Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 16

TB

Die suurdeeg van die Fariseërs.

1 EN die Fariseërs en Sadduseërs het nader gekom om Hom te versoek en het Hom gevra om hulle 'n teken uit die hemel te laat sien.

2 Maar Hy antwoord en vir hulle: In die aand julle: Mooi weer, want die lug is rooi.

3 En in die môre: Stormweer vandag, want die lug is donkerrooi. Geveinsdes, julle weet wel om die voorkoms van die lug te onderskei, en kan julle nie die tekens van die tye onderskei nie?

4 'n Slegte en owerspelige geslag soek na 'n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van Jona, die profeet. En Hy het hulle verlaat en weggegaan.

5 En toe sy dissipels na die oorkant gegaan het, het hulle vergeet om brode saam te neem.

6 Daarop Jesus vir hulle: Pas op en wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.

7 En hulle het onder mekaar geredeneer en gesê: Dit is omdat ons geen brode saamgeneem het nie.

8 Maar Jesus het dit opgemerk en vir hulle gesê: Wat redeneer julle onder mekaar, kleingelowiges, dat julle geen brode saamgeneem het nie?

9 Begryp julle nog nie, en onthou julle nie die vyf brode van die vyfduisend, en hoeveel mandjiesvol julle opgetel het nie?

10 Of die sewe brode van die vierduisend, en hoeveel mandjiesvol julle opgetel het nie?

11 Hoe is dit dat julle nie begryp dat Ek nie in verband met brood vir julle gesê het om op te pas vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs nie?

12 Toe het hulle begryp dat Hy nie gesê het dat hulle moes oppas vir die suurdeeg van die brood nie, maar vir die leer van die Fariseërs en Sadduseërs.

Die belydenis van Petrus.

13 EN toe Jesus in die streke van Cesaréa-Filíppi kom, vra Hy sy dissipels en : Wie die mense dat Ek, die Seun van die mens, is?

14 En hulle antwoord: Sommige Johannes die Doper, en sommige Elía, en ander Jeremia of een van die profete.

15 Hy vir hulle: Maar julle, wie julle is Ek?

16 En Simon Petrus antwoord en : U is die Christus, die Seun van die lewende God.

17 Toe antwoord Jesus en vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is.

18 En Ek ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.

19 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

20 Daarop het Hy sy dissipels bevel gegee dat hulle vir niemand moes dat Hy Jesus die Christus is nie.

21 Van toe af het Jesus begin om sy dissipels te toon dat Hy na Jerusalem moes gaan en veel van die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes moes ly, en gedood en op die derde dag opgewek word.

22 Toe neem Petrus Hom opsy en begin Hom bestraf en : Mag God dit verhoed, Here, dit sal U nooit oorkom nie!

23 Maar Hy het omgedraai en vir Petrus gesê: Gaan weg agter My, Satan! Jy is vir My 'n struikelblok, omdat jy nie die dinge van God bedink nie, maar die dinge van die mense.

Die opneem van die kruis.

24 TOE Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg.

25 Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.

26 Want wat baat dit 'n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal 'n mens gee as losprys vir sy siel?

27 Want die Seun van die mens staan gereed om met sy engele in die heerlikheid van sy Vader te kom, en dan sal Hy elkeen vergeld volgens sy dade.

28 Voorwaar Ek vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die Seun van die mens in sy koninkryk sien kom het nie.

Os fariseus e saduceus pedem um sinal do céu

1 Mt 16.1-12;Mc 8.11-21Chegaram os Mt 16.6,11-12; vd.Mt 3.7fariseus e saduceus e, para experimentar a Jesus, vd.Mt 12.38pediram que lhes mostrasse um sinal do céu. 2 Mas ele respondeu: cp.Lc 12.54s.À tarde dizeis: Teremos bom tempo, porque o céu está avermelhado; 3 e pela manhã: Hoje teremos tempestade, porque o céu está de um vermelho sombrio. Sabeis, na verdade, discernir o aspecto do céu e não podeis discernir os sinais dos tempos? 4 Mt 12.39Uma geração e adúltera pede um sinal; e nenhum sinal se lhe dará, senão o de Jonas. Deixando-os, retirou-se.

O fermento dos fariseus e dos saduceus

5 Quando os discípulos passaram para o outro lado, esqueceram-se de levar pão. 6 Disse-lhes Jesus: Olhai e Mt 16.11;Mc 8.15;Lc 12.1guardai-vos do fermento dos Mt 16.1,11-12; vd.Mt 3.7fariseus e dos saduceus. 7 Eles, porém, discorriam entre si, dizendo: É porque não trouxemos pão. 8 Jesus, percebendo-o, prosseguiu: Por que estais discorrendo entre vós, por não terdes pão, Mt 6.30;8.26;14.31homens de pouca ? 9 Não compreendeis ainda, nem vos lembrais Mt 14.17-21dos cinco pães para cinco mil homens e de quantos vd.Mt 14.20cestos levantastes? 10 Nem dos Mt 15.34-38sete pães para quatro mil e de quantas vd.Mt 15.37alcofas levantastes? 11 Como não compreendeis que não vos falei a respeito de pão? Mas eu vos disse: Guardai-vos do fermento dos fariseus e dos saduceus. 12 Então, entenderam que lhes não dissera que se guardassem do fermento dos pães, mas sim da doutrina dos fariseus e dos saduceus.

A confissão de Pedro

13 Mt 16.13-16;Mc 8.27-29;Lc 9.18-20Indo Jesus para as bandas de Mc 8.27Cesareia de Filipe, perguntou a seus discípulos: Quem diz o povo ser o vd.Mt 8.20;16.27-28filho do homem? 14 Responderam: Uns dizem: vd.Mt 14.2João Batista; outros: Mc 6.15;Lc 9.8; cp.Mt 17.10;Jo 1.21Elias; e outros: Jeremias ou algum dos profetas. 15 Mas vós, continuou ele, quem dizeis que sou eu? 16 Respondeu Simão Pedro: Tu és Mt 16.20;Jo 11.27; cp.Mt 1.16o Cristo, vd.Mt 4.3o Filho do Sl 42.2;Mt 26.63;At 14.15;Rm 9.26;2Co 3.3;6.16;1Ts 1.9;1Tm 3.15;4.10;Hb 3.12;9.14;10.31;12.22;Ap 7.2Deus vivo. 17 Disse-lhe Jesus: Bem-aventurado és, Jo 1.42;21.15-17Simão Bar-Jonas, porque não 1Co 15.50;Gl 1.16;Ef 6.12;Hb 2.14foi carne e sangue quem to revelou, mas meu Pai, que está nos céus. 18 Também eu te digo que tu és vd.Mt 4.18Pedro, e sobre esta pedra edificarei a minha igreja; e as portas do vd.Mt 11.23Hades não prevalecerão contra ela. 19 Dar-te-ei as cp.Is 22.22;Ap 1.18;3.7chaves do reino dos céus: Mt 18.18; cp.Jo 20.23o que ligares sobre a terra, será ligado nos céus e o que desligares sobre a terra será desligado nos céus. 20 Mc 8.30;Lc 9.21; cp.Mt 8.4Então, ordenou a seus discípulos que a ninguém dissessem que ele era Mt 16.16;Jo 11.27; cp.Mt 1.16o Cristo.

Jesus prediz a sua morte, ressurreição e vinda

21 Mt 16.21-28; Mc 8.31—9.1;Lc 9.22-27Desde esse tempo, começou Jesus Cristo a mostrar a seus discípulos que lhe era necessário ir a Jerusalém Mt 17.9,12,22s.;20.18s.;27.63;Mc 9.12,31;Lc 17.25;18.32;24.7; cp.Mt 12.40;Jo 2.19e padecer muitas coisas dos anciãos, dos principais sacerdotes e dos escribas, ser morto e ressuscitar ao terceiro dia. 22 Pedro, chamando-o à parte, começou a admoestá-lo, dizendo: Deus tal não permita, Senhor; isso de modo algum te acontecerá. 23 Mas ele, voltando-se, disse a Pedro: Sai de diante de mim, vd.Mt 4.10Satanás; tu és para mim uma pedra de tropeço, porque não cuidas das coisas de Deus, mas sim das dos homens. 24 Então, disse Jesus a seus discípulos: Se alguém quer vir após mim, negue-se a si mesmo, vd.Mt 10.38tome a sua cruz e siga-me. 25 vd.Mt 10.39Pois o que quiser salvar a sua vida perdê-la-á; e o que perder a sua vida por minha causa achá-la-á. 26 Que aproveitará o homem se ganhar o mundo inteiro e perder a sua vida? Ou que dará o homem em troca da sua vida? 27 Pois o vd.Mt 8.20Filho do Homem Mt 10.23;24.3,27,37,39;26.64;Mc 8.38s.;13.26;Lc 21.27;At 1.11;1Co 15.23;1Ts 1.10;4.16;2Ts 1.7,10;2.1,8;Tg 5.7s.;2Pe 1.16;3.4,12;1Jo 2.28;Ap 1.7; cp.Jo 21.22de vir na glória de seu Pai com os seus anjos Sl 62.12;Pv 24.12;Rm 2.6;14.12;2Co 5.10;Ef 6.8;Cl 3.25;Ap 2.23;20.12;22.12; cp.1Co 3.13e, então, retribuirá a cada um segundo as suas obras. 28 Em verdade vos digo que alguns dos que estão aqui de modo algum morrerão até que vejam o vd.Mt 8.20Filho do Homem vir no seu reino.

Veja também