Publicidade

Salmos 116

6 Die HERE bewaar die eenvoudiges; ek het swak geword, maar Hy het my gehelp.7 My siel, keer terug tot jou rus; want die HERE het goed aan jou gedoen.8 Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling.9 Ek sal wandel voor die aangesig van die HERE in die lande van die lewendes.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-