaan en hulle uit die land verdrywe. Want ek weet, die een wat jy seën, is geseënd; en die een wat jy vervloek, is vervloek.

7 Toe het die oudstes van Moab en die oudstes van Mídian gegaan met waarsêersloon by hulle en by Bíleam gekom en hom die woorde van Balak meegedeel.

8 Daarop antwoord hy hulle: Bly vannag hier oor; dan sal ek julle berig bring soos die Here aan my sal . Toe het die vorste van Moab by Bíleam gebly.

9 En God het na Bíleam gekom en gesê: Wie is die manne daar by jou?

10 En Bíleam het God geantwoord: Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab, laat my weet:

11 Kyk, daar het 'n volk uit Egipte getrek en hulle het die oppervlakte van die land oordek. Kom nou, vervloek hulle vir my; miskien sal ek hulle kan beveg en hulle verdrywe.

12 Toe God vir Bíleam: Jy mag nie saam met hulle trek nie, jy mag die volk nie vloek nie, want hulle is geseënd.

13 Toe staan Bíleam die môre op, en hy aan die vorste van Balak: Gaan na julle land, want die Here het geweier om my saam met julle te laat gaan.

14 En die vorste van Moab het klaargemaak en by Balak gekom en gesê: Bíleam het geweier om saam met ons te gaan.

15 Daarop stuur Balak nog weer vorste wat meer en aansienliker was as die ander;

16 en hulle het by Bíleam gekom en aan hom gesê: So spreek Balak, die seun van Sippor: Laat jou tog nie terughou om na my te kom nie.

17 Want ek sal jou baie hoog vereer en alles wat jy my , sal ek doen; daarom kom tog, vervloek hierdie volk vir my.

18 Toe antwoord Bíleam en aan die dienaars van Balak: Al gee Balak my sy huis vol silwer en goud, ek kan die bevel van die Here my God nie oortree om klein of groot te doen nie.

19 Nou dan, bly julle tog ook vannag hier, dat ek mag weet wat die Here verder aan my sal .

20 En God het in die nag na Bíleam gekom en aan hom gesê: As die manne gekom het om jou te roep, staan dan op, gaan met hulle saam; maar net wat Ek jou , dit moet jy doen.

21 Toe maak Bíleam die môre klaar en saal sy eselin op, en hy het weggetrek saam met die vorste van Moab.

22 Maar die toorn van God het ontvlam, omdat hy weggetrek het; en die Engel van die Here het gaan staan in die pad as sy teëparty, terwyl hy op sy esel ry en sy twee dienaars by hom was.

23 En die esel het die Engel van die Here in die pad sien staan, met sy ontblote swaard in sy hand; daarom het die esel uit die pad uitgedraai en die veld ingeloop. Maar Bíleam het die esel geslaan om haar na die pad te stuur.

24 Daarop gaan die Engel van die Here in 'n hol pad tussen die wingerde staan 'n muur duskant en 'n muur anderkant.

25 En toe die esel die Engel van die Here sien, druk sy haarself teen die muur en druk ook Bíleam se voet teen die muur; daarom het hy haar weer geslaan.

26 En die Engel van die Here het weer verder gegaan en bly staan op 'n nou plek waar geen pad was om regs of links uit te draai nie.

27 Toe die esel die Engel van die Here sien, gaan sy onder Bíleam . Daarop het Bíleam baie kwaad geword en die esel met 'n stok geslaan.

28 Maar die Here het die bek van die esel geopen, en sy vir Bíleam: Wat het ek jou gedoen, dat jy my nou al drie maal geslaan het?

29 Daarop antwoord Bíleam die esel: Omdat jy die spot met my drywe. Was daar net 'n swaard in my hand dan het ek jou sekerlik doodgeslaan.

30 En die esel vir Bíleam: Is ek nie jou esel waar jy jou lewe lank op gery het tot vandag toe nie? Was dit ooit my gewoonte om so met jou te doen? En hy antwoord: Nee.

31 Toe open die Here die van Bíleam, sodat hy die Engel van die Here in die pad sien staan met sy ontblote swaard in sy hand, en hy het gebuig en op sy aangesig neergeval.

32 En die Engel van die Here vra hom: Waarom het jy jou esel nou al drie maal geslaan? Kyk, Ek self het uitgegaan as 'n teëparty, want jou weg loop gevaarlik steil in my oog!

33 Maar die esel het My gesien en nou al drie maal voor My uitgedraai. As sy nie voor My uitgedraai het nie dan het Ek jou alte seker gedood en haar laat lewe.

34 Toe antwoord Bíleam die Engel van die Here: Ek het gesondig, want ek het nie geweet dat U teenoor my in die pad gestaan het nie. Maar nou, as dit verkeerd is in u , sal ek teruggaan.

35 En die Engel van die Here vir Bíleam: Gaan saam met die manne, maar net die woord wat Ek jou , dit moet jy spreek. So het Bíleam dan met die vorste van Balak saamgegaan.

36 Toe Balak hoor dat Bíleam kom, het hy uitgetrek hom tegemoet na Ir-Moab wat by die grens van die Arnon , by die uiteinde van die grondgebied.

37 En Balak vir Bíleam: Het ek nie herhaaldelik na jou gestuur om jou te laat roep nie? Waarom het jy nie na my gekom nie? Is ek werklik nie in staat om jou te vereer nie?

38 En Bíleam het Balak geantwoord: Hier het ek na jou gekom. Is ek nou wel in staat om iets te spreek? Die woord wat God in my mond , dit sal ek spreek.

39 Bíleam het toe saam met Balak gegaan, en hulle het by Kirjat-Husot gekom.

40 En Balak het beeste en kleinvee geoffer en daarvan aan Bíleam gestuur en aan die vorste wat by hom was.

41 En in die môre het Balak Bíleam geneem en hom op die hoogtes van Baäl laat opklim vanwaar hy die kant van die volk kon sien.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-