Pular para o conteúdo
Publicidade

Mateus 3

TB

Johannes die Doper.

1 IN daardie dae het Johannes die Doper opgetree en in die woestyn van Judéa

2 gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.

3 Want dit is hy van wie deur die profeet Jesaja gespreek is toe hy gesê het: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit!

4 En hy, Johannes, het 'n kleed gedra van kameelhare en 'n leergord om sy heupe, en sy voedsel was sprinkane en wilde heuning.

5 En Jerusalem en die hele Judéa en die hele omtrek van die Jordaan het uitgegaan na hom toe.

6 En hulle is deur hom in die Jordaan gedoop met belydenis van hulle sondes.

7 Maar toe hy baie van die Fariseërs en Sadduseërs na sy doop sien kom, hy vir hulle: Addergeslag, wie het julle aangewys om te vlug vir die toorn wat aan kom is?

8 Dra dan vrugte wat by die bekering pas.

9 En moenie dink om by julleself te : ons het Abraham as vader nie; want ek vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham op te wek.

10 Maar die byl ook al teen die wortel van die bome. Elke boom wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.

11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur.

12 Sy skop is in sy hand, en Hy sal sy dorsvloer deur en deur skoonmaak en sy koring in die skuur saambring, maar die kaf sal Hy met onuitbluslike vuur verbrand.

Die doop van Jesus.

13 TOE het Jesus van Galiléa na die Jordaan, na Johannes gekom om deur hom gedoop te word.

14 Maar Johannes het Hom ernstig teëgegaan en gesê: Ek het nodig om deur U gedoop te word, en kom U na my toe?

15 Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat.

16 En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos 'n duif neerdaal en op Hom kom.

17 En daar kom 'n stem uit die hemele wat : Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.

A pregação de João Batista

1 Mt 3.1-12;Mc 1.3-8;Lc 3.2-17; cp.Jo 1.6-8,19-28Naqueles dias, apareceu João Batista pregando Jz 1.16; cp.Js 15.61no deserto da Judeia: 2 Mt 4.17Arrependei-vos, porque está próximo cp.Dn 2.44;Mt 4.17;6.10;10.7; cp.Mc 1.15;Lc 10.9s.;11.20;21.31; cp.Mt 4.23o reino dos céus. 3 Pois é a João que se refere o que foi dito pelo profeta Isaías:

Is 40.3; cp.Jo 1.23Voz do que clama no deserto:

Preparai o caminho do Senhor,

endireitai as suas veredas.

4 Ora, o mesmo João usava 2Rs 1.8; cp.Zc 13.4uma veste de pelo de camelo e uma correia em volta da cintura; e alimentava-se de Lv 11.22gafanhotos e mel silvestre. 5 Então, ia ter com ele o povo de Jerusalém, de toda a Judeia e de toda Lc 3.3a circunvizinhança do Jordão; 6 e eram por ele batizados no rio Jordão, confessando os seus pecados. 7 Mas, vendo João que muitos cp.Mt 23.13,15;16.1ss.fariseus e cp.Mt 22.23;16.1ss.;At 4.1;5.17;23.6ss.saduceus vinham ao seu batismo, disse-lhes: Mt 12.34;23.33Raça de víboras, quem vos recomendou que fugísseis 1Ts 1.10da ira vindoura? 8 Dai, pois, frutos At 26.20dignos do vosso arrependimento 9 e não queirais dizer dentro de vós mesmos: Jo 8.33,39Temos como pai a Abraão; porque vos declaro que destas pedras Deus pode suscitar filhos a Abraão. 10 O machado está posto à raiz das árvores; Mt 7.19toda árvore, pois, que não bom fruto é cortada e lançada no fogo. 11 vd.Jo 1.26Eu, na verdade, vos batizo com água para o arrependimento; mas aquele que de vir depois de mim é mais poderoso do que eu, e não sou digno de levar-lhe as sandálias; Jo 1.33ele vos batizará com o Espírito Santo e com fogo. 12 Lc 3.17; cp.Is 30.24A sua , ele a tem na sua mão e limpará bem a sua eira; Mt 13.30recolherá o seu trigo no celeiro, mas queimará a palha em Mc 9.43,48fogo inextinguível.

O batismo de Jesus

13 Mt 3.13-17;Mc 1.9-11;Lc 3.21-22; cp.Jo 1.31-34Depois, veio Jesus Mt 2.22da Galileia ao Jordão ter com João, para ser batizado por ele. 14 Mas João objetava-lhe: Eu é que preciso ser batizado por ti, e tu vens a mim? 15 Respondeu-lhe Jesus: Deixa por agora, porque assim nos convém cumprir toda a justiça. Então ele anuiu. 16 Batizado que foi Jesus, saiu logo da água; eis que se abriram os céus, Jo 1.32e veio o Espírito de Deus descer como pomba e vir sobre ele; e uma voz dos céus disse: 17 Mt 12.18;17.5;Mc 9.7;Lc 9.35; cp.Is 42.1Este é o meu Filho dileto, em quem me agrado.

Veja também