1 Kom, laat ons jubel tot eer van die HERE, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil!2 Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig!3 Want die HERE is 'n grote God, ja, 'n groot Koning bo al die gode.4 In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne.5 Aan wie die see behoort wat Hy self gemaak het, en die droë land wat sy hande geformeer het.6 Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die HERE wat ons gemaak het.
Publicidade
Salmos 95
Veja também
Publicidade
Salmos
123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150
Ver todos os capítulos de Salmos