1 'n Psalm. By die lofoffer. Juig voor die HERE, o ganse aarde!2 Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.3 Erken dat die HERE God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die skape van sy weide.4 Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.5 Want die HERE is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag.
Publicidade
Salmos 100
Veja também
Publicidade
Salmos
123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150
Ver todos os capítulos de Salmos