Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 11

TB

Johannes die Doper stuur twee dissipels na Jesus.

1 EN toe Jesus klaar was met bevele aan sy twaalf dissipels te gee, het Hy daarvandaan weggegaan om te leer en te preek in hulle stede.

2 En Johannes het in die gevangenis gehoor van die werke van Christus, en twee van sy dissipels gestuur

3 en vir Hom gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?

4 En Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: Gaan vertel aan Johannes wat julle hoor en sien:

5 blindes sien weer en kreupeles loop, melaatses word gereinig en dowes hoor, dooies word opgewek en aan armes word die evangelie verkondig.

6 En salig is elkeen wat aan My nie aanstoot neem nie.

7 En toe hulle vertrek, begin Jesus vir die skare aangaande Johannes te : Wat het julle uitgegaan om in die woestyn te aanskou? 'n Riet wat deur die wind beweeg word?

8 Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Man met sagte klere aan? Kyk, die wat sagte klere dra, is in die huise van konings.

9 Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek vir julle, ook baie meer as 'n profeet!

10 Want dit is hy van wie daar geskrywe is: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u weg voor U uit sal regmaak.

11 Voorwaar Ek vir julle, onder die wat uit vroue gebore is, het daar nie een opgestaan wat groter is as Johannes die Doper nie; maar die kleinste in die koninkryk van die hemele is groter as hy.

12 Maar van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word die koninkryk van die hemele bestorm, en bestormers gryp dit met geweld.

13 Want al die profete en die wet het tot op Johannes geprofeteer.

14 En as julle dit wil aanneem: hy is Elía wat sou kom.

15 Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.

16 Maar waarmee sal Ek hierdie geslag vergelyk? Dit is net soos kindertjies wat op die markte sit en na hulle maats roep

17 en : Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie; ons het vir julle 'n klaaglied gesing, en julle het nie getreur nie.

18 Want Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle : Hy het 'n duiwel.

19 Die Seun van die mens het gekom Hy eet en drink, en hulle : Dáár is 'n mens wat 'n vraat en 'n wynsuiper is, 'n vriend van tollenaars en sondaars. Maar die wysheid is geregverdig deur sy kinders.

Die drie onboetvaardige stede.

20 TOE het Hy die stede waarin die meeste van sy kragtige dade plaasgevind het, begin verwyt, omdat hulle hul nie bekeer het nie:

21 Wee jou, Górasin, wee jou, Betsáida! want as in Tirus en Sidon die kragtige dade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle hul lankal in sak en as bekeer het.

22 Maar Ek vir julle, dit sal vir Tirus en Sidon verdraagliker wees in die oordeelsdag as vir julle.

23 En jy, Kapérnaüm, wat tot die hemel toe verhoog is, jy sal tot die doderyk toe neergestoot word; want as in Sodom die kragtige dade plaasgevind het wat in jou plaasgevind het, sou hy bly staan het tot vandag toe.

24 Maar Ek vir julle dat dit vir die land van Sodom verdraagliker sal wees in die oordeelsdag as vir jou.

Die juk van Jesus.

25 IN daardie tyd het Jesus gespreek en gesê: Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het.

26 Ja, Vader, want so was dit u welbehae.

27 Alles is aan My oorgegee deur my Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar.

28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.

29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;

30 want my juk is sag en my las is lig.

Jesus prega nas cidades

1 vd.Mt 7.28Tendo acabado Jesus de dar estas instruções a seus doze discípulos, partiu dali a cp.Mt 9.35ensinar e a pregar nas cidades deles.

João envia mensageiros a Jesus

2 Mt 11.2-19;Lc 7.18-35Como João no cárcere Mt 14.3;Mc 6.17; cp.Lc 9.7ss.tivesse ouvido falar das obras do Cristo, mandou pelos seus discípulos perguntar-lhe: 3 És tu Jo 6.14;11.27;Hb 10.37; cp.Mt 11.10;Sl 118.26aquele que de vir ou é outro o que devemos esperar? 4 Respondeu-lhes Jesus: Ide contar a João o que estais ouvindo e observando: 5 cp.Is 35.5s.;61.1os cegos veem, os coxos andam, os leprosos ficam limpos, os surdos ouvem, os mortos são ressuscitados, aos pobres anuncia-se-lhes o evangelho; 6 e bem-aventurado aquele que não achar Mt 13.21,57;24.10;26.31;Mc 6.3;Jo 6.61;16.1; cp.Mt 5.29em mim motivo de tropeço.

Jesus testemunho de João. Os judeus comparados com os meninos que gritam nas praças

7 Ao partirem eles, começou Jesus a falar ao povo a respeito de João: Que saístes a ver Mt 3.1no deserto? Uma cana agitada pelo vento? 8 Mas que saístes a ver? Um homem vestido de roupas finas? Os que vestem roupas finas assistem nos palácios dos reis. 9 Mas para que saístes? Para ver um Mt 14.5;21.26;Lc 1.76;20.6profeta? Sim, vos digo, e ainda mais do que profeta. 10 Este é aquele de quem está escrito:

Mc 1.2;Ml 3.1Eis envio eu ante a tua face o meu anjo,

que de preparar o teu caminho diante de ti.

11 Em verdade vos digo que não tem aparecido entre os nascidos de mulher outro maior que João Batista; mas o que é menor no reino dos céus é maior do que ele. 12 Lc 16.16Desde os dias de João Batista até agora, o reino dos céus é tomado à força, e os que se esforçam são os que o conquistam. 13 Pois todos os profetas e a lei até João profetizaram; 14 e, se quereis recebê-lo, ele mesmo é Ml 4.5;Mt 17.10-13;Mc 9.11-13;Lc 1.17;Jo 1.21Elias que de vir. 15 Mt 13.9,43;Mc 4.9,23;Lc 8.8;14.35;Ap 13.9; cp.Ap 2.7,11,17,29;Ap 3.6,13,22O que tem ouvidos, ouça. 16 Mas a que hei de comparar esta geração? É semelhante aos meninos sentados nas praças, que gritam aos seus companheiros:

17 Nós vos tocamos flauta, e vós não dançastes;

entoamos lamentações, e não pranteastes.

18 Pois veio João Mt 3.4não comendo, Lc 1.15nem bebendo, e dizem: Jo 7.20;8.48-49,52;10.20; cp.Mt 9.34Ele tem demônio. 19 Veio o Filho do Homem comendo e bebendo, e dizem: Eis um homem glutão e bebedor de vinho, Mt 9.11;Lc 15.2amigo de publicanos e pecadores! Contudo, a sabedoria é justificada pelas suas obras.

As três cidades impenitentes

20 Então, começou a increpar as cidades onde se operara a maior parte dos seus milagres, por não se terem arrependido. 21 Mt 11.21-23;Lc 10.13-15Ai de ti, Corazim! Ai de ti, Mc 6.45;8.22;Lc 9.10;Jo 1.44;12.21Betsaida! Porque, se em Mt 11.22;15.21;Mc 3.8;7.24,31;Lc 6.17;At 12.20; cp.Lc 4.26;At 27.3Tiro e em Sidom se tivessem operados os milagres que em vós se fizeram, muito elas se teriam arrependido em vd.Ap 11.3saco e em cinza. 22 Eu vos digo, contudo, que vd.Mt 10.15no dia de juízo Mt 10.15;11.24haverá menos rigor para Tiro e Sidom do que para vós. 23 Tu, vd.Mt 4.13Cafarnaum, elevar-te-ás, porventura, até o céu? cp.Is 14.13,15;Ez 26.20;31.14;32.18,24Descerás até o Mt 16.18;Lc 10.15;16.23;At 2.27,31;Ap 1.18;6.8;20.13s.Hades; porque, se em vd.Mt 10.15Sodoma se tivessem operado os milagres que em ti se fizeram, ela teria permanecido até o dia de hoje. 24 Eu vos digo, contudo, Mt 10.15;11.22que menos rigor haverá no vd.Mt 10.15dia de juízo para a terra de Sodoma do que para ti.

A cegueira da sabedoria humana. Vinde a mim

25 Mt 11.25-27;Lc 10.21-22Naquela ocasião, vd.At 3.12exclamou Jesus: Graças te dou a ti, Lc 22.42;23.34;Jo 11.41;12.27-28Pai, Senhor do céu e da terra, porque cp.1Co 1.26ss.escondeste estas coisas aos sábios e entendidos e as revelaste aos pequeninos; 26 assim é, Pai, porque assim foi do teu agrado. 27 Mt 28.18;Jo 3.35;13.3;17.2Todas as coisas me foram entregues por meu Pai: e ninguém conhece o Filho Jo 7.29;10.15;17.25senão o Pai. E ninguém conhece o Pai senão o Filho e aquele a quem o Filho o quiser revelar. 28 cp.Jo 7.37;Jr 31.25Vinde a mim, todos os que andais em trabalho e vos achais carregados, e eu vos aliviarei. 29 Tomai sobre vós o meu jugo cp.Jo 13.15;Ef 4.20;Fp 2.5;1Pe 2.21;1Jo 2.6e aprendei de mim, porque sou manso e humilde de coração; Jr 6.16e achareis descanso para as vossas almas. 30 Pois o meu jugo é suave, e o meu fardo é leve.

Veja também