Publicidade

Salmos 22

22 Verlos my uit die bek van die leeu, en uit die horings van die buffels het U my verhoor!23 Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys.24 Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel!

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-