Waarom, vra Job sy vriende, wil julle, op grond van 'n oppervlakkige kennis, my, die onskuldige, belaglik maak?
1 MAAR Job het geantwoord en gesê:
2 Waarlik, ja, julle is die regte mense, en saam met julle sterf die wysheid uit!
3 Ook ek het verstand soos julle; ek staan nie vir julle terug nie; en wie weet sulke dinge nie?
4 Ek moet 'n belagging wees vir my vriend, ek wat God aangeroep en verhoring gevind het — 'n belagging is die regverdige, die opregte!
5 Vir die ongeluk is daar veragting volgens die gedagte van hom wat lekker lewe; dit staan klaar vir hulle wie se voet wankel.
6 Rustig staan die tente van die verwoesters, en sekerheid is die deel van hulle wat God vertoorn, van hom wat sy god in sy hand dra.
Sekerlik, God bestier alles: dit leer die natuur en die ervaring.
7 MAAR vra tog vir die diere, dat hulle jou leer; en die voëls van die hemel, dat hulle jou te kenne gee;
8 of spreek die aarde aan, dat dit jou leer, en laat die visse van die see jou vertel.
9 Wie weet nie deur al hierdie dinge dat die hand van die Here dit gemaak het nie?
10 In wie se hand die siel is van alles wat leef, en die gees van alle menslike vlees.
11 Moet die oor nie woorde toets soos die verhemelte spys proe nie?
12 By die grysaards is wysheid, en in lengte van dae is verstand.
Maar dié bestier van God, sê Job, is willekeurig en het geen sedelike strekking nie, al is Hy die Wyse.
13 BY Hóm is wysheid en mag; Hý het raad en verstand.
14 Kyk, Hy breek af, en daar word nie opgebou nie; Hy sluit 'n man as gevangene op, en daar word nie oopgemaak nie.
15 Kyk, Hy hou die waters terug, en hulle verdroog; ook laat Hy hulle los, en hulle keer die aarde om.
16 By Hóm is krag en beleid; syne is die verdwaalde en hy wat laat dwaal.
17 Hy voer raadsmanne uitgeplunder weg, en regters maak Hy tot dwase.
18 Hy maak die band los waar konings mee bind, en bind 'n lyfdoek om hulle heupe.
19 Hy voer priesters uitgeplunder weg en bring wie vasstaan, tot 'n val.
20 Hy neem die spraak van die betroubare mense weg en beroof die ou mense van hul oordeel.
21 Hy stort veragting uit oor die edeles en maak die gordel van die magtiges slap.
22 Hy openbaar dieptes uit die duisternis uit, en doodskaduwee bring Hy uit in die lig.
23 Hy maak nasies groot en laat hulle omkom; Hy brei nasies uit en voer hulle weg.
24 Hy neem die verstand weg van die volkshoofde van die land en laat hulle ronddwaal in 'n wildernis, sonder pad.
25 Hulle tas in die duisternis, sonder lig; en Hy laat hulle ronddwaal soos 'n dronk man.
Jó defende-se das acusações dos seus amigos
1 Então, respondeu Jó:
2 Na verdade, Jó 12.2-3;16.1-2;17.10vós sois o povo,
e a sabedoria morrerá convosco.
3 Mas Jó 13.2eu tenho entendimento como vós,
eu não vos sou inferior.
Quem não sabe tais coisas como essas?
4 Eu sou como quem se tornaJó 17.6;30.1,9,10;34.7 o ludíbrio do seu vizinho;
eu, homem, que invocava a Deus, e ele me respondia;
o homem justo e Jó 6.29, ref.sincero servindo de ludíbrio.
5 No pensamento de quem está seguro há desprezo para a desgraça.
Ela está preparada para aquele cujos pés resvalam.
6 As Jó 9.24;21.9tendas dos salteadores são prósperas,
e os que provocam a Deus Jó 24.23estão seguros;
Jó 22.18tudo lhes põe Deus nas mãos.
7 Mas pergunta, agora, às bestas da terra, e elas te ensinarão;
e às aves do céu, e elas te farão saber.
8 Ou fala com a terra, e ela te ensinará;
e os peixes do mar to declararão.
9 Quem não aprendeu de todos estes
Is 41.20que a mão de Jeová faz isso?
10 At 17.28Na mão dele está a alma de todo ser vivente
Jó 27.3;33.4e o espírito de todo o gênero humano.
11 Porventura, não provará Jó 34.3o ouvido as palavras,
assim como o paladar experimenta a sua comida?
12 Com Jó 15.10;32.7os velhos está a sabedoria,
e, na vida dilatada, o entendimento.
13 Com Deus está a Jó 9.4, ref.sabedoria e a Jó 9.4, ref.força.
Ele tem conselho e Jó 11.6;26.12;32.8;36.5;38.36entendimento.
14 Eis que Jó 19.10;Is 25.2derriba, e não se pode reedificar;
Jó 37.7lança na prisão, e não se pode abrir.
15 Dt 11.17;1Rs 8.35;17.1Retém as águas, e elas secam;
Gn 7.11-24solta-as, e elas transtornam a terra.
16 Com ele está a fortaleza e a verdadeira sabedoria;
são dele Jó 13.7,9os enganados e os que enganam.
17 Jó 19.9Despoja os Jó 3.14conselheiros,
e faz os Jó 9.24juízes tolos.
18 Sl 116.16Dissolve a autoridade dos reis
e cinge os lombos deles com um cinto.
19 Despoja os sacerdotes
e abate os Jó 21.7;22.8;24.22;34.24-28;35.9poderosos.
20 Emudece os que são dignos da fé
Jó 17.4;32.9e tira o entendimento aos anciãos.
21 Jó 34.19;Sl 107.40Derrama desprezo sobre os príncipes
Jó 12.18e afrouxa o cinto dos fortes.
22 Das trevas Dn 2.22;1Co 4.5revela coisas profundas
e traz à luz a sombra da morte.
23 Is 9.3;26.15Multiplica as nações e fá-las perecer;
dissipa as nações e as congrega.
24 Jó 12.20Tira o entendimento aos príncipes do povo da terra
e fá-los errar num deserto em que não há caminho.
25 Eles Jó 5.14, ref.apalpam trevas e não luz;
e fá-los Is 24.20cambalear como um ébrio.