Publicidade

Salmos 103

1 'n Psalm van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!2 Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!3 Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,4 wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede,

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-