Publicidade

Números 24

AFR53
Balaam benedice di nuovo Israele

1 E Balaam, vedendo che piaceva all’Eterno di benedire Israele, non ricorse come le altre volte alla magia, ma voltò la faccia verso il deserto. 2 E, alzati gli occhi, Balaam vide Israele accampato tribù per tribù; e lo Spirito di Dio fu sopra lui. 3 E Balaam pronunciò il suo oracolo e disse:

"Così dice Balaam, figlio di Beor, così dice l’uomo che ha l’occhio aperto, 4 così dice colui che ode le parole di Dio, colui che contempla la visione dell’Onnipotente, colui che si prostra e a cui si aprono gli occhi: 5 Come sono belle le tue tende, o Giacobbe, le tue dimore, o Israele! 6 Esse si estendono come valli, come giardini in riva a un fiume, come aloe piantati dall’Eterno, come cedri vicini alle acque. 7 L’acqua trabocca dalle sue secchie, la sua semenza è bene irrigata, il suo re sarà più in alto di Agag, e il suo regno sarà esaltato. 8 Iddio che lo ha fatto uscire dall’Egitto, gli il vigore del bufalo. Egli divorerà i popoli che gli sono avversari, frantumerà loro le ossa, li trafiggerà con le sue frecce. 9 Egli si china, si accovaccia come un leone, come una leonessa: chi lo farà alzare? Benedetto chiunque ti benedice, maledetto chiunque ti maledice!".

Balaam scacciato da Balac

10 Allora l’ira di Balac si accese contro Balaam; e Balac, battendo le mani, disse a Balaam: "Io ti ho chiamato per maledire i miei nemici, ed ecco che li hai benedetti già per la terza volta. 11 Ora dunque fuggi a casa tua! Io avevo detto che ti avrei colmato di onori; ma, ecco, l’Eterno ti rifiuta gli onori". 12 E Balaam rispose a Balac: "E non dissi io, fin da principio, agli ambasciatori che mi mandasti: 13 Anche se Balac mi desse la sua casa piena d’argento e d’oro, non potrei trasgredire l’ordine dell’Eterno per fare di mia iniziativa alcun che di bene o di male; ciò che l’Eterno dirà, quello dirò? 14 E ora, ecco, io me ne vado al mio popolo; vieni, io ti annuncerò ciò che questo popolo farà al popolo tuo nei giorni a venire".

Balaam preannuncia di nuovo la gloria d’Israele

15 Allora Balaam pronunciò il suo oracolo e disse:

"Così dice Balaam, figlio di Beor; così dice l’uomo che ha l’occhio aperto, 16 così dice colui che ode le parole di Dio, che conosce la scienza dell’Altissimo, che contempla la visione dell’Onnipotente, colui che si prostra e a cui si aprono gli occhi: 17 Lo vedo, ma non ora; lo contemplo, ma non vicino: un astro sorge da Giacobbe, e uno scettro si eleva da Israele, colpirà Moab da un capo all’altro e abbatterà tutta quella razza turbolenta. 18 Si impadronirà di Edom, si impadronirà di Seir, suo nemico; Israele farà prodezze. 19 Da Giacobbe verrà un dominatore che sterminerà i superstiti delle città".

20 Balaam vide anche Amalec e pronunciò il suo oracolo, dicendo:

"Amalec è la prima delle nazioni ma il suo avvenire fa capo alla rovina".

21 Vide anche i Chenei e pronunciò il suo oracolo, dicendo:

"La tua dimora è solida e il tuo nido è posto nella roccia; 22 tuttavia, il Cheneo dovrà essere devastato, finché l’Assiro ti conduca in prigionia".

23 Poi pronunciò di nuovo il suo oracolo e disse:

"Ahimè! Chi sussisterà quando Iddio lo avrà stabilito? 24 Ma delle navi verranno dalle parti di Chittim e umilieranno Assur, umilieranno Eber, ed egli pure finirà per essere distrutto".

25 Poi Balaam si alzò, partì e se ne tornò a casa; e Balac pure se ne andò per la sua strada.

1 TOE Bíleam sien dat dit goed was in die van die Here om Israel te seën, het hy hom nie soos die vorige kere tot towery gewend nie, maar sy gesig na die woestyn gedraai.

2 Toe Bíleam sy opslaan en Israel sien soos hy volgens sy stamme in die laer staan, het die Gees van God op hom gekom.

3 En hy het sy spreuk aangehef en gesê: Bíleam, die seun van Beor, spreek, en die man met geopende oog spreek.

4 Die hoorder van die woorde van God spreek, hy wat die gesigte van die Almagtige sien, wat neerval en geopende het.

5 Hoe mooi is jou tente, o Jakob, jou wonings, o Israel!

6 Soos dale met waterlope wat hulle ver uitstrek, soos tuine by 'n rivier, soos alewees wat die Here geplant het, soos seders by die water.

7 Water vloei uit sy emmers, en sy saad is by baie waters. En laat sy koning hoër wees as Agag, en sy koninkryk hom verhef!

8 God wat hom uit Egipte uitgelei het, is vir hom soos die horings van 'n buffel; hy sal nasies, sy vyande, verteer en hulle gebeente stukkend breek en met sy pyle verbrysel.

9 Hy buig hom, hy gaan soos 'n leeu en soos 'n leeuin: wie sal hom opjaag? Geseënd is hulle wat jou seën, en vervloek is hulle wat jou vervloek!

10 Toe het Balak baie kwaad geword vir Bíleam en sy hande saamgeslaan, en Balak het aan Bíleam gesê: Ek het jou laat roep om my vyande te vloek, en kyk, jy het nou al drie maal net geseën!

11 Trek dan nou gou na jou woonplek! Ek het gesê dat ek jou hoog sal vereer; maar kyk, die Here het jou van verering teruggehou.

12 Toe het Bíleam vir Balak gesê: Het ek nie alreeds met jou boodskappers wat jy na my gestuur het, gespreek en gesê nie:

13 Al gee Balak my sy huis vol silwer en goud, ek kan die bevel van die Here nie oortree om goed of kwaad uit my eie hart te doen nie; wat die Here spreek, dit sal ek spreek.

14 En nou, kyk, ek gaan na my volk toe. Kom, ek sal jou inligting gee, wat hierdie volk jou volk sal aandoen aan die einde van die dae.

15 Toe het hy sy spreuk aangehef en gesê: Bíleam, die seun van Beor, spreek, en die man met geopende oog spreek.

16 Die hoorder van die woorde van God spreek, en hy wat die wetenskap van die Allerhoogste ken, wat die gesigte van die Almagtige sien wat neerval en geopende het.

17 Ek sien hom, maar nie nou nie, ek aanskou hom, maar nie naby nie: 'n ster kom te voorskyn uit Jakob, en 'n septer kom uit Israel op, en hy verbrysel die slape van die hoof van Moab en werp al die oorlogsugtiges omver.

18 Ook sal Edom 'n besitting wees; en Seïr, sy vyande, sal 'n besitting wees, maar Israel neem toe in krag.

19 En laat daar een uit Jakob heers en die vrygeraaktes uit die stede vernietig.

20 Toe hy Ámalek sien, het hy sy spreuk aangehef en gesê: Ámalek is die eersteling van die heidene, maar sy einde is ondergang.

21 Toe hy die Keniete sien, het hy sy spreuk aangehef en gesê: Jou woonplek is vas, en jou nes is gebou op die rots.

22 Ewenwel sal Kain tot verwoesting wees. Hoe lank nog? Assur sal jou as gevangene wegvoer.

23 Verder het hy sy spreuk aangehef en gesê: Wee, wie sal lewe as God dít beskik?

24 En skepe kom van die kant van die Kittiërs af, en hulle verneder Assur en hulle verneder Heber; en hy is ook tot ondergang bestem.

25 Toe het Bíleam hom klaargemaak en weggetrek en na sy woonplek teruggekeer. En Balak het ook sy koers gegaan.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-