Publicidade

Salmos 139

7 Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig?8 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!9 Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon,10 ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-