1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm. 'n Lied.2 Mag God ons genadig wees en ons seën; mag Hy sy aangesig by ons laat skyn! Sela.3 Sodat die mense op aarde u weg kan ken, onder al die nasies u heil.4 Die volke sal U loof, o God, die volke almal saam sal U loof.5 Die nasies sal bly wees en jubel, omdat U die volke regverdig oordeel en die nasies op aarde lei. Sela.6 Die volke sal U loof, o God, die volke almal saam sal U loof.7 Die aarde het sy opbrings gelewer; God, onse God, sal ons seën. [ (Psalms 67:8) God sal ons seën, en al die eindes van die aarde sal Hom vrees. ]
Publicidade
Salmos 67
Veja também
Publicidade
Salmos
123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150
Ver todos os capítulos de Salmos