1 DIT was die seuns van Dawid wat vir hom in Hebron gebore is: die eersgeborene Amnon, by Ahínoam, uit Jísreël; die tweede Daniël, by Abígail, uit Karmel;
2 die derde Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Talmai, die koning van Gesur; die vierde Adónia, die seun van Haggit;
3 die vyfde Sefátja, by Abítal; die sesde Jítream, by sy vrou Egla.
4 Ses is vir hom in Hebron gebore waar hy sewe jaar en ses maande geregeer het; en drie-en-dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.
5 En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore: Símea en Sobab en Natan en Salomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ámmiël.
6 Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet
7 en Noga en Nefeg en Jáfia
8 en Elisáma en Éljada en Elifélet, nege —
9 almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.
10 En die seun van Salomo was Rehábeam; sy seun was Abía; sy seun was Asa; sy seun was Jósafat;
11 sy seun was Joram; sy seun was Ahásia; sy seun was Joas;
12 sy seun was Amásia; sy seun was Asárja; sy seun was Jotam;
13 sy seun was Agas; sy seun was Hiskía; sy seun was Manasse;
14 sy seun was Amon; sy seun was Josía.
15 En die seuns van Josía was: die eersgeborene Jóhanan, die tweede Jójakim, die derde Sedekía, die vierde Sallum.
16 En die seuns van Jójakim was: Jegónja, sy seun, Sedekía, sy seun.
17 En die seuns van Jegónja was Assir; sy seun was Seáltiël;
18 verder Malkíram en Pedája en Senassar, Jekámja, Hósama en Nedábja.
19 En die seuns van Pedája was Serubbábel en Símeï; en die seuns van Serubbábel was: Mesúllam en Hanánja; en Selómit was hulle suster;
20 en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.
21 En die seuns van Hanánja was Pelátja, sy seun was Jesaja, sy seun was Refája, sy seun was Arnan, sy seun was Obádja, sy seun was Segánja.
22 En die seuns van Segánja was Semája; en die seuns van Semája was: Hattus en Jígeal en Baríag en Neárja en Safat, ses;
23 en die seuns van Neárja was: Eljoënai en Hiskía en Asríkam, drie;
24 en die seuns van Eljoënai was: Hodáwja en Éljasib en Pelája en Akkub en Jóhanan en Delája en Anáni, sewe.
1 大卫在希伯仑所生的儿子是:长子暗嫩,是耶斯列人亚希暖生的;次子但以利,是迦密人亚比该生的;2 三子押沙龙,是基述王达买的女儿玛迦生的;四子亚多尼雅,是哈及的儿子;3 五子示法提雅,是亚比他生的;六子以特念,是大卫的妻子以格拉生的。4 这六个儿子是大卫在希伯仑生的;大卫在希伯仑作王七年六个月;在耶路撒冷作王三十三年。5 大卫在耶路撒冷所生的儿子是:示米亚、朔罢、拿单、所罗门,这四个儿子是亚米利的女儿拔.书亚生的。6 还有益辖、以利沙玛、以利法列、7 挪迦、尼斐、雅非亚、8 以利沙玛、以利雅大、以利法列等九人。9 他们都是大卫的儿子,此外还有他们的妹妹他玛,以及妃嫔所生的儿子。
10 所罗门的儿子是罗波安,罗波安的儿子是亚比雅,亚比雅的儿子是亚撒,亚撒的儿子是约沙法,11 约沙法的儿子是约兰,约兰的儿子是亚哈谢,亚哈谢的儿子是约阿施,12 约阿施的儿子是亚玛谢,亚玛谢的儿子是亚撒利雅,亚撒利雅的儿子是约坦,13 约坦的儿子是亚哈斯,亚哈斯的儿子是希西家,希西家的儿子是玛拿西,14 玛拿西的儿子是亚们,亚们的儿子是约西亚。15 约西亚的儿子是:长子约哈难、次子约雅敬、三子西底家、四子沙龙。16 约雅敬的儿子是耶哥尼雅和西底家。
17 被掳的耶哥尼雅的儿子是撒拉铁、18 玛基兰、毘大雅、示拿萨、耶加米、何沙玛和尼大比雅。19 毘大雅的儿子是所罗巴伯和示每;所罗巴伯的儿子是米书兰和哈拿尼雅,还有他们的妹妹示罗密。20 又有哈舒巴、阿黑、比利家、哈撒底、于沙.希悉等五人。21 哈拿尼雅的儿子是毘拉提和耶筛亚;还有利法雅的众子、亚珥难的众子、俄巴底亚的众子和示迦尼的众子。22 示迦尼的子孙如下:示迦尼的儿子是示玛雅;示玛雅的儿子是哈突、以甲、巴利亚、尼利雅、沙法共六人。23 尼利雅的儿子是以利约乃、希西家、亚斯利干共三人。24 以利约乃的儿子是何大雅、以利雅实、毘莱雅、阿谷、约哈难、第来雅、阿拿尼共七人。