Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 15

TB

Die oorlewering van die ou mense.

1 TOE kom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en :

2 Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie.

3 Maar Hy antwoord en vir hulle: Waarom oortree julle ook die gebod van God ter wille van julle oorlewering?

4 Want God het bevel gegee en gesê: Eer jou vader en moeder; en: Hy wat vader of moeder vloek, moet sekerlik sterwe.

5 Maar julle : Elkeen wat aan vader of moeder : enige voordeel wat u van my sou kan geniet, is 'n offergawe dié hoef sy vader of sy moeder glad nie te eer nie.

6 So het julle dan die gebod van God kragteloos gemaak ter wille van julle oorlewering.

7 Geveinsdes, tereg het Jesaja oor julle geprofeteer toe hy gesê het:

8 Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af.

9 Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.

10 En Hy het die skare na Hom geroep en vir hulle gesê: Luister en verstaan!

11 Nie wat in die mond ingaan, maak die mens onrein nie; maar wat uit die mond uitgaan, dit maak die mens onrein.

12 Daarop kom sy dissipels nader en vir Hom: Weet U dat die Fariseërs, toe hulle die woord hoor, aanstoot geneem het?

13 Maar Hy antwoord en : Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.

14 Laat hulle staan; hulle is blinde leiers van blindes. En as 'n blinde 'n ander blinde lei, sal altwee in die sloot val.

15 En Petrus antwoord en vir Hom: Verklaar vir ons hierdie gelykenis.

16 Maar Jesus : Is julle dan ook nog sonder verstand?

17 Begryp julle nog nie dat alles wat in die mond ingaan, in die maag kom en in die heimlikheid uitgewerp word nie?

18 Maar die dinge wat uit die mond uitgaan, kom uit die hart, en dit is dié wat die mens onrein maak.

19 Want uit die hart kom daar slegte gedagtes, moord, egbreuk, hoerery, diewery, valse getuienis, lastertaal.

20 Dit is hierdie dinge wat die mens onrein maak; maar om met ongewaste hande te eet, maak die mens nie onrein nie.

Die Kananése vrou.

21 EN Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon vertrek.

22 En 'n Kananése vrou het van daardie gebied gekom en na Hom geroep en gesê: Wees my barmhartig, Here, Seun van Dawid! My dogter is erg van die duiwel besete.

23 Maar Hy het haar nie 'n woord geantwoord nie. Toe kom sy dissipels nader en vra Hom en : Stuur haar weg, want sy roep agter ons aan.

24 Maar Hy antwoord en : Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.

25 Daarop kom sy en val voor Hom neer en : Here, help my!

26 Maar Hy antwoord en : Dit is nie mooi om die brood van die kinders te neem en dit vir die hondjies te gooi nie.

27 En sy : Ja, Here, maar die hondjies eet darem van die krummels wat van die tafel van hulle base afval.

28 Toe antwoord Jesus en vir haar: o Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir jou wees soos jy wil . En haar dogter het gesond geword van daardie uur af.

Tweede vermeerdering van die brode.

29 TOE gaan Jesus daarvandaan weg en kom by die see van Galiléa; en Hy het op die berg geklim en daar gaan sit.

30 En ondertussen kom daar groot menigtes na Hom met kreupeles, blindes, stommes, gebreklikes en baie ander by hulle, en hulle het dié by die voete van Jesus neergesit, en Hy het hulle gesond gemaak,

31 sodat die skare verbaas was om te sien dat stommes praat, gebreklikes gesond word, kreupeles loop en blindes sien; en hulle het die God van Israel verheerlik.

32 Toe het Jesus sy dissipels na Hom geroep en gesê: Ek voel innig jammer vir die skare, omdat hulle al drie dae by My bly en niks het om te eet nie; en Ek wil hulle nie graag honger wegstuur nie, sodat hulle nie miskien op die pad beswyk nie.

33 En sy dissipels vir Hom: Waar sal ons in die woestyn soveel brode vandaan kry om so 'n groot skare te versadig?

34 Toe Jesus vir hulle: Hoeveel brode het julle? En hulle antwoord: Sewe, en 'n paar vissies.

35 En Hy het bevel gegee aan die skare om op die grond te gaan sit.

36 Toe neem Hy die sewe brode en die visse, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels, en die dissipels aan die skare.

37 En hulle het almal geëet en versadig geword; en hulle het die oorskot van die brokstukke opgetel, sewe mandjies vol.

38 En die wat geëet het, was vierduisend manne buiten die vroue en kinders.

39 En nadat Hy die skare weggestuur het, het Hy in die skuit gegaan en in die gebied van Mágdala gekom.

Jesus e a tradição dos anciãos. O que contamina o homem

1 Mt 15.1-20;Mc 7.1-23Então, vieram Mc 3.22;7.1; cp.Jo 1.19;At 25.7de Jerusalém a Jesus alguns fariseus e escribas e perguntaram-lhe: 2 Por que transgridem os teus discípulos a tradição dos anciãos? Pois cp.Lc 11.38não lavam as mãos quando comem pão. 3 Respondeu-lhes: E vós, por que transgredis o mandamento de Deus por causa da vossa tradição? 4 Pois Deus disse: Êx 20.12;Dt 5.16Honra a teu pai e a tua mãe; e também: Êx 21.17;Lv 20.9Quem maldisser a seu pai ou a sua mãe, seja morto; mas vós ensinais: 5 Se alguém disser a seu pai ou a sua mãe: Aquilo que eu te poderia dar ofereci a Deus 6 o tal não precisará mais honrar a seu pai, nem a sua mãe. Assim, invalidais a palavra de Deus por causa da vossa tradição. 7 Hipócritas, bem profetizou de vós Isaías:

8 Is 29.13Este povo honra-me com os lábios,

mas o seu coração está longe de mim;

9 Adoram-me, porém, em vão,

Cl 2.22ensinando doutrinas que são preceitos de homens.

10 Chamando a si a multidão, disse-lhe: Ouvi e entendei: 11 cp.At 10.14-15;Mt 15.18;1Tm 4.3Não é o que entra pela boca o que contamina o homem, mas o que sai da boca, é isso o que o contamina. 12 Então, os discípulos, aproximando-se de Jesus, perguntaram-lhe: Sabes que os fariseus, ouvindo o que disseste, ficaram escandalizados? 13 Mas ele respondeu: cp.Is 60.21;61.3;Jo 15.2;1Co 3.9Toda planta que meu Pai celestial não plantou será arrancada pela raiz. 14 Deixai-os; Mt 23.16,24são cegos, guias de cegos. Lc 6.39Se um cego guiar outro cego, cairão ambos no barranco. 15 Disse-lhe Pedro: cp.Mt 13.36Explica-nos a parábola. 16 Respondeu Jesus: Também vós não entendeis ainda? 17 Não sabeis que tudo o que entra pela boca desce ao ventre e é lançado em lugar escuso? 18 Mas Mc 7.20; cp.Mt 12.34tudo o que sai da boca vem do coração, e isso contamina o homem. 19 cp.Gl 5.19ss.Pois do coração procedem maus pensamentos, homicídios, adultérios, fornicações, furtos, falsos testemunhos, blasfêmias. 20 Estas coisas são as que contaminam o homem; porém o comer sem lavar as mãos não o contamina.

A mulher cananeia

21 Mt 15.21-28;Mc 7.24-30Tendo saído Jesus dali, retirou-se para os lados de vd.Mt 11.21Tiro e de Sidom. 22 Uma mulher cananeia, que tinha vindo daquelas regiões, clamava: Senhor, vd.Mt 9.27filho de Davi, tem compaixão de mim! Minha filha está horrivelmente cp.Mt 4.24endemoninhada. 23 Todavia, ele não lhe respondeu palavra. Chegando seus discípulos, rogaram-lhe: Despede-a, porque vem clamando atrás de nós. 24 Mas Jesus respondeu: Não fui enviado senão Mt 10.6às ovelhas perdidas da casa de Israel. 25 Contudo, ela, aproximando-se, vd.Mt 8.2o adorou, dizendo: Senhor, socorre-me! 26 Ele respondeu: Não é bom tomar o pão dos filhos e lançá-lo aos cachorrinhos. 27 Ela, porém, replicou: Assim é, Senhor; mas até os cachorrinhos comem das migalhas que caem da mesa de seus donos. 28 Então lhe disse Jesus: Ó mulher, cp.Mt 9.22grande é a tua ! Faça-se contigo como queres. E desde aquela hora sua filha ficou .

Jesus volta para a Galileia e cura muitos enfermos

29 Mt 15.29-31; cp.Mc 7.31-37Partiu Jesus daquele lugar e voltou ao vd.Mt 4.18mar da Galileia; e, tendo subido ao monte, ali se assentou. 30 Veio a ele uma grande multidão, trazendo consigo coxos, aleijados, cegos, mudos e outros muitos, e puseram-lhos aos pés; vd.Mt 4.23ele os curou, 31 de modo que a multidão se maravilhou, ao ver mudos falar, aleijados ficar sãos, coxos andar, cegos ver; e vd.Mt 9.8glorificaram ao Deus de Israel.

A segunda multiplicação dos pães

32 Mt 15.32-39;Mc 8.1-10; cp.Mt 14.13-21Chamando Jesus a seus discípulos, disse: vd.Mt 9.36Tenho compaixão deste povo, porque três dias que estão sempre comigo e nada têm o que comer. Não quero despedi-los em jejum, para que não desfaleçam no caminho. 33 Disseram-lhe os discípulos: Onde encontraremos neste deserto tantos pães para fartar tão grande multidão? 34 Perguntou-lhes Jesus: Quantos pães tendes? Responderam: Sete e alguns peixinhos. 35 Tendo mandado ao povo que se assentasse no chão, 36 tomou os sete pães e os peixes, e, cp.Mt 14.19dando graças, partiu-os, e entregou aos discípulos, e os discípulos entregaram-nos ao povo. 37 Todos comeram e se fartaram; e do que sobejou levantaram sete Mt 16.10;Mc 8.8,20; cp.At 9.25alcofas cheias de pedaços. 38 Ora, os que comeram foram quatro mil homens, além de mulheres e crianças. 39 Despedido o povo, Jesus entrou cp.Mc 3.9na barca e foi para os confins de cp.Mc 8.10Magadã.

Veja também