1 Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied; sing voor die HERE, o ganse aarde!2 Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam, verkondig sy heil van dag tot dag.3 Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders.4 Want die HERE is groot en baie lofwaardig; Hy is gedug bo al die gode.5 Want al die gode van die volke is afgode, maar die HERE het die hemele gemaak.6 Majesteit en heerlikheid is voor sy aangesig, sterkte en sieraad in sy heiligdom.7 Gee aan die HERE, o geslagte van die volke, gee aan die HERE eer en sterkte.8 Gee aan die HERE die eer van sy Naam, bring offers en kom in sy voorhowe.9 Aanbid die HERE in heilige gewaad; beef voor sy aangesig, o ganse aarde!
Publicidade
Salmos 96
Veja também
Publicidade
Salmos
123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133134135136137138139140141142143144145146147148149150
Ver todos os capítulos de Salmos