Pular para o conteúdo
Publicidade

Jó 24

TB

Waarom is daar geen dag van afrekening vir die goddelose mense nie? Voorbeelde van hulle handelwyse.

1 WAAROM het die Almagtige vir Hom geen geregstye voorbehou nie, en sien die wat Hom ken, nie sy geregsdae nie?

2 Grenslyne verlê hulle; 'n trop vee roof hulle en laat dit wei.

3 Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die weduwee neem hulle as pand.

4 Hulle stoot die behoeftiges van die pad af; die ellendiges van die land kruip almal saam weg.

5 Kyk, soos wilde-esels in die woestyn trek hulle uit na hul werk, terwyl hulle soek na voedsel; die wildernis lewer brood vir hulle, vir die kinders.

6 Op die veld gaan hulle voer haal, en in die wingerd van die goddelose hou hulle na-oes.

7 Naak bring hulle die nag deur, sonder klere, en hulle het geen bedekking teen die koue nie.

8 Van die stortbui van die berge word hulle nat; en by gebrek aan skuiling druk hulle hul teen die rotse vas.

9 Hulle ruk die weeskind van die bors af; en wat die arme aan het, verpand hulle.

10 Naak gaan hulle heen, sonder klere; en terwyl hulle honger het, dra hulle gerwe aan.

11 Tussen die mure van dié mense pars hulle olie, trap die parskuipe terwyl hulle versmag van dors.

12 Uit die stad kerm die manne, en die siel van die gewondes roep om hulp; tog gee God geen ag op die ongerymdheid daarvan nie.

Nog meer voorbeelde van hulle handelwyse.

13 SULKE mense behoort by die vyande van die lig: hulle ken nie die weë daarvan nie en bly nie op die paaie daarvan nie.

14 Teen dagbreek staan die moordenaar op, hy maak die arme en behoeftige dood, en in die nag is hy soos die dief.

15 En die oog van die owerspeler neem die skemeraand waar en : Geen oog kan my sien nie; en hy sit 'n sluier voor sy gesig.

16 In die duisternis breek hulle in die huise in; bedags sluit hulle hul op; hulle ken nie die lig nie.

17 Want vir hulle saam is die stikdonker 'n môrestond, want hulle ken die verskrikkinge van die stikdonker.

18 Gou dryf hul voort op die oppervlakte van die water; hulle stuk grond word vervloek in die land; hulle begeef hul nie meer op pad na die wingerde nie.

19 Droogte, ook hitte, roof die sneeuwater weg so die doderyk die wat gesondig het.

20 Die moederskoot vergeet hom; die wurms eet smaaklik aan hom; aan hom word nie meer gedink nie: so word dan die onreg gebreek soos 'n stuk hout

21 hy wat die onvrugbare plunder wat nie baar nie, en aan die weduwee geen weldaad bewys nie.

22 Tog laat Hy deur sy krag die magtiges lank lewe; hy wat al van sy lewe nie seker was nie, staan weer op.

23 God gee hom veiligheid, en hy steun daarop; en sy is op hulle weë.

24 Hulle het hul verhef 'n kort rukkie, dan is hulle daar nie meer nie; en hulle word verneder; soos almal sterwe hulle; en soos die boonste van 'n halm word hulle afgesny.

25 En is dit nou nie so nie, wie sal my van 'n leuen beskuldig en my rede tot niet maak?

contesta que os ímpios, muitas vezes, ficam sem castigo nesta vida

1 Por que o Todo-Poderoso não designa tempos?

E por que os que o conhecem não veem Is 2.12;Jr 46.10;Ob 15;Sf 1.7os dias designados?

2 os que Dt 19.14;27.17removem os limites,

roubam os rebanhos e os apascentam.

3 Levam o jumento do Jó 6.27, ref.órfão,

tomam em penhor Jó 22.9, ref.o boi da viúva.

4 Desviam do caminho Jó 24.14;29.16;30.25;31.19aos necessitados;

Jó 29.12;Sl 41.1;Pv 14.31;Am 8.4os pobres da terra juntos se escondem.

5 Como Jó 39.5-8asnos monteses no deserto,

Sl 104.23saem eles ao trabalho, procurando diligentemente a comida.

O ermo fornece-lhes sustento para seus filhos.

6 No campo, cortam o seu pasto.

E rabiscam na vinha do iníquo.

7 Passam a noite toda nus, sem roupa,

e não têm com que se cobrir no frio.

8 São molhados pelas chuvas dos montes

e, na falta dum abrigo, Lm 4.5achegam-se a um rochedo.

9 os que arrancam do peito Jó 6.27, ref.o órfão

e tomam em penhor a roupa dos pobres,

10 de modo que estes andam nus, sem roupa,

e, famintos, carregam os molhos.

11 Espremem azeite dentro das casas daqueles homens;

pisam nos lagares deles e padecem sede.

12 Da cidade levantam-se os gemidos moribundos,

e clama a alma dos feridos.

Contudo, Deus Jó 9.23-24não o tem por loucura.

13 Estes são aqueles que se rebelam contra a luz;

não conhecem os caminhos dela,

nem permanecem nas suas veredas.

14 O homicida Mq 2.1levanta-se ao romper da alva,

Sl 10.8mata ao pobre e ao necessitado

e, de noite, torna-se ladrão.

15 Também os olhos do Pv 7.9adúltero aguardam o crepúsculo,

dizendo: Ninguém me verá.

E disfarça o seu rosto.

16 De noite Êx 22.2;Mt 6.19minam as casas;

de dia, se conservam encerrados.

Não conhecem a luz,

17 pois a manhã é para todos eles como a sombra da morte,

porque dela conhecem Jó 15.21, ref.os pavores.

18 Jó 22.11,16;27.20Passa rápido como o que é levado na superfície das águas.

Jó 5.3Maldita é a porção dos tais na terra;

não anda mais pelo caminho Jó 24.6,11das vinhas.

19 A sequidão e o calor Jó 6.16-17desfazem as águas de neve;

assim faz Jó 21.13o Sheol aos que pecaram.

20 Is 49.15A madre se esquecerá dele,

dele se banquetearão Jó 21.26os vermes,

não será Jó 18.17;Sl 34.16;Pv 10.7mais lembrado.

Jó 19.10;Dn 4.14Como árvore, será quebrado o injusto,

21 aquele que devora o estéril que não tem filhos

e não faz o bem Jó 22.9, ref.à viúva.

22 Não! Jó 9.4, ref.Pela sua força, Deus prolonga os dias dos valentes.

Ei-los de , quando Jó 18.20desesperavam da vida.

23 Ele lhes concede Jó 12.6, ref.estar em segurança, e nisso se estribam.

E Jó 10.4, ref.;11.11, ref.os seus olhos estão sobre os caminhos deles.

24 São exaltados, mas, Sl 37.10em breve tempo, se vão;

são Jó 14.21abatidos, colhidos como todos os mais,

são cortados como as espigas do trigo.

25 Se não é assim, Jó 6.28;27.4quem me desmentirá

e reduzirá a nada as minhas palavras?

Veja também