1 Now in the fifteenth year of the government of Tiberius Caesar, Pontius Pilate being governor of Judaea, and Herod tetrarch of Galilee, and Philip his brother tetrarch of Ituraea and the region of Trachonitis, and Lysanias tetrarch of Abilene,2 in the high priesthood of Annas and Caiaphas, {the} word of God came upon John, the son of Zacharias, in the wilderness.3 And he came into all the district round the Jordan, preaching {the} baptism of repentance for {the} remission of sins,4 as it is written in {the} book of {the} words of Esaias the prophet: Voice of one crying in the wilderness: Prepare ye the way of {the} Lord, make straight his paths.5 Every gorge shall be filled up, and every mountain and hill shall be brought low, and the crooked {places} shall become a straight {path}, and the rough places smooth ways,6 and all flesh shall see the salvation of God.7 He said therefore to the crowds which went out to be baptised by him, Offspring of vipers, who has forewarned you to flee from the coming wrath?8 Produce therefore fruits worthy of repentance; and begin not to say in yourselves, We have Abraham for {our} father, for I say unto you that God is able of these stones to raise up children to Abraham.9 And already also the axe is applied to the root of the trees; every tree therefore not producing good fruit is cut down and cast into {the} fire.10 And the crowds asked him saying, What should we do then?11 And he answering says to them, He that has two body-coats, let him give to him that has none; and he that has food, let him do likewise.12 And tax-gatherers came also to be baptised, and they said to him, Teacher, what should we do?13 And he said to them, Take no more {money} than what is appointed to you.14 And persons engaged in military service also asked him saying, And we, what should we do? And he said to them, Oppress no one, nor accuse falsely, and be satisfied with your pay.15 But as the people were in expectation, and all were reasoning in their hearts concerning John whether *he* might be the Christ,16 John answered all, saying, *I* indeed baptise you with water, but the mightier than I is coming, the thong of whose sandals I am not fit to unloose; *he* shall baptise you with {the} Holy Spirit and fire;17 whose winnowing-fan is in his hand, and he will thoroughly purge his threshing-floor, and will gather the wheat into his garner, but the chaff he will burn with fire unquenchable.18 Exhorting then many other things also he announced {his} glad tidings to the people.19 But Herod the tetrarch, being reproved by him as to Herodias, the wife of his brother, and as to all the wicked things which Herod had done,20 added this also to all {the rest}, that he shut up John in prison.21 And it came to pass, all the people having been baptised, and Jesus having been baptised and praying, that the heaven was opened,22 and the Holy Spirit descended in a bodily form as a dove upon him; and a voice came out of heaven, *Thou* art my beloved Son, in thee I have found my delight.23 And Jesus himself was beginning to be about thirty years old; being as was supposed son of Joseph; of Eli,24 of Matthat, of Levi, of Melchi, of Janna, of Joseph,25 of Mattathias, of Amos, of Naoum, of Esli, of Naggai,26 of Maath, of Mattathias, of Semei, of Joseph, of Juda,27 of Joannes, of Resa, of Zorobabel, of Salathiel, of Neri,28 of Melchi, of Addi, of Cosam, of Elmodam, of Er,29 of Joses, of Eliezer, of Joreim, of Matthat, of Levi,30 of Simeon, of Juda, of Joseph, of Jonan, of Eliakim,31 of Meleas, of Menan, of Mattatha, of Nathan, of David,32 of Jesse, of Obed, of Booz, of Salmon, of Naasson,33 of Aminadab, of Aram, of Esrom, of Phares, of Juda,34 of Jacob, of Isaac, of Abraham, of Terah, of Nachor,35 of Seruch, of Ragau, of Phalek, of Eber, of Sala,36 of Cainan, of Arphaxad, of Sem, of Noe, of Lamech,37 of Methusala, of Enoch, of Jared, of Maleleel, of Cainan,38 of Enos, of Seth, of Adam, of God.
1 En in die vyftiende jaar van die regering van keiser Tib,rius, toe Pontius Pilatus goewerneur was van Judia en Herodes viervors van Galil,a, en Filippus, sy broer, viervors van Itur,a en die land Trachon¡tus, en Lis nias viervors van Abil,ne,2 tydens die hoëpriesterskap van Annas en K jafas, het die woord van God gekom tot Johannes, die seun van Sagar¡a, in die woestyn.3 En hy het gekom in die hele omtrek van die Jordaan en die doop van bekering tot vergifnis van sondes verkondig;4 soos geskrywe is in die boek van die woorde van Jesaja, die profeet, waar hy sê: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit.5 Elke dal moet opgevul word en elke berg en heuwel wegsak; en die krom draaie sal 'n reguit pad word en die skurwe plekke gelyk weë.6 En alle vlees sal die heil van God sien.7 Toe sê hy vir die skare wat uitgegaan het om deur hom gedoop te word: Addergeslag, wie het julle aangewys om te vlug vir die toorn wat aan kom is?8 Dra dan vrugte wat by die bekering pas, en moenie by julleself begin sê: Ons het Abraham as vader nie; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham te verwek.9 Maar die byl lê ook al teen die wortel van die bome. Elke boom dan wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.10 En die skare het hom gevra en gesê: Wat moet ons dan doen?11 En hy antwoord en sê vir hulle: Wie twee kledingstukke het, moet meedeel aan hom wat nie het nie; en wie voedsel het, moet dieselfde doen.12 En tollenaars het ook gekom om gedoop te word, en vir hom gesê: Meester, wat moet ons doen?13 En hy antwoord hulle: Moenie meer invorder as wat julle voorgeskrywe is nie.14 En die soldate het hom ook gevra en gesê: En ons, wat moet ons doen? En hy sê vir hulle: Julle moet niemand geweld aandoen of iets afpers nie; en wees tevrede met julle soldy.15 En terwyl die volk in verwagting was, en almal in hulle hart oorweeg het aangaande Johannes of hy nie miskien die Christus was nie,16 antwoord Johannes almal en sê: Ek doop julle wel met water, maar Hy kom wat sterker is as ek, wie se skoenriem ek nie waardig is om los te maak nie -- Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur.17 Sy skop is in sy hand, en Hy sal sy dorsvloer deur en deur skoonmaak en sy koring saambring in sy skuur, maar die kaf met onuitbluslike vuur verbrand.18 Hy het dan ook met baie ander vermaninge die evangelie aan die volk verkondig.19 Maar toe Herodes, die viervors, deur hom bestraf is oor Herodias, die vrou van Filippus, sy broer, en oor al die slegte dinge wat Herodes gedoen het,20 het hy by alles nog dit gevoeg, dat hy Johannes in die gevangenis opgesluit het.21 En toe die hele volk gedoop en Jesus ook gedoop is, en Hy besig was om te bid, het die hemel oopgegaan;22 en die Heilige Gees het in liggaamlike gedaante soos 'n duif op Hom neergedaal; en 'n stem het uit die hemel gekom wat sê: U is my geliefde Seun; in U het Ek 'n welbehae.23 En Hy, Jesus, was omtrent dertig jaar oud toe Hy begin leer het; en Hy was, soos hulle gemeen het, die seun van Josef, die seun van Eli,24 die seun van Mattat, die seun van Levi, die seun van Melgi, die seun van Janna, die seun van Josef,25 die seun van Mattat¡as, die seun van Amos, die seun van Nahum, die seun van Esli, die seun van N ggai,26 die seun van Ma„t, die seun van Mattat¡as, die seun van S,me‹, die seun van Josef, die seun van Juda,27 die seun van Johanan, die seun van Resa, die seun van Serubb bel, die seun van Se ltiël, die seun van Ner¡ja,28 die seun van Melgi, die seun van Addi, die seun van Kosam, die seun van Elmodam, die seun van Er,29 die seun van Joses, die seun van Eliëser, die seun van Jorim, die seun van Mattat, die seun van Levi,30 die seun van S¡meon, die seun van Juda, die seun van Josef, die seun van Jonan, die seun van Âljakim,31 die seun van Mel,as, die seun van Mainan, die seun van M ttata, die seun van Natan, die seun van Dawid,32 die seun van Isai, die seun van Obed, die seun van Boas, die seun van Salmon, die seun van Nagson,33 die seun van Amm¡nadab, die seun van Ram, die seun van Hesron, die seun van Peres, die seun van Juda,34 die seun van Jakob, die seun van Isak, die seun van Abraham, die seun van Tera, die seun van Nahor,35 die seun van Serug, die seun van Rehu, die seun van Peleg, die seun van Heber, die seun van Sela,36 die seun van Kainan, die seun van Arp gsad, die seun van Sem, die seun van Noag, die seun van Lameg,37 die seun van Metusala, die seun van Henog, die seun van Jered, die seun van Mehal leël, die seun van Kenan,38 die seun van Enos, die seun van Set, die seun van Adam, die seun van God.