1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm van Dawid.2 o God, hoor my smeking, luister na my gebed!3 Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op 'n rots wat vir my te hoog is.4 Want U het 'n toevlug vir my geword, 'n sterk toring teen die vyand.5 Ek wil in u tent vertoef vir ewig, in die skuilplek van u vleuels my verberg. Sela.6 Want U, o God, het my geloftes gehoor; U het die besitting gegee van die wat u Naam vrees.7 Mag U dae by die koning se dae byvoeg; mag sy jare wees soos van geslag tot geslag.8 Mag hy vir ewig voor die aangesig van God op die troon sit; beskik goedertierenheid en trou, dat die hom bewaar. [ (Psalms 61:9) So wil ek psalmsing tot eer van u Naam tot in ewigheid, om my geloftes te betaal, dag n dag. ]
Publicidade
Salmos 61
Veja também
Publicidade
Salmos
123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150
Ver todos os capítulos de Salmos