Publicidade

Salmos 119

97 Mem. Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.98 U gebooie maak my wyser as my vyande, want hulle is myne vir ewig.99 Ek is verstandiger as al my leermeesters, want u getuienisse is my bepeinsing.100 Ek het meer verstand as die ou mense, want ek bewaar u bevele.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-