1 Vir die musiekleier; met basstem. 'n Psalm van Dawid.3 Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbelhartig.4 Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tong wat grootpraat,5 hulle wat sê: Met ons tong is ons sterk; ons lippe is met ons! Wie is heer oor ons?6 Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die gesug van die behoeftiges sal Ek nou opstaan, sê die HERE; Ek sal hom in veiligheid stel wat daarna smag.7 Die woorde van die HERE is rein woorde, silwer wat gelouter is in 'n smeltkroes in die aarde, gesuiwer sewe maal.8 U, o HERE, sal hulle bewaar; U sal ons bewaar van hierdie geslag vir ewig. [ (Psalms 12:9) Die goddelose draf rond as laagheid die oorhand kry by die mensekinders. ]
Publicidade
Salmos 12
Veja também
Publicidade
Salmos
123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150
Ver todos os capítulos de Salmos